-
loading
Ads with pictures

Vincent gordon wat


Top sales list vincent gordon wat

South Africa
 Hardeband met stofomslg wat skeurtjies het boek andersins in redelike goeie toestand
See product
South Africa
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 10 - 15 working days Cas Vos het hom met sy vorige bundels reeds gevestig as digter van liefdesposie. In Intieme Afwesige, sy vyfde bundel, is dit nie net die tema van die liefde wat die leser opval nie, maar ook die liefdevolle hantering van ¿n wye register onderwerpe. Opvallend is die groot aantal gedigte oor kuns en kunstenaarsfigure soos Vincent van Gogh en die Suid-Afrikaanse skilder Marlene Dumas, die komponis J.S. Bach en die beeldhouer Michelangelo. Ook eietydse ikone soos Edith Piaf, Kate Moss en Katie Melua word met deernis aan die leser voorgestel. Reeds in die derde afdeling kom ¿n aantal liefdesgdigte voor, maar dit is veral die vierde afdeling wat ¿n kragtoer in die kleine is. Hierin word die aangrypende verhaal van die gedoemde Middeleeuse minnaars, die filosoof Pierre Ablard en die non Hlose by wyse van ¿n tweegesprek uitgebeeld. Die gedigte is gebaseer op die werklike briewe wat hulle aan mekaar geskryf het nadat hulle paaie onvermydelik moes skei. Die digter slaag daarin om in di gesprek die gemis en verlange op byna tasbare wyse uit te beeld. Die reeks word afgesluit met gedigte wat in die mond van hulle kind, Astralabe gel word en waarin sy verlange na die ouers wat hy nie geken het nie, uitgespreek word. Features Summary Cas Vos het hom met sy vorige bundels reeds gevestig as digter van liefdespoësie. Author Cas Vos Publisher Protea Boekhuis Release date 20090831 Pages 106 ISBN 1-86919-294-X ISBN 13 978-1-86919-294-5
See product
South Africa (All cities)
Zackie en Vincent gaan sommer hope pret hê! Hulle gaan swem, skaatsplank ry in die parkie en met hulle watergewere speel. Maar soos gewoonlik is Anton die boelie ook in die omtrek. En hierdie keer het hy iemand wat hom gaan help om Zackie-hulle se pret te bederf. Boonop het mevrou Langenhoven kuiergaste vir die vakansie - en Zackie en Vincent word gedwing om met die VERVELIGE tweeling te speel. Dit lyk of dit die aakligste vakansie OOIT gaan wees! Maar toe 'n splinternuwe restaurant sy deure open met 'n kompetisie om te kyk wie die meeste Monster-melkskommels kan drink, begin dit lyk of die vakansie dalk GROOT pret kan wees This product ships within 3-5 working days.
R 85
See product

Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2024 www.clasf.co.za.