ALGEMENE KONSTRUKSIE/VERF/QUANTITY SURVEYING VOORMAN. IN SOUTH AFRICA
Voorman gesoek. Moet goeie sober gewoontes he. Met mense kan werk. Kan help met algemene bou en verfkwotasies uitwerk. Stuur kort cv na . Eie bakkie sal plus punt wees. Afgetrede persone met bou agtergrond wat dalk pensioen wil aanvul. Salaris onderhandelbaar
4.00/5
1 reviews
Price:
R 0,00
R 0,00
Contact
CONTACT