-
loading
Ads with pictures

Praktiese rebel


Top sales list praktiese rebel

Aliwal North (Eastern Cape)
As jy in die mark is vir 'n side-x-side wat al jou werk op jou plaas kan doen sonder boo of baa, wat bekostigbaar is en jou nie in die steek gaan laat nie, is die Rebel 400 vir jou. Die Rebels het 'n goeie naam vir homself in Suid-Afrika gemaak. Hy sal definitief 'n groot aanwins vir jou plaas wees. Sy spesifikasies sluit in: *2015 Rebel 400 *4x4 2x4 met high en low range *Bak kan tip *Hak kan op gesit word *Het 'n CVT ratkas *Kan 400kg sleep en 300kg dra Ons bied: *Inruilings *Finansiering *Aflewering As jy belangstel kontak my Leon by 079 550 424 9
R 79.900
See product
Klerksdorp (North West)
Hier is 'n side-x-side wat jy baie gaan geniet en wat jou die al jou geld gaan vat nie. Die Rebel 400 is die perfekte balans tussen bekostigbaarheid en bou gehalte. Die Rebel 400 het ondermeer: *4x4, 2x4 *High, low range met reverse *Cluster wat ure, km, petrol kwantiteit aan dui. *Bak wat 360kg kan dra en kan tip *Plek agter vir hak wat meer as 400kg kan sleep. *En nog hope meer Ons bied: *Finansiering *Inruilings *Aflewering As jy belangstel en wil meer uitvind, kontak my Leon by 795 - show phone - 9
See product
Aliwal North (Eastern Cape)
Hier is 'n side-x-side wat jy baie gaan geniet en wat jou die al jou geld gaan vat nie. Die Rebel 400 is die perfekte balans tussen bekostigbaarheid en bou gehalte. Die Rebel 400 het ondermeer: *4x4, 2x4 *High, low range met reverse *Cluster wat ure, km, petrol kwantiteit aan dui. *Bak wat 360kg kan dra en kan tip *Plek agter vir hak wat meer as 400kg kan sleep. *En nog hope meer Ons bied: *Finansiering *Inruilings *Aflewering As jy belangstel en wil meer uitvind, kontak my Leon by 079 550 4249
R 104.950
See product

Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2024 www.clasf.co.za.