WARMBAD RENAISSANCE AFTREE OORD 2 SLAAPKAMER / WARMBATH IN SOUTH AFRICA
Baie mooi opgepaste 2 slaapkamer deeltitel eenheid in Warmbad Renaissance aftree oord beskikbaar met 'n omskepte motorhuis. Die eenheid is reg om ingetrek te word. 105 vierkante meter, toilet badkamer & stort, motorafdak, toegeboude waskamer, asook plaveisel agter die huis met 'n water opvang tank. Heffing R945 pm (wat assuransie op die gebou insluit), haar salon, "snooker & darts" saal, biblioteek, weeklikse oord bussie, 24h sekuriteit. Verswakte sorg (Frail care) is by die Palms Renaissance. Baie naby "Warmbaths - FOREVER RESORT". Ideaal vir iemand wat moeg is vir die stad, en wil aftree naby die bosveld! R 660 000 ona Skakel vir Anne-Marie by 083 263 5107
4.00/5
1 reviews
Price:
R 660.000,00
R 660.000,00
Contact
CONTACT