VUUR OP DIE HORISON - ENGELA VAN ROOYEN IN SOUTH AFRICA
Vuur op die Horison - Engela van Rooyen - Tafelberg - 2000 - Sagteband steeds in mooi skoon en stewige toestand. Engela van Rooyen se lywige, meesleurende intrigeroman Vuur op die Horison is al vergelyk met Gone with the wind, Anna Karenina en selfs War and Peace. Die gebeure strek vanaf 1846 tot 1903, met die Anglo-Boereoorlog as spilpunt.
4.00/5
1 reviews
Price:
R 95,00
R 95,00
Contact
CONTACT