HOË- EN LAEDRUK PYPE (HDPE & LDPE) IN BLOEMFONTEIN
AANDAG Boere! Vir al u besproeiïngs- en water bestuur behoeftes, skakel ons gerus. Ons vervaardig hoë- en lae druk pype, groottes; 15mm tot 110mm en in enige lengtes. 20mm Klas 3 - R2.40 25mm Klas 3 - R3.30 32mm Klas 3 - R4.70 40mm Klas 3 - R6.10 50mm Klas 3 - R8.70 (Pryse is per meter, sluit BTW in en afslag op groter bestellings kan gegee word.) Ons voorsien ook Dompel Pompe, asook Sentrifigale Pompe en Fittings. Ons is geleë in Verkeerdevlei, so 80km van Bloemfontein en aflewering kan gereël word. Vir n gratis kwotasie of bestellings skakel JW– 824 - show phone - 0 Nadia – 617 - show phone - 6
4.00/5
1 reviews
Price:
R 0,00
R 0,00
Contact
CONTACT