-
loading
Ads with pictures

Skop


Top sales list skop

South Africa
Merrie baie mak en liefde vol skop nie,kan gery word is so 4 jaar oud.. vul is haltermak skop nie vang maklik is nou 4 maande oud en baie liefdevol
See product
Randfontein (Gauteng)
Geniet die mooi kinder perd 6 jaar oud, skop of byt nie. Staan vir farieer. Rybaar maar nog nie mooi geskool nie.
See product
Vanderbijlpark (Gauteng)
Appeloosa reun 12 jaar oud  15.2 hh  Baie mak en betroubare ryperd hy gedra hom baie mooi op uit ritte  Hy spring maklik 1 meter en is  rustig in die skou ring   Hy kan n swaar ruiter dra hy is n mooi fris perd. Sy kondisie is baie mooi Is eerder geskik vir bitjie meer ervare ruiter  Hy skop of byt glad nie  Kontak Winnie Vanderbijlpark
See product
South Africa
Hy is 'n sweet perd. 5 Jaar oud en 15.1hh.  Hy is ook western geleer maar is ook baie oulik op outrides. Hy is baie rustig en kalm en selfs n kind kan hom ry.  Bok, Skop of byt glad nie. AHS en ontwurming op datum.  Kontak Petro
See product
South Africa
Prag perd om te gebruik as ry of skou perd. Sy neem deel aan interskole spring al 1 m en doen dresage. Sys baie liefdevol en hou van aandag skop of buit nie kinders kan haar ry en of ouer mense gewig tot op 80kg sms of bel vir fotos
See product
South Africa
Baie lekker ry perd sys 14.2 h en is sterk op haar bene sys baie fiks.bok skop of byt nie en klim horsebox maklik. Kinders sal ha kan ry maar sy is nie n dooie perd nie*
See product
South Africa
hi ek het n mini (80cm) wat begin nou onlangs met se training byt of skop nie baie liefde vol kom as jy in sy kamp rond loop kan an hom vat terwyl hy eet... ek wil hom ruil vir n 15.1 gelding wat rybaar is......
See product
Witbank (Mpumalanga)
Ek het n 7jaar oud volbloed noodgedaght merie haltermak en ry baar byt ni of skop ni saam met n 7maande ou hings vul begin met halter saam alle perd benodaghede kontak vir inligting
R 15.000
See product
Port Elizabeth (Eastern Cape)
Jasmyn Juliet Crabbet Baie goeie uithourit lyne Sy het nou in Augustus 5 jaar geword Byt, bok en skop nie Staan vir farrier Tande onlangs gedoen 145 cm Vet checks welkom Sal registrasie papier stuur het ook foto's van haar Sire & Dam Kontak vir meer foto's/ videos
R 20.000
See product
Jan Kempdorp (Northern Cape)
Masker is 'n 5 gang Flaamse x Fries skouperd. Hy is 'n reunperd. Hy is 10 jaar oud. Hy is 16hh. Hy is gehoorsaam wanneer dit by hoewe doen en boks klim kom. Hy is 'n lieflike ryperd vir iemand wat die kennis het. Hy is 'n regte gentle giant. Hy is baie liefdevol. Hy skop nie.Hy byt nie. Hy is klaar ontwurm en sy hoewe is gedoen met skoene.
R 25.000
See product
Jan Kempdorp (Northern Cape)
Masker is 'n 5 gang Flaamse x Fries skouperd. Hy is 'n reunperd. Hy is 10 jaar oud. Hy is 16hh. Hy is gehoorsaam wanneer dit by hoewe doen en boks klim kom. Hy is 'n lieflike ryperd vir iemand wat die kennis het. Hy is 'n regte gentle giant. Hy is baie liefdevol. Hy skop nie.Hy byt nie. Hy is klaar ontwurm en sy hoewe is gedoen met skoene. Net na 2PM beskikbaar vir enige navrae. 0f alle ure op 824 - show phone -
See product

Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2024 www.clasf.co.za.