-
loading
Ads with pictures

Marius se merkwaardige


Top sales list marius se merkwaardige

South Africa (All cities)
Buy Marius se Merkwaardige Medisyne (Afrikaans, Paperback) for R132.00
R 132
See product
South Africa (All cities)
1971 spesiale uitgawe met 164 bladsye. Hardeband met stofjas baie mooi toestand, maar met biblioteek kaarte en stempels binne. Koffietafel grootte boek. R60 posgeld in SA.  Marius de Jong is een van die skrywersname van F A Venter, meer bekend vir sy boeke Offerland, Geknelde land, Gelofteland en Bedoelde land. Op die een foto hierby aangeheg, verduidelik Wiets Beukes in sy boek: Boekewereld - Die Nasionale Pers in die Uitgewersbedryf tot 1990 die volgende: Venter het na 1959 een vanTafelberg se produktiefste skrywers gebly. Hy het meer titels onder skuilname gepubliseer as onder sy eie naam. Skuilname soos Rene Stegmann, Meiring Fouche en Marius de Jongh......
R 150
See product
South Africa
Agt sleutels tot Bybelse Herlewing- Lewis Drummond 1996 God se Merkwaardige Beloftes soos uitgebeeld in die BYBELSE herlewingsgeskiedenis - toegelig met voorbeelde uit die kerkgeskiedenis - met kragtige implikasies vir vandag. Date: 1996 Binding: Softcover Number of pages: 256 Condition:  Good,   ISBN: 0-7987-0662-7                                                               I have more books in This Category   I have many books on sale, please check my listings. I am happy to combine and save postage for you.  
R 25
See product
South Africa
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 10 - 15 working days Die temas in hierdie bundel sluit deels aan by temas uit sy vorige bundels, maar daar is ook heelwat nuwe onderwerpe. Die gedigte oor musiek, die skilderkuns en die letterkunde in afdelings I en IV toon weer eens Crous se vernuf in die ontginning van intertekste, terwyl die homoerotiese gedigte in afdeling VI voortbou op die tema in sy tweede bundel. Features Summary Die bekroonde digter Marius Crous se derde bundel is in baie opsigte 'n bundel "vol draadwerk", wat die leser met allerlei kinkels verras. Author Marius Crous Publisher Protea Boekhuis Release date 20121003 Pages 84 ISBN 1-86919-766-6 ISBN 13 978-1-86919-766-7
R 143
See product
South Africa
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 10 - 15 working days Features Summary Hierdie is die merkwaardige ware verhaal van ’n kameelperd wat in 1827 van Egipte tot in Frankryk moes reis. Atir, die kameelperd se bewaarder, reis saam met haar tot in Parys... Author Dianne Hofmeyr (Author), Jane Ray (Illustrator) Publisher Protea Boekhuis Release date 20140603 Pages 40 ISBN 1-4853-0116-5 ISBN 13 978-1-4853-0116-5
See product
South Africa (All cities)
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 10 - 15 working days Weens die resessie in Nederland word Will se vader gedwing om as skeepsbouer in Roemenie te gaan werk. Toe die oorlog uitbreek, moet die gesin vlug en so beland hulle in Soerabaja op die eiland Java in Indonesie. Aanvanklik is hulle betreklik veilig, maar nadat Japan die eiland beset het, word die vrouens in konsentrasiekampe opgeneem. Hier beleef hulle bykans ondraaglike ellende, maar hier bewys die Nederlandse vroue ook van watter stoffasie hulle gemaak is. Die Van Halewijns oorleef die kampe en ook die Indonesiese burgeroorlog wat net na die oorlog uitbreek. Aanpassing na die oorlog is egter baie moeilik en die gesin emigreer uiteindelik na Suid-Afrika, waar Will haar ervarings aan die skryfster toevertrou het. Mariel le Roux het daarvan 'n meesleurende verhaal gemaak: Die uiters moeilike omstandighede, die hartseer en ook die ligter oomblikke word in genoeg besonderhede geskets sodat 'n mens jou daarin kan inleef. Features Summary Wilhelmina: Kampkind op Java, is die merkwaardige ware verhaal van Will van Halewijn, haar moeder en twee jonger sussies tydens en net na die Tweede Wereldoorlog. Author Mariël Le Roux Publisher Protea Boekhuis Release date 20070309 Pages 277 ISBN 1-86919-162-5 ISBN 13 978-1-86919-162-7
R 172
See product
South Africa (All cities)
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 7 - 15 working days Die Bielie Bybelpretboek 2 is perfek vir liefhebbers van blokraaie en ander woordspeletjies. Dit is 'n prettige manier om meer van die Bybel te leer en ook om jou kennis van die Bybel toets. Die Bielie Bybelpretboek 2 is nie net vir individue bedoel nie – dit kan selfs in kleingroepe of Sondagskoolklasse gebruik word. Dit sal ure se genot verskaf. Die Bielie Bybelpretboek 2 bevat meer as 160 aktiwiteite met onder meer: woordsoeke, koderaaie, blokraaie en sudoku's. Features Summary Die Bielie Bybelpretboek 2 ?is 'n prettige manier om van die Bybel te leer en ook om jou kennis van die Bybel toets. Die Bielie Bybelpretboek 2 is nie net vir individue bedoel nie – dit kan ook in kleingroepe of Sondagskoolklasse gebruik word... Author Marius Greeff Publisher Lux Verbi Release date 20160401 Pages 160 ISBN 0-7963-1858-1 ISBN 13 978-0-7963-1858-9
R 96
See product

Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2024 www.clasf.co.za.