-
loading
Ads with pictures

Boek der


Top sales list boek der

South Africa (All cities)
Buy Het Boek der Psalmen Nevens de Gazangen -- 1862 for R100.00
R 100
See product
South Africa
 BOEK IS IN N BAIE GOEIE TOESTAND VIR OUDERDOM - 1904 GEDRUK IN PRETORIA - BEVAT FOTOS EN INLIGTING OOR VERSKEIE TRANSVAALSE KRIJGS- OFFICIEREN (BEKENDES EN MINDER BEKENDES)TYDENS DIE BOERE OORLOG - BAIE SKAARS   LANK - 25 CM, WYD 19CM,DIK 3 CM     208 BLADSYE  
See product
South Africa
   BOEK IS IN BAIE GOEIE TOESTAND VIR SY OUDERDOM      EERSTE UITGAWE 1882    579 BLADSYE          
See product
South Africa
  HARDEBAND EX BIBBOEK IN 'N MOOI TOESTAND.  DAAR IS ENKELE POTLOODAANTEKENINGE IN DIE BOEK AANWESIG. OULIKE FOTOS IN DIE BOEK.  FRAGMENTE UIT 17-EEUSE NEDERLANDSE SKEEPSJOERNALE, 'N VERKORTE WEERGAWE VAN JAN VAN RIEBEECK SE DAGHREGISTER VOLGENS DIE KAAPSE TEKS, DIE DAGBOEK VAN FRANCOIS DE CUIPER, 1725, EN UITTREKSELS UIT LOUIS TREGARDT SE DAGBOEK!    
R 52
See product
South Africa (All cities)
Hardeband met s/omslag. Stofomslag het heelwat slytasie en ’n skeurtjie aan die agterkant. Res van die boek netjies. Die grootste gedeelte van die boek is in draaiboek vorm geskryf. ’n Verhaal wat afspeel teen die agtergrond van ’n delwersgemeenskap.           Please note: No shipping outside the borders of the Republic of South Africa
R 25
See product
South Africa (All cities)
DG Van der Keessel  Voorlesinge oor die hedendaagse reg na aanleiding van De Groot se "Inleiding tot de Hollandse Rechtsgeleerdheyd" - 3de band (1964). Hardeband, 165x245mm, 563 bls. Boek in baie goeie toestand. Afrikaans en Latyns.    
R 500
See product
South Africa
1941 eerste uitgawe boek in goeie toestand. R50 posgeld in SA. Toneel.
See product
South Africa
Hierdie 1962 boek lyk vir my nog splinernuut en ongelees - Sub-titel > D ie Potgieter-kommissie se besoek aan die gebied van die teenswoordige Suid-Rhodesië, 1836.      * Rhodesiana * .   *N.B.*   If you buy more than one book from me you only pay R 6 postage on each additional book – see what else I have to offer, it might be worth your while.
See product
South Africa
Eerste uitgawe 1995 Sagteband boekie in 'n goeie toestand ISBN:  0 624 03398 8 Ex Biblioteek boek
See product
South Africa (All cities)
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 4 - 9 working days Die Vuma Leesinstruksieprogram is uniek omdat die skrywers wat dit geskryf en ontwikkel het, Afrikaanssprekend is en begrip het vir die taal se gemeenskap en kultuur. Vuma se karakters en hul omgewing is eg Suid-Afrikaans, iets wat u jong leerders onmiddellik sal aantrek. Die stories word kleurvol en boeiend vertel. So word dit pret en genotvol om te leer lees, en aktiwiteit waarop hulle van meet af aan versot raak. Die Vuma Leesinstruksieprogram is tans beskikbaar in Afrikaans Huistaal, isiZulu Huistaal, Sepedi Huistaal en Engels Eerste Addisionele Taal. Features Summary Die Vuma Leesinstruksieprogram is uniek omdat die skrywers wat dit geskryf en ontwikkel het, Afrikaanssprekend is en begrip het vir die taal se gemeenskap en kultuur... Author E. van der Colff Publisher Maskew Miller Longman Pty.Ltd,South Africa Release date 20160315 Pages 16 ISBN 0-636-16333-4 ISBN 13 978-0-636-16333-1
R 27
See product
South Africa (All cities)
Hardeband met 576 bladsye in goeie tweedehandse toestand. Boek wil-wil van rugkant wegtrek. R50 posgeld in SA.
R 40
See product
South Africa (All cities)
 HARDEBAND BOEK IN GOEIE TOESTAND, ROMAN, LIEFDE                                                                                                    LIEFDESVERHAAL 
R 20
See product
South Africa
Hardeband sonder stofomslag. Volledige titel is: Onbekend Nederland Drie-en-twintig Speurtochten Naar het Leven der Mensen. ’n Reis verhaal na onbekende plekke in Nederland. Baie swart en wit foto’s sowel as illustrasies. Omslag is nog in ’n netjiese toestand, teks gedeelte skoon. Die boek het ’n effense buiging, maar nie sommer waarneembaar.             Please Note: No shipping outside the borders of the Republic of South Africa.    
R 30
See product

Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2024 www.clasf.co.za.