-
loading
Ads with pictures

Treffers vir kinders


Top sales list treffers vir kinders

South Africa (All cities)
Buy Treffers vir klavier en kitaar - Laurika Rauchn (GETEKEN) for R175.00
R 175
See product
South Africa
Hoe lyk 'n balalaika en wat is ritme? Wie was Robert Schumann? In die boek se 250 artikels oor instrumente, komponiste en musiekterme uit klassieke musiek, jazz en popmusiek sal jy antwoorde op die en hope ander musiekverwante vrae vind! 'n Noodsaaklike naslaanbron vir kinders wat lief is vir musiek, met meer as 200 volkleurillustrasies en foto's, talle notevoorbeelde, 'n register met ongeveer 1000 terme met verklarings oor die herkoms en uitspraak daarvan. Format:paperback Pages:190
R 89
See product
South Africa (All cities)
Buy Stap-Vir-Stap Kookboek vir Kinders (Afrikaans) for R30.00
R 30
See product
South Africa (All cities)
Buy Leer Ons Bid - Die Ons Vader-Gebed vir Kinders (Afrikaans, Hardcover) for R107.00
R 107
See product
South Africa (All cities)
Buy Dierestories vir Kinders (Afrikaans, Hardcover) for R164.00
R 164
See product
South Africa (All cities)
Buy Lekker lawwe lagboek - Uitgesoekte grappe vir kinders van alle ouderdomme (Afrikaans, Paperback) for R86.00
R 86
See product
South Africa
First edition, Fifth Impression, Christelike Uitgewersmaatskappy, Roodepoort, 1956. Hard Cover, green cloth boards, black title and author to front board, black title and publishers logo to spine. Boards and spine are bumped with some shelf scuffing,  some tanning to text, ffep has dust jacket shadow, no inscriptions. Pictorial dust Jacket, is scuffed and chipped with some loss, has been repaired n places, with sticky tape by a previous owner.
See product
South Africa (All cities)
Buy n Tuin vir n kind - Schermbrucker - Idees en projekte vir kinders en ouers for R45.00
R 45
See product
South Africa (All cities)
Buy Liewe Grapste Grapboek, Boek 2 - Nie Vir Grootmense - Uitgesoekte Grappe Vir Kinders Van Alle Ouderd for R72.00
R 72
See product
South Africa
'n Aandenking vir kinders. Sit jou eie 6 x 4 foto by elke Bybelstorie.
See product
South Africa (All cities)
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 5 - 10 working days Ouerskap vandag is moeiliker as ooit tevore. Kinders staan onder druk wat voorheen ongehoord was. En die druk rus ook op ouers om hul kinders te lei en ondersteun. Jannie Putter kyk in Wenplan Vir Jou Kind Se Lewe in 13 hoofstukke na waardevolle temas soos "Wie is jy?", "Hoe bou ek my kind se self-beeld?", en "Hoe tug ek my kind?" Hy gebruik grafiese voor---stellings om sy teorie uit te lig en praat ook spesifiek met enkelouers oor die struikel-blokke wat hulle moet hanteer. Jannie wys ouers dat die sleutel daarin l om die regte besluite in die hitte van die oomblik te neem. Daar is altyd twee opsies: die regte besluit wat dalk moeilik is of die verkeerde besluit wat dalk op daardie oomblik gemaklik en selfs prettig lyk, maar lei tot spyt. Wenplan Vir Jou Kind Se Lewe sal ouers bemoe-dig om die beste ouers moontlik vir hul kinders te wees. Features Summary Jannie Putter kyk in Wenplan vir jou kind se lewe in 13 hoofstukke na waardevolle temas soos "Wie is jy?", "Hoe bou ek my kind se selfbeeld?", en "Hoe tug ek my kind? Author Jannie Putter Publisher Christelike Uitgewers Release date 20140901 Pages 174 ISBN 1-4316-1020-8 ISBN 13 978-1-4316-1020-4
R 107
See product
South Africa
Slegs vir Cool Kinders Oorwinnaar/ Survivor vir Jesus - Dave Strehler 2004     2004 Binding: Softcover Number of pages: 71 Condition: as new                                               I have many books on sale, please check my listings. I am happy to combine and save postage for you.  ,
R 20
See product
South Africa (All cities)
Die Sorg vir ons Kinders en Jeugdiges, Die Tweede Trek Reeks, No. IV - W.A. Willemse Nasionale Pers, 1941. Condition: Reasonable.
R 120
See product
South Africa (All cities)
Buy SELFLEES SERIE, STORIES VIR DIE KINDERS - C LOUIS LEIPOLDT (8 STE DRUK 1948) for R40.00
R 40
See product
South Africa (All cities)
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 4 - 8 working days Dit is die verhaal van hoe `n jong Xhosa-veewagtertjie uit die groen heuwels van die Oos-Kaap Suid-Afrika se eerste swart president geword het. Toe hy in Johannesburg vir `n prokureur gestudeer het, het Nelson Mandela meer en meer gesien hoe onregverdig die land se wette teenoor swart mense was, en hoe hulle daaronder ly. En die ergste was, hulle kon niks daaraan te doen omdat die wet swart mense verbied het om te stem vir `n regering wat hulle wou he. Daarom het Tata Mandela besluit om sy lewe daaraan te wy om te veg teen die regering se groot plan, apartheid. Apartheid het beteken dat wit en swart mense apart gehou is en dat wit mense die beste deel van alles gekry het. Sommer gou het Madiba se aksies hom in die moeilikheid laat beland, en uiteindelik is hy vir 27 jaar toegesluit. Maar toe hy daar uitkom, het alles verander, en hy het die eerste president van al die mense van die land, wit en swart, geword. Hy was `n held vir almal in Suid-Afrika en oor die hele wereld, en hierdie boek vertel sy storie. Features Summary Dit is die verhaal van hoe `n jong Xhosa-veewagtertjie uit die groen heuwels van die Oos-Kaap Suid-Afrika se eerste swart president geword het. Author Sean Fraser Publisher The Penguin Group (SA) (Pty) Ltd Release date 20130902 Pages 291 ISBN 0-14-353853-5 ISBN 13 978-0-14-353853-0
R 80
See product

Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2024 www.clasf.co.za.