-
loading
Ads with pictures

Mense


Top sales list mense

South Africa (All cities)
Buy Die militere rol van swart mense, bruin mense en Indiers tydens die Anglo-Boereoorlog 1899-1902 for R120.00
R 120
See product
South Africa (All cities)
Splinternuwe hardeband met stofjas en 158 bladsye. R50 posgeld in SA. Ook binne Rietfontein, Rehoboth, Bethanie, Koranna, Griqua, Duitswes, Swapo, Nama....   Bart de Graaff is ’n Nederlandse historikus en joernalis wat ’n besonderse belangstelling in die Suid-Afrikaanse politiek en kultuur het. In 2015 en 2016 het hy verskeie besoeke aan Suid-Afrika en Namibië Namibia gebring. Sy oogmerk was om die nasate van die Khoi-Khoin, synde die eerste “ware mense” van die subkontinent, op te spoor, en aan die woord te stel. Hierdie boek is die resultaat van sy onderhoude. De Graaff kontekstualiseer nie net die geskiedenis van die Khoi-Khoin en haar vele vertakkings nie, maar stel ook bepaalde eietydse leiersfigure in die onderskeie gemeenskappe aan die woord. Daarvolgens word die historiese kyk na legendariese kapteins soos die Korannas se Goliat Yzerbek, die Griekwas se Adam Kok, die Basters se Dirk Vilander, Abraham Swartbooi van die Namas en Frederik Vleermuis van die Oorlams afgewissel met De Graaff se persoonlike reisindrukke en die talle gesprekke wat hy met die waarskynlike nasate van bogenoemde leiers gehad het. In sy onopgesmukte skryfstyl, vol deernis en humor, vertel De Graaff van hierdie ontmoetings en gesprekke en algaande kom die leser onder die indruk van die sistemiese geweld wat teen die Khoi-Khoin oor soveel eeue heen gepleeg is. Dit is ’n belangrike boek wat die geskiedenis en huidige stand van die bruin mense onder hulle landsgenote se aandag bring.  
R 250
See product
South Africa
Fokus op meer as 400 vrae van GESINNE wat mense die meeste pla Sagteband in goeie toestand. Posgeld en verpakking vir hierdie boek is vir onder 1kg.   Sien Shipping & Payment hier bo.  
R 30
See product
South Africa
 VREDESHEUWEL SE MENSE - Hugo Storm Hardeband met stofomslag in goeie toestand. Skeurtjies en verweer aan stofomslag. Bladsye effens verbruin. Posgeld en verpakking vir onder 1kg.   Sien Shipping & Payment hier bo.
See product
South Africa (All cities)
Buy BOTHAVILLE EN SY MENSE. P.F. v.d. SCHYFF (red.) & E. S. VAN EEDEN for R250.00
R 250
See product
South Africa (All cities)
Buy Roem was hul metgesel. Mense wat die onmoontlike reggekry het. Roderich Menzel for R50.00
R 50
See product
South Africa (All cities)
Buy Omnibus 7, Klawerjas vir n vrou, Die Rooi Swaard, Mense van Bergdal - Elmar Steyn for R120.00
R 120
See product
South Africa (All cities)
Buy Goud vir die Soeker, Die Verhaal van die Mense van die Boshoff-myne - Piet Meiring for R100.00
R 100
See product
South Africa (All cities)
Buy Slagtersnek en Sy Mense. Nuwe Lig op n Omstrede Gebeurtenis for R400.00
R 400
See product
South Africa (All cities)
Buy Twee Novelles: Mof en Sy Mense & Donker Spore - C.J. Langenhoven for R120.00
R 120
See product
South Africa (All cities)
Buy Hanteer Die Moeilike Mense in Jou Lewe (Afrikaans, Paperback) Dr John Townsend for R45.00
R 45
See product
South Africa (All cities)
Buy DIE BOSVELD EN SY MENSE - Piet Meiring - A4 Grootte for R200.00
R 200
See product
South Africa (All cities)
Buy Die Badwater van Bethesda: n Verhaal van Mof en Sy Mense - C.J. Langenhoven for R200.00
R 200
See product
South Africa (All cities)
Buy Fokus op die 300 geloofsvrae wat mense die meeste vra - Adrio Konig for R130.00
R 130
See product
South Africa (All cities)
Buy Lessenaar Oordenkings vir besige mense: Solly Ozrovech for R50.00
R 50
See product
South Africa (All cities)
Buy My Herinneringe: Baden en sy Mense *Signed* - Yvonne Bussell for R390.00
R 390
See product
South Africa (All cities)
Buy 3 BOOKS - JIMBO - J BEKKER, RHEBOKRANT SE MENSE - B COETZEE, SOOIS OP DIE PLAAS J VD BERG for R45.00
R 45
See product
South Africa (All cities)
Buy Mure wat praat. Die verhaal van die OU RAADSAAL en sy mense. Pretoria for R140.00
R 140
See product
South Africa
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 5 - 10 working days Features Publisher Zondervan Release date 20120101 Pages 536 ISBN 1-4316-0215-9 ISBN 13 978-1-4316-0215-5
R 165
See product
South Africa
1980 eerste uitgawe A4 grootte hardeband met stofjas in baie mooi toestand. R50 posgeld in SA of R60 koerier na meeste groter stede. Binne ook Soutpansberg, Oscar Dahl, Magaliesberg, malaria, Pioniers van die Laeveld, Wes-Transvaal, jagters, Anglo-Boereoorlog, Letaba......
R 90
See product
South Africa
Nasionale Pers 1944 - boek in baie goeie toestand - Het wel vorige eienaar se naam binne - Sonder stofomslag.  *N.B.*   If you buy more than one book from me you only pay R 6 postage on each additional book – see what else I have to offer, it might be worth your while.
See product
South Africa (All cities)
Nommer 679 van slegs 1000 eksemplare uitgegee. Groot hardeband met 95 bladsye in baie mooi toestand. R60 posgeld in SA. Binne ook sport soos rugby, krieket, tennis, atletiek, skaak......
R 140
See product
South Africa (All cities)
  HARDEBAND EX BIBBOEK MET STOFJAS.  SKOOLSTEMPEL VOOR IN DIE BOEK.  DIE INHOUD IS NOG MOOI.  
R 30
See product
South Africa (All cities)
Harde sagteband. Baie goeie toestand. 74 p. Geen datum (1997).  [Posgeld = R55.00]
R 150
See product
South Africa (All cities)
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 4 - 8 working days Dit is die verhaal van hoe `n jong Xhosa-veewagtertjie uit die groen heuwels van die Oos-Kaap Suid-Afrika se eerste swart president geword het. Toe hy in Johannesburg vir `n prokureur gestudeer het, het Nelson Mandela meer en meer gesien hoe onregverdig die land se wette teenoor swart mense was, en hoe hulle daaronder ly. En die ergste was, hulle kon niks daaraan te doen omdat die wet swart mense verbied het om te stem vir `n regering wat hulle wou he. Daarom het Tata Mandela besluit om sy lewe daaraan te wy om te veg teen die regering se groot plan, apartheid. Apartheid het beteken dat wit en swart mense apart gehou is en dat wit mense die beste deel van alles gekry het. Sommer gou het Madiba se aksies hom in die moeilikheid laat beland, en uiteindelik is hy vir 27 jaar toegesluit. Maar toe hy daar uitkom, het alles verander, en hy het die eerste president van al die mense van die land, wit en swart, geword. Hy was `n held vir almal in Suid-Afrika en oor die hele wereld, en hierdie boek vertel sy storie. Features Summary Dit is die verhaal van hoe `n jong Xhosa-veewagtertjie uit die groen heuwels van die Oos-Kaap Suid-Afrika se eerste swart president geword het. Author Sean Fraser Publisher The Penguin Group (SA) (Pty) Ltd Release date 20130902 Pages 291 ISBN 0-14-353853-5 ISBN 13 978-0-14-353853-0
R 80
See product
South Africa
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 10 - 15 working days Die gesprek oor Afrikaans en die bruin mense wat die skrywers in hierdie boek aanroer, is tydig in die opsig dat n al die ambivalensie oor die Afrikaans van ons hart en die onverkwiklike manier waarop ons in hierdie taal verdruk en misken is, ons ons vry heid gekry het ¿ wat ook verantwoordelikheid meebring om minstens onder mekaar klaarheid te vind oor wat nou vorentoe met ons taal moet gebeur. Dit is onomstootlik so dat ons as bruin mense die aard van die Khoisan en swart African met ons saamdra. Dit is net so waar dat ons ook Europees in die Anglosaksiese sin van die woord is. Ons is tewens ook trots bewus van ons Asiatiese herkoms. Afrikaans is ook die taal van ons slawevoorouers. Ons moet al hierdie tradisies vir onsself toe-eien. Features Summary Die gesprek oor Afrikaans en die bruin mense wat die skrywers in hierdie boek aanroer, is tydig in die opsig dat na al die ambivalensie oor die Afrikaans van ons hart en die onverkwiklike manier waarop ons in hierdie taal verdruk en misken is... Author W.A.M. Carstens (Editor), Michael le Cordeur (Editor) Publisher Naledi Release date 20170202 Pages 632 ISBN 0-928316-67-X ISBN 13 978-0-928316-67-4
See product
South Africa (All cities)
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 10 - 15 working days Watter soort familie het jy? Party mense het baie broers en susters, ooms en tannies, niggies en nefies, oumas en oupas, oumagrootjies en oupagrootjies, en ander het weer klein families. 'n Familie kan ook net twee mense wees! Hierdie boek kyk na verskillende tipes families en fokus op temas soos die huis en vakansie, skool en troeteldiere, gevoelens en stambome. Met vernuf en sensitiwiteit verken Mary Hoffman en Ros Asquith verskillende aspekte van familie-wees en stel uitdagende vrae wat gesprek uitlok. Features Summary Watter soort familie het jy? Party mense het baie broers en susters, ooms en tannies, niggies en nefies, oumas en oupas, oumagrootjies en oupagrootjies... Author Mary Hoffman (Author), Caren van Houwelingen (Editor), Ros Asquith (Illustrator) Publisher Protea Boekhuis Release date 20130801 Pages 40 ISBN 1-86919-985-5 ISBN 13 978-1-86919-985-2
R 134
See product
South Africa
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 5 - 10 working days New York Times topverkoperskrywer, John C. Maxwell, is van mening dat die grootste lewenslesse uit verliese spruit. Enige terugslag, professioneel of persoonlik, kan in ’n stap in die regte rigting verander word indien jy oor die nodige gereedskap beskik om die verlies in ’n aanwins te omskep. In Soms wen jy, soms leer jy val Maxwell terug op byna 50 jaar se leierskapervaring. Hy put uit hierdie leierskap-ervaring om te wys waarom sommige mense suksesvol is ten spyte van probleme, mislukking en verlies. Hy bespreek elf elemente wat die DNS uitmaak van sulke mense, naamlik: Nederigheid – Die gees van leer; Realiteit – Die oorsprong van leer; Verantwoordelikheid – Die eerste stap van leer; Verbetering – Die fokuspunt van leer; Hoop – Die motivering van leer; Onderrig – Die roete van leer; Teespoed – Die katalisator van leer; Probleme – Die geleentheid van leer; Slegte ervarings – Die perspektief van leer; Verandering – Die prys van leer; Volwassenheid – Die waarde van leer. Dit verg dissipline om die regte ding te doen wanneer iets skeefloop en soos John Maxwell dikwels daarop wys: ‘Ondervinding is nie die beste leermeester nie, hersiene ervaring is. Features Summary New York Times topverkoperskrywer, John C. Maxwell, is van mening dat die grootste lewenslesse uit verliese spruit. Enige terugslag, professioneel of persoonlik... Author John C. Maxwell Publisher Struik Christian Books Release date 20140201 Pages 199 ISBN 1-4153-2621-5 ISBN 13 978-1-4153-2621-3
See product
South Africa
 Hoor! Hoor! Hansard Honderd jaar debat 1910-2010 - At van Wyk - Tafelberg - 2010 - Sagteband in mooi, skoon en stewige toestand. Suid-Afrika is by uitstek die land van die onvoorspelbare. Min mense sou kon dink dat agt jaar ná die verpletterende nederlaag van die Boere-republieke in die Anglo-Boereoorlog die Afrikaners as die politieke oorwinnaars die Unie van Suid-Afrika sou binnegaan. Of dat die heeltemal wit parlement, wat op 31 Oktober 1910 die eerste keer vergader het, al hoe meer inklusief sou word, en ’n Hansard sou hê wat, ongeag die groot regimeverandering van 1994, deurlopend tot vandag sou verskyn. Of dat die parlement, wat die eerste 70 jaar van sy bestaan alles moontlik sou doen om die wit mense en wit belange te beveilig, die toneel sou word van die sluipmoord van ’n eerste minister. Ewe onvoorspelbaar sowat 25 jaar terug, was dat daar teen 2010 geen bestek geneem sou word van ’n eeu se voortgesette groei en ontwikkeling van die ekonomie, infrastruktuur, lettere, kunste en sport nie.
See product
South Africa (All cities)
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 10 - 15 working days Gits! Dis 'n spul vriendelik mense! Die een wil jou laat vuis ruik en die ander wil op jou koekblik spring. Die Otters besluit dis 'n tyd in hulle lewe dat hulle moet saamstaan, want 'n koshuiskind het nou maar eenmaal sy plesier en ellendes. Buks gaan toe mos en s vir ou Biltong sy vingers ruik na sigarette — wat 'n ellende! Buks, Kassie en Litte sit buitendien in 'n verskriklike verknorsing. Hulle word daarvan beskuldig dat hulle die koshuisspens besteel het. 'n Mens kan jou nie indink dat die Otters sal steel nie, opsetlik sal wil inbreek nie... dis wat die kinders s. Features Summary Gits! Dis ’n spul vriendelik mense! Die een wil jou laat vuis ruik en die ander wil op jou koekblik spring. Author Cor Dirks Publisher Protea Boekhuis Release date 20100430 Pages 128 ISBN 1-86919-359-8 ISBN 13 978-1-86919-359-1
R 115
See product

Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2024 www.clasf.co.za.