-
loading
Ads with pictures

Seerower en soos


Top sales list seerower en soos

South Africa (All cities)
Soos 'n wens, so groot   SPLINTERNUUT! BEPERKTE VOORRAAD   ! Ingrid Mennen + Katrin Coetzer     Wat Rashied die graagste wil hê, is iets ronds. "Wat is rond?" vra Oupa toe hy en Rashied die aand stories lees, en weer toe Rashied ontbyt eet. Rashied gooi ’n sirkel melk om die pap in sy blou bakkie, en daar sien hy dit: ’n eiland in sy bord! Dis Robbeneiland! Toe vertel Oupa vir hom die storie van hoe hulle op Robbeneiland, jare gelede, sokker gespeel het en hoe dié spel hulle weer gevul het met hoop en hulle vry laat voel het. Soos ’n wens, so groot is ’n hartverwarmende verhaal oor ’n oupa en kleinseun se spesiale band.       Kliek hier en besigtig ook ander wonderlike boeke!
R 99
See product
South Africa (All cities)
 3de Druk 1981. Hardeband.  Boek nog baie netjies en skoon.  Stofomslag het klein skeur en rakskaafmerke agterkant. Posgeld is R60 gewone pos in SA SAPO of R99 Postnet na Postnet.  
R 40
See product
South Africa (All cities)
Buy Len & Ben en die groot seerower redding - Brain & Oelofsen for R45.00
R 45
See product
South Africa
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 10 - 15 working days Gerrie Radlof se gewilde Oloff die Seerowerreeks is oorspronklik tussen 1957 en 1961 uitgegee en het daarna reeds vier uitgawes beleef. Die verhale, wat in die 1740's afspeel aan die Kaap de Goede Hoop en die seewee daarom heen, is verwerk om aan te pas by die moderne taalgebruik en aan te sluit by die hedendaagse tiener, maar niks van die oorspronklike sjarme en spanning het in die verwerking verlore gegaan nie. Ook geskik as leesstof vir Afrikaans tweede taal vir ouer leerlinge. Features Summary Gerrie Radlof se gewilde Oloff die Seerowerreeks is oorspronklik tussen 1957 en 1961 uitgegee en het daarna reeds vier uitgawes beleef. Ook geskik as leesstof vir Afrikaans tweede taal vir ouer leerlinge. Author Gerrie Radloff (Author), Francois Maree (Editor), Nico Meyer (Illustrator) Publisher Fundi Boeke Release date 19990405 Pages 127 ISBN 1-919765-04-2 ISBN 13 978-1-919765-04-4
See product
South Africa
Die President en Ek, Herinneringe van Magdalena Eloff soos vertel aan Gezina du Plessis - Tafelberg - 1971, eerste druk - 102pp, swart en wit foto's - Hardeband met stofomslag in mooi toestand - Intern skoon en stewig gebind.    
R 65
See product
South Africa (All cities)
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 7 - 15 working days Simon is 'n wereldreisiger, vertroud met die reels van vryheid en ongebonde plesier. Van Bali tot Melbourne, van Tokio tot Kaapstad, soek hy ontmoetings en ervarings op. Deurentyd keer herinneringe terug: kleintyd in die Oos-Kaap, sy pa, die plaas en voorligting aan die hand van 'n beesboerdery. In sy sielkundige se spreekkamer bind Simon die grepe van oomblikke en ervarings saam, met dr. Spiteri se insigte. 'n Vreeslose verkenning van moderne seksualiteit, intimiteit, en identiteit. Features Summary Simon is 'n wereldreisiger, vertroud met die reels van vryheid en ongebonde plesier. Van Bali tot Melbourne, van Tokio tot Kaapstad, soek hy ontmoetings en ervarings op... Author Eben Venter Publisher Tafelberg Publishers Ltd Release date 20170709 Pages 212 ISBN 0-624-08261-X ISBN 13 978-0-624-08261-3
R 254
See product
South Africa (All cities)
Buy DIE PRESIDENT EN EK Herinneringe van Madalena Eloff soos vertel aan Gezina du Plessis for R50.00
R 50
See product
South Africa (All cities)
Buy Outydse Sketse en Stories Uit die ou Reisigers se verhale soos oorvertel GW Eybers for R120.00
R 120
See product
South Africa (All cities)
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 24 hours In 1948 het die NG-dominee DF Malan die Afrikaner tot 'n politieke oorwinning gelei en apartheid ingestel. Strakke swart-en-wit foto's van NP-leiers soos Malan en sy opvolgers simboliseer vandag 'n stelsel van rasse-diskriminasie wat swart Suid-Afrikaners verneder en onderdruk het. Tog, toe Malan op sy sterwensbed gevra is wat die belangrikste diens was wat hy in sy politieke loopbaan gelewer het, het hy geantwoord: "dat ek my volk kon dien, dat ek my mense kon verenig". Die biografie probeer om lig te werp op di teenstrydigheid - hoe kon 'n man wat opreg daarna gestrewe het om sy volk te verenig en te beskerm ook bygedra het tot 'n politieke bestel waarvan ons vandag steeds die gevolge dra? Die boek stel die leser bekend aan Malan die mens: die skaam, leesgierige jong seun, die afgetrokke intellektueel wat een keer by die huis uit is nog met sy pantoffels aan, die onseker vryer en die denker wat ure geneem het om toesprake vir kerkdienste en later politieke toesprake voor te berei. Dit is 'n biografie van 'n man, maar terselfdertyd ook van 'n volk. Malan se persoonlike en politieke lewe vind plaas teen die opkoms van Afrikaner-nasionalisme in die nadraai van die Anglo-Boereoorlog. Di groeiende beweging moedig hom aan om die kerk te verlaat om redakteur van Die Burger en provinsiale leier van die Nasional Party te word. Die boek ontbloot ook al die binnegevegte en politiekery wat die nasionale Afrikaner-politiek in sy eerste jare gekenmerk het. Features Summary Hierdie biografie stel die leser bekend aan Malan die mens: die skaam, leesgierige jong seun, die afgetrokke intellektueel wat een keer by die huis uit is nog met sy pantoffels aan... Author Lindie Koorts Publisher Tafelberg Publishers Ltd Release date 20140227 Pages 492 ISBN 0-624-05585-X ISBN 13 978-0-624-05585-3
R 361
See product
South Africa
Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Hierdie vrolik geïllustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan klanke soos ¿eu¿, ¿ie¿ en ¿ou¿ bekend.Die eerste agt boekies in die Leer my lees-reeks is baie gewild. Die tweede reeks volg op die eerste en stel die leser aan ietwat ingewikkelder klanke bekend.Elke boek in die reeks bevat:· ¿n kort, eenvoudige en prettige storie wat gemik is op die ontwikkeling van leesvaardighede vir beginners;· helder, kindervriendelik illustrasies;· ¿n woordeskatlys, ¿n lys met die enkelvoud, meervoud en verkleinwoord, begripsvrae en ¿n bladsy met ¿voltooi die sinne¿ gebaseer op die leesstuk. Dit stel die ouer, terapeut en onderwyser in staat om begrip en woordeskat speel-speel by die kind vas te lê.Boonop is die reeks uitstekende waarde vir geld ¿ dit is een van die mees bekostigbare Afrikaanse beginnerleesreekse wat tans op die mark is!
See product
South Africa (All cities)
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 10 - 18 working days Die Grootboeke stel die leerders bekend aan 'n verskeidenheid tekstipes. Die boeke sluit storieteks, eenvoudige feiteteks, rympies, raaisels, grappies en grafiese teks in en is spesiaal ontwikkel om 'n groot verskeidenheid gedrukte tekskenmerke op informele wyse aan die leerders bekend te stel. Die moeilikheidsgraad van die Grootboeke neem toe van die eerste maklike herhalende teks in Grootboek 1 tot in Grootboek 16 waar 'n beroep gedoen word op die leerder se toenemende visuele geletterheid en taalbegrip. Die boeke is spesiaal geskryf om by die ontwikkelingsvlak, ervaringswereld en sin van humor van die Graad 3-leerder te pas. Hierdie boek sluit aan by die tema “Meer oor myself” in die Leerderboek en Onderwysersgids. Dit is ook so ontwikkel dat die boeke in meer as een leessessie gebruik kan word soos dit volledig in die onderrigplanne beskryf word. Features Summary Die Grootboeke stel die leerders bekend aan 'n verskeidenheid tekstipes. Die boeke sluit storieteks, eenvoudige feiteteks, rympies, raaisels, grappies en grafiese teks in en is spesiaal ontwikkel om 'n groot verskeidenheid gedrukte tekskenmerke op informele wyse aan die leerders bekend te stel. Author Mart Meij (Author), Beatrix de Villiers (Author) Publisher Human & Rousseau Release date 20140831 Pages 16 ISBN 1-77589-429-0 ISBN 13 978-1-77589-429-2
R 190
See product
South Africa (All cities)
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 7 - 15 working days Die Grootboeke stel die leerders bekend aan 'n verskeidenheid tekstipes. Die boeke sluit storieteks, eenvoudige feiteteks, rympies, raaisels, grappies en grafiese teks in en is spesiaal ontwikkel om 'n groot verskeidenheid gedrukte tekskenmerke op informele wyse aan die leerders bekend te stel. Die moeilikheidsgraad van die Grootboeke neem toe van die eerste maklike herhalende teks in Grootboek 1 tot in Grootboek 16 waar 'n beroep gedoen word op die leerder se toenemende visuele geletterheid en taalbegrip. Die boeke is spesiaal geskryf om by die ontwikkelingsvlak, ervaringswereld en sin van humor van die Graad 3-leerder te pas. Hierdie boek sluit aan by die tema “Meer oor myself” in die Leerderboek en Onderwysersgids. Dit is ook so ontwikkel dat die boeke in meer as een leessessie gebruik kan word soos dit volledig in die onderrigplanne beskryf word. Features Summary Die Grootboeke stel die leerders bekend aan 'n verskeidenheid tekstipes. Die boeke sluit storieteks, eenvoudige feiteteks, rympies, raaisels, grappies en grafiese teks in en is spesiaal ontwikkel om 'n groot verskeidenheid gedrukte tekskenmerke op informele wyse aan die leerders bekend te stel. Author Mart Meij (Author), Beatrix de Villiers (Author) Publisher Human & Rousseau Release date 20140831 Pages 16 ISBN 1-77589-428-2 ISBN 13 978-1-77589-428-5
R 190
See product
South Africa (All cities)
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 4 - 8 working days Vir die vroue wat hy met sy rolprentsterglimlag betower het, was Chris Barnard 'n hartebreker. Vir sy pasinte 'n harteheler. Die nuwe biografie oor Suid-Afrika se beroemdste hartsjirurg vertel nie net van Barnard se kinderjare in Beaufort-Wes, sy prominente huwelike (en egskeidings) en flambojante lewe nie. James Styan ondersoek ook die impak van die historiese eerste hartoorplanting op Barnard se persoonlik lewe en op die Suid-Afrikaanse gemeenskap in die algemeen, waar apartheidswetgewing dikwels die probleme van geneeskunde nog ingewikkelder gemaak het. Die rol van swart mediese personeel soos Hamilton Naki word bespreek, sowel as die intense wedywering wat tussen ander beroemde hartsjirurge en Barnard ontstaan het. Hoe het Barnard dit reggekry om hulle almal in die resies om lewe en dood te wen? Hoeveel het sy welbekende sjarme daarmee te doen gehad? En wat is Barnard se nalatenskap vandag, in die lig van sy latere suksesse en aansienlike mislukkings? Styan dek dit alles in die fassinerende nuwe blik op Chris Barnard wat uitgegee is om saam te val met die 50ste herdenking van die eerste hartoorplanting. Features Summary Vir die vroue wat hy met sy rolprentsterglimlag betower het, was Chris Barnard 'n hartebreker. Vir sy pasiente 'n harteheler. Die nuwe biografie oor Suid-Afrika se beroemdste hartsjirurg vertel nie net van Barnard se kinderjare in Beaufort-Wes... Author James Styan Publisher Jonathan Ball Publishers Release date 20171204 Pages 275 ISBN 1-86842-840-0 ISBN 13 978-1-86842-840-3
R 189
See product
South Africa (All cities)
About the product 8vo; original light grey boards, with black lettering to spine; price-clipped pictorial dustwrapper; pp. 108, incl. index; plates. Dustwrapper rubbed and edgeworn, with loss to head and tail of sunned spine panel; foxing to endpapers and edges, occasional fox spot elsewhere. Good condition. Afrikaans text. Uncommon. A pioneering history of Afrikaners in South African commerce."Sonder om afbreuk te wil doen aan die geweldige bydrae van die Engelssprekendes en ander groepe van ons bevolking, lê Eric Rosenthal in Manne en Maatskappye die vinger op die vroeë Afrikaanse winkeliers en groothandelaars, ambagsmanne en fabrikante, veral in nywerhede soos die wamakery, waarin hulle eens die leidende rol gespeel het. Die doel was om die geskiedenis na te gaan tot buite die ou Kaapkolonie, tot in Natal en die twee Boererepublieke. Ten slotte word vir die eerste keer aandag gegee aan die belangrike rol van die Helpmekaar, daardie merkwaardige beweging gebore uit die nood van die 1914-rebellie, wat vir die hele Afrikanervolk die eerste bewys van sy inherente ekonomiese krag gebring het. Daardeur is die weg voorberei vir die stigting van die groot getal Afrikaanse finansiële, nywerheids- en mynondernemings, waarvan die sukses en vooruitsigte vandag regverdige trots wek." Manne en Maatskappye. Die Geskiedenis van die Eerste Afrikaanse Sakemanne (Books)
See product
South Africa (All cities)
Zackie en Vincent gaan sommer hope pret hê! Hulle gaan swem, skaatsplank ry in die parkie en met hulle watergewere speel. Maar soos gewoonlik is Anton die boelie ook in die omtrek. En hierdie keer het hy iemand wat hom gaan help om Zackie-hulle se pret te bederf. Boonop het mevrou Langenhoven kuiergaste vir die vakansie - en Zackie en Vincent word gedwing om met die VERVELIGE tweeling te speel. Dit lyk of dit die aakligste vakansie OOIT gaan wees! Maar toe 'n splinternuwe restaurant sy deure open met 'n kompetisie om te kyk wie die meeste Monster-melkskommels kan drink, begin dit lyk of die vakansie dalk GROOT pret kan wees This product ships within 3-5 working days.
R 85
See product

Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2024 www.clasf.co.za.