8.3 HA HOEWE TEENAAN POTCHEFSTROOM IN POTCHEFSTROOM
Hierdie 8.3 ha hoewe net 'n klipgooi buite die dorp is ideaal vir boerdery op 'n klein skaal, of gebruik dit vir besigheidsdoeleindes. Jy kan aansoek doen vir hersonering en verdere ontwikkeling hier doen. As jy 'n rustige plekkie, weg van die dorp se gewoel soek, moet jy my dadelik kontak vir 'n afspraak. Die woning kan maklik verdeel word in twee wooneenhede vir 2 gesinne. Die eiendom beskik oor die volgende: - 5 slaapkamers - 3 badkamers - 2 sitkamers -1 TV-kamer - studeerkamer - kombuis met 'n opwas - bokant van die huis is 'n groot vertrek vir 'n speelkamer of kantoor - afdakke (10m x 10m) vir voertuie - stoor met pakkamers (22m x 24m) - boorgat wat toegerus is - munisipale 3-fase krag - 2 werkershuise Moenie hierdie geleentheid misloop nie. BTW is ter sprake. Property Reference #: 1910302 Agent Details: Koos Dupper Noordbrug Properties 4 Stuart Street Potchefstroom
4.00/5
1 reviews
Price:
R 2.600.000,00
R 2.600.000,00
Contact
CONTACT