-
loading
Ads with pictures

Wynand en


Top sales list wynand en

South Africa
Op 11 Februarie 2014 woon Wynand en Frances du Toit die 25ste herdenkingsvieringe van die ondertekening van die Brazzaville Protokol by. President Denis Sassou N'Guesso van die Republiek van die Kongo hang die Nasionale Meriete Order van die Kongo om Wynand se nek. Wat hy daar beleef en besef, laat die laaste stukkie van die legkaart in plek val, dertig jaar na sy gevangeneming in Cabinda, Angola. Lees hier in sy eie woorde van sy stryd om te oorleef, om weer 'n plek in die samelewing in te neem. Hoe hy en talle ander veteraan soldate misbruik, misken en verstoot is. As vergete slagoffers van die destydse Kodesa samesprekings, lewe baie oud-soldate in gebrek en armoede, hul onvermo om in die nuwe Suid Afrika aan te pas 'n bewys van die ou regering se kille hantering van die eens magtigste weermag in Afrika. Die politieke poppe-meesters trek op 10 Mei 1994 die Josefskleed oor die donker jare waarin sy eens getroue soldate en landsburgers steeds verkeer. Die politieke en militre vuilspel gerieflik verswyg in die gemak van hul aftree-pakette. Dit bly 'n ope vraag: was dit nie juis diegene wat bereid was om die grense van lojaliteit oor te steek wat die werklike helde was en die land van 'n bloedige burgeroorlog gered het nie? PUBLIKASIE DATUM: 05 AUGUSTUS 2016
See product
South Africa
  In Mei 1985 land n nege-man-span van die Suid-Afrikaanse Spesiale Magte op n strand in die olieryke Cabinda-provinsie van Angola. Hul uitsluitlike doel is die vernietiging van ses massiewe olie-opgaartenks. Die daaropvolgende skietgeveg lei tot die dood van twee soldate en die gevangeneming van kaptein Wynand du Toit. Dit alles dui op een ding: Verraad!    Lees hier in sy eie woorde die gebeure van daardie nag en die diepgaande nagmerrie van sy gevangeneskap, die sameswerings en die uiteindelike afleiding dat die hele operasie slegs n openingskuif was wat uiteindelik die Suid-Afrikaanse volk moes mislei tot oorgawe in Angola en die onafhanklikheid van Namibi.    Judasbok beloof om die leser op n ongelooflike intense ervaring te neem en n indiepte kyk te gee na wat agter die skerms gebeur het en wat aanleiding daartoe gegee het dat Wynand du Toit n huishoudelike naam in Suid-Afrika geword het. Sagteband, 206 bladsye
See product
South Africa (All cities)
 S-98 - Wynand du Toit - 2017 - Sagteband in baie mooi toestand. 'n Hoëspoed verhaal wat die leser vanaf die ysige vlaktes van Oos-Siberia na die tropiese waters van Angola neem, van beraadslaging oor staatsveiligheid tot persoonlike verhoudings van spioenasie en intriges tot die gevegsintervlak. Geplaas in 'n tydperk wanneer allerlei slinkse transaksies en heimlike operasies uitgevoer is.
R 185
See product

Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2024 www.clasf.co.za.