B. M. SCHOEMAN VORSTER SE 1000 DAE EERSTE UITGAWE 1974 IN SOUTH AFRICA
Hardeband met stofomslag. Boek in goeie toestand, binding is stewig en skoon binne. Eerste uitgawe 1974 met 282 bladsye. Die stofomslag toon rakskaafmerke en skeurtjies met geringe papierverlies. Eks-biblioteekboek met plakker op voorste skutbladsy. Hierdie boek handel oor die politieke woelinge in die Nas. Party wat gelei het tot die afstigting van die Hertzog-groep. Posgeld in RSA = R55.00. Ons kombineer posgeld.
4.00/5
1 reviews
Price:
R 30,00
R 30,00
Contact
CONTACT