GRAANDAMME & AUGERS IN KLERKSDORP
Graandamme & Augers ons vervaardig en herstel die produkte volgens jou spesifikasies. Standaard 9 m 40 ton Auger per uur +/- is R20200. 9.1 x 2.2 m hoog graandam met 10 x 10 m kopseil met maasdraad van 30 x 2.2 m breed is R 15850. Om wagtyd te voorkom bestel vroegtydig.
4.00/5
1 reviews
Price:
R 0,00
R 0,00
Contact
CONTACT