AFRIKA NOORD VAN DIE LIMPOPO - SMITH & NOTHLING IN SOUTH AFRICA
1985 eerste uitgawe A4 grootte hardeband met stofjas in baie mooi toestand. 418 bladsye. Agt kaarte binne. R60 posgeld in SA. Binne: die Imperiale wedervaringe sedert 1800, Europese verdeling, Suidwes-Afrika, Togo, Kameroen, Duits-Oos-Afrika, Berlynse konferensie, Franse besetting, Portugese, Franse, Kongo-Vrystaat, dekolonisasie, Angola......
4.00/5
1 reviews
Price:
R 80,00
R 80,00
Contact
CONTACT