-
loading
Ads with pictures

Klein bale


Top sales list klein bale

Burgersdorp (Eastern Cape)
Hoë kwaliteit kein lusern bale beskikbaar van uit die Karoo. Kontak ons gerus vir meer inligting. Pryse word nie 'gepost' nie, want pryse wissel agv hoeveelhede wat gekoop word. Stuur na sms of whattsapp na Tertia 0796684866 of Charl 0722796443 
R 12.345
See product
South Africa
KLEIN RONDE BALE (GRONDBOONTJIE RESTE) R75 PER BAAL AARTAPPELS TON BULKSAKKE, (ONDERHANDELBAAR AS ALS NEEM) R1300 PER/ SAK -
R 1.300
See product
Witbank (Mpumalanga)
1000+goedbemeste 1.2m Erogrostis bale GROOT en KLEIN maat beskikbaar groot bestellings kan per ton laai teen R1700.00/ton gem220- 230kg/baal,ons skaal op die plaas met n gesertifieseerde trok skaal.Ons leweraf in 100km Raduis teen R460/baal afgelewer, laai 50+bale.Ons plaas is gelee by Balmoral.Jul kan ons kontak of whatsup of sms asb,die syn is paty dae swak Trysie 0724826012 of Flippie 0764568710 Nog steeds besig om te baal
R 400
See product
Worcester (Western Cape)
Mooi groen en vars hawer bale. Mooi pit in die aar. Klein bale. Om self te laai. Vervoer kan teen ekstra koste gereel word nadat u inspeksie gedoen het op die plaas van die gehalte.
R 70
See product
South Africa
A Graad Lusern beskikbaar, big packs en klein bale. Top kwaliteit, skakel gerus vir meer inligting.
See product
Burgersdorp (Eastern Cape)
Hoë kwaliteit eerstegraad klein bale beskikbaar uit die Karoo. Vervoer landwyd beskikbaar. Pryse word nie 'gepost' nie, want pryse wissel agv hoeveelhede wat gekoop word. Kontak ons gerus vir meer inligting. Stuur 'n sms of whattsapp na Tertia 0796684866 of Charl 0722796443 
R 1.111
See product
Robertson (Western Cape)
Lusern klein bale om en by 20 kg elk teen R 60 Francois 0842067177
See product
Bloemfontein (Free State)
Groen ongestroopte teff (olieboom vry) - Klein vierkantige bale weeg tussen 18kg - 25kg. R80 per baal - Groot ronde bale weeg tussen 280kg - 340kg. R1 000 per baal Kontak Jan 063 483 3826 / 082 382 4390
R 1.000
See product

Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2024 www.clasf.co.za.