WARMBAD RENAISSANCE AFTREE OORD 3 SLAAPKAMER / WARMBATH IN SOUTH AFRICA
Pragtige groot 3 slaapkamer eenheid in Warmbad Renaissance aftree oord beskikbaar. DIE EENHEID GAAN GRATIS UITGEVERF WORD, MET NUWE MATTE OF TEELS IN SLAAPKAMERS, ASOOK IN DIE SIT-EET-KAMER + GANG. 142 vierkante meter, 2 Badkamers, dubbel motorhuis met afdak, toe geboude waskamer, stoep met afdak, heffing R pm (wat assuransie op die gebou insluit), haar salon, "snooker & darts" saal, biblioteek, weeklikse oord bussie, 24h sekuriteit. Verswakte sorg (Frail care) is by die Palms Renaissance. Baie naby "Warmbaths FOREVER RESORT". Ideaal vir iemand wat moeg is vir die stad, en wil aftree naby die bosveld! R (ALLES IS INGESLUIT, ASOOK OORDRAG-KOSTES) Skakel vir Anne-Marie by
4.00/5
1 reviews
Price:
R 877.000,00
R 877.000,00
Contact
CONTACT