SOOS 'N WENS, SO GROOT (HARDEBAND) - OULIKE,INTERESSANTE, IN SOUTH AFRICA
Soos 'n wens, so groot SPLINTERNUUT! BEPERKTE VOORRAAD ! Ingrid Mennen + Katrin Coetzer Wat Rashied die graagste wil hê, is iets ronds. "Wat is rond?" vra Oupa toe hy en Rashied die aand stories lees, en weer toe Rashied ontbyt eet. Rashied gooi ’n sirkel melk om die pap in sy blou bakkie, en daar sien hy dit: ’n eiland in sy bord! Dis Robbeneiland! Toe vertel Oupa vir hom die storie van hoe hulle op Robbeneiland, jare gelede, sokker gespeel het en hoe dié spel hulle weer gevul het met hoop en hulle vry laat voel het. Soos ’n wens, so groot is ’n hartverwarmende verhaal oor ’n oupa en kleinseun se spesiale band. Kliek hier en besigtig ook ander wonderlike boeke!
4.00/5
1 reviews
Price:
R 99,00
R 99,00
Contact
CONTACT