-
loading
Ads with pictures

Ons eie boek


Top sales list ons eie boek

South Africa (All cities)
Ons Eie Boek, Driemaandelikse Kritiese Tydskrif en Boekegids - Prof. Dr. F.E.J. Malherbe 1944. Condition: Reasonable (damage to cover and binding not so strong anymore).
R 180
See product
South Africa (All cities)
Buy Ons Eie Boek (Jaargang XIX Nommer II en III). Malherbe. Prof. dr. Francois E. J. Editor for R600.00
R 600
See product
South Africa (All cities)
Buy Ons Eie - Die Boerevolk se tydskrif Februarie 1993 for R45.00
R 45
See product
South Africa (All cities)
Buy Ons eie Boomboek -- vir die Jeug geillustreer en beskryf for R124.00
R 124
See product
South Africa (All cities)
Buy AAA - Stemme uit die Suiderland VI (6) -: Ons eie Bloemlesing - (Pragtige Sagteband) for R24.00
R 24
See product
South Africa (All cities)
Boek met 24 bladsye baie mooi. R60 posgeld in SA. Die naam van die kerk in Kaapland, Natal, Vrystaat, Transvaal. Gereformeerd of Hervormd? Gedruk 1951 te Pretoria.
R 40
See product
South Africa
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 10 - 15 working days Die gesprek oor Afrikaans en die bruin mense wat die skrywers in hierdie boek aanroer, is tydig in die opsig dat n al die ambivalensie oor die Afrikaans van ons hart en die onverkwiklike manier waarop ons in hierdie taal verdruk en misken is, ons ons vry heid gekry het ¿ wat ook verantwoordelikheid meebring om minstens onder mekaar klaarheid te vind oor wat nou vorentoe met ons taal moet gebeur. Dit is onomstootlik so dat ons as bruin mense die aard van die Khoisan en swart African met ons saamdra. Dit is net so waar dat ons ook Europees in die Anglosaksiese sin van die woord is. Ons is tewens ook trots bewus van ons Asiatiese herkoms. Afrikaans is ook die taal van ons slawevoorouers. Ons moet al hierdie tradisies vir onsself toe-eien. Features Summary Die gesprek oor Afrikaans en die bruin mense wat die skrywers in hierdie boek aanroer, is tydig in die opsig dat na al die ambivalensie oor die Afrikaans van ons hart en die onverkwiklike manier waarop ons in hierdie taal verdruk en misken is... Author W.A.M. Carstens (Editor), Michael le Cordeur (Editor) Publisher Naledi Release date 20170202 Pages 632 ISBN 0-928316-67-X ISBN 13 978-0-928316-67-4
See product
South Africa
Hierdie boek is 'n oud-biblioteek boek en is beslis in sy dae gelees!! Ons toetsprestasies - Danie Craven - Afrikaanse-Pers-Boekhandel - 166pp - Hardeband met stofomslag toon rakverweer - Intern: in redelik deurgeleesde toestand.    
R 85
See product
South Africa
Derde druk 1975 ISBN: 0 624 00192 X Hardeband boek met stofjas in 'n  gunstige tot goeie toestand  Ex Biblioteek boek  
R 45
See product
South Africa (All cities)
Eerste druk 1972 Omslag geringe skade. Boek in mint kondisie.
R 50
See product
South Africa (All cities)
Skole - Gaan ons dit toelaat, Pienaar, Basson, Straus (1987) Genommerde Uitgawe met  Handtekeninge van skrywers en Piet Skiet. A5, hardeband met stofomslag. Stofomslag het 2 klein skeurtjies. Boek in baie goeie toestand. Boek nommer 296 toegeken aan Piet Rudolph. 
R 100
See product
South Africa (All cities)
Buy Oxford Storieboom Klanke Niefiksie: Pas ons planeet op: Fase 11: Boek 24: Graad 3 (Afrikaans, Paperb for R57.00
R 57
See product
South Africa (All cities)
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 10 - 15 working days Sam en Julia woon in die Muishuis. Sam is BAIE skaam en BAIE soet, en Julia is BAIE nuuskierig en BAIE eiewys. Maar al verskil hulle so van mekaar, is hulle beste maatjies. Toe hulle op 'n dag met albasters speel, tel hulle 'n besonderse klip op – 'n gelukbringerklip. Hulle bere dit natuurlik in hul skatkissie in hul geheime hut onder die trap. Min wetend dat die klip later handig te pas sal kom … Soos in die topverkoper Die Muishuis, Sam & Julia, sien die leser gaandeweg hoe die vriendskap tussen Sam en Julia ontwikkel. Ons ontmoet ook nuwe karakters soos wat die twee muise nuwe kamers en ruimtes in die Muishuisverken. In 2012 is die oorspronklike uitgawe as Best Verzorgde Boek in Nederland aangewys. Features Summary Sam en Julia woon in die Muishuis. Sam is BAIE skaam en BAIE soet, en Julia is BAIE nuuskierig en BAIE eiewys. Maar al verskil hulle so van mekaar, is hulle beste maatjies. Author Karina Schaapman (Author), Shane Kleyn (Translator) Publisher Protea Boekhuis Release date 20161209 Pages 67 ISBN 1-4853-0589-6 ISBN 13 978-1-4853-0589-7
R 143
See product
South Africa
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 10 - 15 working days Die speletjies wat op Suid-Afrikaanse speelgronde, by kinderpartytjies, tydens vakansies by die huis en in die motor op pad see toe gespeel word, word van geslag na geslag oorgelewer – maar is tot dusver nog nooit opgeteken nie. Die boek is ’n heerlike en handige naslaanbron oor al wat ’n speletjie is: van binnenshuise, buitenshuise en motorspeletjies tot vasvraspeletjies en verhoogspeletjies. Features Summary Die speletjies wat op Suid-Afrikaanse speelgronde, by kinderpartytjies, tydens vakansies by die huis en in die motor op pad see toe gespeel word, word van geslag na geslag oorgelewer – maar is tot dusver nog nooit opgeteken nie. Author Johanna De Wet Publisher Protea Boekhuis Release date 20120628 Pages 336 ISBN 1-86919-724-0 ISBN 13 978-1-86919-724-7
R 172
See product
South Africa
Hardeband met stofomslag. Boek is stewig gebind en skoon binne. Uitgegee 1965 met 278 bladsye en geïllustreer met s/w foto's. Geskenkinskripsie op voorste skutbladsy. Die stofomslag is verweer met skade aan die voor-en bokant. Papierverlies. Posgeld in RSA = R58.00.  
See product

Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2024 www.clasf.co.za.