-
loading
Ads with pictures

Bale koring en hawer


Top sales list bale koring en hawer

Stellenbosch (Western Cape)
Koring strooi R17.00 per baal Hawer strooi R20.00 per baal Self laai op die land, afhangende van getalle. (reeds in hopies van 10) Area: Klapmuts R44 en Bottelary. Skakel 082 329 8856
R 17
See product
Brits (North West)
Hawer met saad bale R40 elk Soya bale R10 elk Verwerkte gevriesde wortels 500g @ R5 elk Ons is gelee net 4.2km buite Brits op die Thabazimbi uit. Doen nie aflewerings nie. Mattheus: Yolande: Ook beskikbaar n 2 slaapkamer vakansie huis in Danabaai/Mosselbaai vir R700 per nag. Kersfees en nuwejaar reeds vol bespreek.
R 40
See product
Bloemfontein (Free State)
Netjiese skoon besproeing koring hooi. Geberg in stoor. Lusern ook beskikbaar, van tyd tot tyd. Met welger draad baler gebaal, ordenklike bale.
R 8
See product
Worcester (Western Cape)
Mooi groen en vars hawer bale. Mooi pit in die aar. Klein bale. Om self te laai. Vervoer kan teen ekstra koste gereel word nadat u inspeksie gedoen het op die plaas van die gehalte.
R 70
See product

Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2024 www.clasf.co.za.