-
loading
Ads with pictures

Warmbaths forever


Top sales list warmbaths forever

South Africa
Pragtige groot 3 slaapkamer eenheid in Warmbad Renaissance aftree oord beskikbaar. DIE EENHEID GAAN GRATIS UITGEVERF WORD, MET NUWE MATTE OF TEELS IN SLAAPKAMERS, ASOOK IN DIE SIT-EET-KAMER + GANG. 142 vierkante meter, 2 Badkamers, dubbel motorhuis met afdak, toe geboude waskamer, stoep met afdak, heffing R pm (wat assuransie op die gebou insluit), haar salon, "snooker & darts" saal, biblioteek, weeklikse oord bussie, 24h sekuriteit. Verswakte sorg (Frail care) is by die Palms Renaissance. Baie naby "Warmbaths FOREVER RESORT". Ideaal vir iemand wat moeg is vir die stad, en wil aftree naby die bosveld! R (ALLES IS INGESLUIT, ASOOK OORDRAG-KOSTES) Skakel vir Anne-Marie by
R 877.000
See product
South Africa
Ruim 2 slaapkamer eenheid in Warmbad Renaissance aftree oord beskikbaar. DIE EENHEID GAAN GRATIS UITGEVERF WORD, MET NUWE MATTE OF TEELS IN SLAAPKAMERS, ASOOK IN DIE SIT-EET-KAMER + GANG. 105 vierkante meter, toilet met aparte badkamer & stort, toesluit motorhuis met afdak, toe geboude waskamer, stoep met afdak, heffing R945 pm (wat assuransie op die gebou insluit), haar salon, "snooker & darts" saal, biblioteek, weeklikse oord bussie, 24h sekuriteit. Verswakte sorg (Frail care) is by die Palms Renaissance. Baie naby "Warmbaths - FOREVER RESORT". Ideaal vir iemand wat moeg is vir die stad, en wil aftree naby die bosveld! R (ALLES IS INGESLUIT, ASOOK OORDRAG-KOSTES) Skakel vir Anne-Marie by
R 609.000
See product
South Africa
Baie mooi opgepaste 2 slaapkamer deeltitel eenheid in Warmbad Renaissance aftree oord beskikbaar met 'n omskepte motorhuis. Die eenheid is reg om ingetrek te word. 105 vierkante meter, toilet badkamer & stort, motorafdak, toegeboude waskamer, asook plaveisel agter die huis met 'n water opvang tank. Heffing R945 pm (wat assuransie op die gebou insluit), haar salon, "snooker & darts" saal, biblioteek, weeklikse oord bussie, 24h sekuriteit. Verswakte sorg (Frail care) is by die Palms Renaissance. Baie naby "Warmbaths - FOREVER RESORT". Ideaal vir iemand wat moeg is vir die stad, en wil aftree naby die bosveld! R 660 000 ona Skakel vir Anne-Marie by 083 263 5107
R 660.000
See product

Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2024 www.clasf.co.za.