-
loading
Ads with pictures

Unieke hoewe van


Top sales list unieke hoewe van

Potchefstroom (North West)
Hierdie is die laaste Vyfhoek landbouhoewe (9527 m2 groot) in Van der Hoffpark. Dit het ‘n plaasatmosfeer maar is tog in die dorp, naby ‘n Winkelkompleks, skole en die universiteit. Die hoewe het ‘n pragtige, groot gevestigde tuin met besproeiing, 2 boorgate met 2 opgaartenks, ‘n kragopwekker van 40 kVA, 3-fase krag, ‘n son-waterverwarmer, ‘n swembad en uitstekende sekuriteit. Die hoofwoning het 3 slaapkamers met ondervloerse verwarming, 2 badkamers met granietafwerking (1 en suite), studeerkamer, eetkamer met “jetmaster”-kaggel, baie ruim sitkamer, die mooiste granietkombuis met elektriese- en gasstoof, aparte opwaskamer, spens, pragtige ruim binnehof, 6 motorhuise met graniet vloere en outomatiese deure. Die gebou sluit ook 3 woonstelle in (aan Noordekant) naamlik 2 x 1 slaapkamer en 1 “bachelor’s flat”.met motorafdakke Die tweede woning is ‘n ruim oopplanmeenthuis het 2 slaapkamers, 2 badkamers, aparte opwaskamer, spens, groot stoep, dubbelmotorhuis met 2 motorafdakke. Moenie uitstel nie – Hierdie is ‘n seldsame geleentheid ! # Parking: 8 Property Reference #: 2105229 Agent Details: Ellen du Plessis Noordbrug Properties 4 Stuart Street Potchefstroom
R 8.500.000
See product
Potchefstroom (North West)
10.5Ha Hoewe buite Potchefstroom met 2 Wonings en Woonstel. Hierdie hoewe is ±14km buite die dorp met baie verbeterings wat insluit: • Ruim 4 Slaapkamer woning met 2 Badkamers, groot stoep met ingeboude braai by die agterdeur van die hoofhuis. • Twee slaapkamer woonstel met 1 Badkamer, verbind met die hoofhuis. • Los staande twee slaapkamer woning met 1 Badkamer. • 1 x Stoor van 138m²,hierdie stoor het ook afdakke aan biede kante. • 1 x Stoor van 78m² • Melk kamer. • Wendy huis asook 'n los staande twee vertrek sink huisie. • 3 x Boorgate waarvan 1 toegerus is.(7000l/uur) • Enkel fase Eskom krag.(220v) • Die hoewe is opgedeel in 4 kampe en is veilig omhein. • ±1.8ha aangeplante Babala gras wat onder besproeiing is. • 1 x Sink dam. Kom kyk gerus! ------------------------------------------------------------------------------------------------------------------ Property Reference #: 1803203 Agent Details: Koos Dupper Noordbrug Properties 4 Stuart Street Potchefstroom
R 2.090.000
See product
Potchefstroom (North West)
8.3Ha Hoewe buite Potchefstroom in Oudedorp. Hierdie hoewe word tans benut vir 'n perdeskool. Die hoewe bestaan uit die volgende: • 4 Slaapkamer woning met 2 badkamers en 2 ruim leefareas. • Bachelor woonstel(±60m²) met huurinkomste van R3000.00 per maand. • Rondawel vir pak/stoorkamer. • 1 x Groot stoor (±160m²) • 1 x Skaapkraal (±260m²) • Die hoewe is opgedeel in 14 kampe. • 2 x Boorgate waarvan 1 toegerus is (±6500l/uur) • Werkershuise. • Pragtige tuin en bome. • Swembad. • 2 x Afdakke. Kom kyk gerus! ------------------------------------------------------------------------------------------------------------------- # Parking: 2 Property Reference #: 1807145 Agent Details: Koos Dupper Noordbrug Properties 4 Stuart Street Potchefstroom
R 3.200.000
See product
Potchefstroom (North West)
8.5Ha Besproeiingshoewe buite Potchefstroom. Hierdie hoewe is geskik vir skaapboerdery met aangeplante weiding van 5ha en netjiese kampe onder besproeiing. Hierdie hoewe bied die volgende: • 4 Slaapkamer woning. • 2 Badkamers. • 3 x Leefareas. • Studeerkamer. • Kombuis met spens en aparte opwas. • Onthaal area met ingeboude braai. • Aparte bachelor woonstel. • 1 Motorhuis. • Werkerskamer met badkamer. • Die hoewe bestaan uit 9 kampe wat gevestig is onder Raaigras. • 5Ha is tans gevestig onder Raaigras.(Onder besproeiing) • Skaaphanteringsgeriewe + Voerkraal. • Die hele hoewe is toegspan met jakkals draad. • Afdak met sementvloer(125m²). • 1 x Sementdam. • 4 x Boorgate (26000l/uur). BTW TER SPRAKE ---------------------------------------------------------------------------------------------------------------- # Parking: 1 Property Reference #: 1807252 Agent Details: Koos Dupper Noordbrug Properties 4 Stuart Street Potchefstroom
R 2.500.000
See product
Potchefstroom (North West)
10.5 Ha hoewe naby Parys geleë in die Koepel area. Die hoewe is geskik vir kleinveeboerdery of het selfs potensiaal om as 'n gastehuis omskep te word. Hierdie eiendom bied die volgende: WOONHUIS - 3 slaapkamers - badkamer - groot kombuis met baie kaste - ruim leefarea - kaggel vir koue winterdae - eetkamer - stoep vir lekker kuiertye - swembad WOONSTEL - op eie met privaat tuin - 1 slaapkamer - badkamer - kombuis - 2 boorgate toegerus - drukpomp na huis - sementdam - dubbelmotorhuis - stoorkamer - krag: sonpanele en generator - nuwe drade om hoewe Kom kyk gerus! Kontak my vir 'n afspraak. # Parking: 2 Property Reference #: 2001205 Agent Details: Riana van Garderen Noordbrug Properties 4 Stuart Street Potchefstroom
R 2.200.000
See product
Potchefstroom (North West)
Pragtige 2.1 Ha hoewe by Lindequesdrift.Hierdie eiendom is geskik vir 'n rustige naweek wegbreek plek of permanente bly,as gevolg van die ligging 'n klipgooi van Parys en Vanderbijlpark Die eiendom is pas toegespan met nuwe draad. Die eiendom bied die volgende: • Modern 2 Slaapkamer woonhuis met oopplan leefarea. • Dubbel motorhuismet deure wat oop swaai. • Sonpanele. • Watertenk. • 2 × Boorgate waarvan een met sonkrag toegerus is. • Huis is netjies omhein vir ekstra veiligheid. Hierdie eiendom is enig in sy soort. Kom kyk gerus. # Parking: 2 Property Reference #: 2003082 Agent Details: Riana van Garderen Noordbrug Properties 4 Stuart Street Potchefstroom
R 675.000
See product
Potchefstroom (North West)
8.5Ha Binne hoewe buite Potchefstroom met groot woonhuis en twee woonstelle.Hierdie hoewe is ± 10 km buite die dorp met soveel om te bied: • 3 ruim slaapkamers met 3 badkamers,groot stoep met ingeboude braai,2 sitkamers,eetkamer en massiewe kombuis met aparte opwas en meer as genoeg kaste. • Woonstel 1: Twee slaapkamer met sitkamer en kombuis en vol badkamer. • Lostaande Woonstel:Twee Slaapkamer,oopplan kombuis en sitkamer. • Buite geboue • 2 krale • 3 kampe • Drukgang • Eskom krag • Swembad • Lapa • 3 Boorgate(2×10000 liter/uur, 3000 liter/uur) • Gedeeltelik omhein met bonox • 3 elektroniese sekeruteits hekke. Kom kyk gerus! # Parking: 2 Property Reference #: 2012164 Agent Details: Riana van Garderen Noordbrug Properties 4 Stuart Street Potchefstroom
R 2.335.000
See product
Potchefstroom (North West)
14Ha Hoewe met weiding en 'n uitstekende huurinkomste in Mooibank. Hierdie hoewe bied soveel opsies Behuising met goeie huurinkomste bestaan uit die volgende: -Woonhuis wat in twee gedeel is -4 woonstelle een en twee slaapkamers -Winkel -Pre-paid meters -3 fase eskom krag Landbou gedeelte: -Weiding -drukgang -dam skakel gerus vir 'n afspraak. Property Reference #: 2105146 Agent Details: Riana van Garderen Noordbrug Properties 4 Stuart Street Potchefstroom
R 1.590.000
See product
Potchefstroom (North West)
Hierdie 8.3 ha hoewe net 'n klipgooi buite die dorp is ideaal vir boerdery op 'n klein skaal, of gebruik dit vir besigheidsdoeleindes. Jy kan aansoek doen vir hersonering en verdere ontwikkeling hier doen. As jy 'n rustige plekkie, weg van die dorp se gewoel soek, moet jy my dadelik kontak vir 'n afspraak. Die woning kan maklik verdeel word in twee wooneenhede vir 2 gesinne. Die eiendom beskik oor die volgende: - 5 slaapkamers - 3 badkamers - 2 sitkamers -1 TV-kamer - studeerkamer - kombuis met 'n opwas - bokant van die huis is 'n groot vertrek vir 'n speelkamer of kantoor - afdakke (10m x 10m) vir voertuie - stoor met pakkamers (22m x 24m) - boorgat wat toegerus is - munisipale 3-fase krag - 2 werkershuise Moenie hierdie geleentheid misloop nie. BTW is ter sprake. Property Reference #: 1910302 Agent Details: Koos Dupper Noordbrug Properties 4 Stuart Street Potchefstroom
R 2.600.000
See product
Witbank (Mpumalanga)
Prys is onderhandelbaar. Unieke geleendhuid vir ontwikkeling van 17HA, die eiendom lê langs die Olifants rivier met ± 1.6km rivier front, waarvan 10 erwe van 1HA al reeds uit gelê is. Die eindom le op die R555 teerpad op die ou Witbank en Middelburg pad. Ruiterhof uitleg voorstelle. Property Reference #: 3232678 Agent Details: Kirch Muller Chas Everitt 37 Walter Sisulu Street Middelburg Mpumalanga 1050
R 15.000.000
See product
Bloemfontein (Free State)
Drie slaapkamers. (Een en-suite) Twee badkamers. Groot leefarea: Sitkamer/ eetkamer/ Komkuis/ opwas. Veilige parkering binne perseel. Toesluit. Die huis kan gemeubuleerd of on-gemeubileerd gehuur word. Hierdie woonhuis is in Groenvlei: aan die westekant van Bfn gelee. Dit is ideal vir senior/ na-graadse of jong werkende persone wat van rustigheid hou, op n hoewe. Dierevriendelik. By Groenvlei perd-en ruiterpark gelee. Frans Kleynhansweg naby Tempe luhawe. R3000. per kamer/ R3300 en-suite Skakel 0832904282 (jannie)
See product
Bloemfontein (Free State)
4 slkm huis te Bainsvlei - Bloemfontein - 7 km van LHP 2 Badkamer - 2 x geysers - met timers Gas stoof in Kombuis Vensters het almal blindings. Diefwering vensters. Buite deure het Veiligheids hekke. Op hoewe - veilig - Beton omheining. Het Skuifhek met motor en remote. Plaveisel inrit. Groot tuin. Met besproeiing. Het prepaid water en Krag meters. Jagertech tariewe. Al die kamers het nuwe ingeboude kaste. Kombuis netjiese kaste - graniet top by opwasbak. Garage - en ook toe afdak vir 2 x motors wat kan sluit. Baie veilige omgewing - GPF patrolies. Beskikbaar 1 Julie 2021 Bel 0829944926
R 9.800
See product

Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2024 www.clasf.co.za.