-
loading
Ads with pictures

Kerk en


Top sales list kerk en

South Africa (All cities)
1958 hardeband met stofjas en 219 bladsye in goeie toestand. R60 posgeld in SA. Die huidige kerklike en godsdienstige lewe van die Afrikaner.
R 70
See product
South Africa (All cities)
Prys: R600.00Uitgawe: Eerste UitgaweUitgegee: 1973Uitgewer: HAUMKondisie: Hardeblad in 'n goeie toestand, met geringe skaafmerke ("shelf wear") op die rande van die omslag. Oorspronklike koopprys, in pen, en 'n klein verbruiningskolletjie op die eerste bladsy. Andersins is die bladsye in 'n baie goeie toestand - skoon en stewig gebind.
R 600
See product
South Africa
Die Kerk en sy Ampte - Nederduitse Gereformeerde Kerk  in Suid-Afrika. A5, sagteband, 99 bls. Buiteblad effens verweer, binnewerk in goeie toestand.   
See product
South Africa (All cities)
Buy Geteken. DIE KAAPSE KERK EN DIE GROOT TREK. Amptelike & ander stukke versamel, aantekeninge voorsien for R420.00
R 420
See product
South Africa (All cities)
1981 eerste uitgawe hardeband in mooi toestand. R60 posgeld in SA.
R 40
See product
South Africa (All cities)
1975 hardeband met stofjas en 178 bladsye in goeie toestand. R60 posgeld in SA. Gesprekke met 13 geestelike leiers: Sam Bulti, van die NG Kerk in Afrika, Michael Buys van Sendingkerk, Shun Govender Indian Reformed Church, Losaba en Mothupi Metodiste, John Tsebe, Louis Ilett, Mpepele, Makhatini, Kameeta van die Ovambo Kavango Kerk in Suidwes-Afrika en Manas Buthelezi.
R 45
See product
South Africa (All cities)
 Sagteband in goeie toestand. Teks is in baie goeie toestant. Gedruk in 2005. 317 bladsye. 'n Boek vir die bekommerde lidmaat wat 'n pad soek uit die moeras van teenstrydighede en onsekerhede. Sal dit jou verbaas om te weet dat die meerderheid kweeksool-teoloe in ons NG Kerk nie meer dieselfde beskouing as voorheen oor die onfeilbaarheid van die Bybel handhaaf nie! Tensy  ons as lidmate ons NOU van alle dwalinge vergewis en dan optree, is daar weinig hoop dat ons kerk nie tot op sy fundament sal disintegreer nie!!!!
R 75
See product
South Africa (All cities)
Buy Die Kerk Van Stellenbosch - A.M. Hugo en J. Van der Bijl for R275.00
R 275
See product
South Africa (All cities)
Buy Die Berymde Psalms en Evangeliese Gesange Boek - NG Kerk Uitgewers for R150.00
R 150
See product
South Africa (All cities)
Buy HONDERD EN VYFTIG JAAR, FEESBLAD VAN DIE GEREFORMEERDE KERK HUMANSDORP for R75.00
R 75
See product
South Africa (All cities)
A4 grootte hardeband met 223 bladsye. R60 posgeld in SA. Nederduits Gereformeerde Kerk. 'n Woordelike verslag van die Verrigtinge, met die Uitspraak, in die Hoggeregshof Kaapstad, Desember 1931.
R 80
See product
South Africa (All cities)
Die NG Kerk Bloemfontein-Oos 1930-1980 (Dr IL Ferreira) Met oorspronklike brief van outeur aan Prof PB (Flip) van der Watt: "Beste Flip, hiermee 'n eksemplaar van ons eerste publikasie..." Boere, Vrystaat, Kerk, Gemeente en kontrei geskiedenis Netjies ongeveer A4 sagteband. Geen name of inskrywings. Goeie toestand, 8/10 See Shipping & Payment. Note: SA Post does lose parcels ! Shipped at buyer's choice of shipping and risk for orders less than R500. For orders more than R500 in total Courier (or PostNet) or personal collection therefore are the only options! No overseas shipping. Please ask about combining items before payment is completed.
R 125
See product
South Africa (All cities)
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 24 hours In 1948 het die NG-dominee DF Malan die Afrikaner tot 'n politieke oorwinning gelei en apartheid ingestel. Strakke swart-en-wit foto's van NP-leiers soos Malan en sy opvolgers simboliseer vandag 'n stelsel van rasse-diskriminasie wat swart Suid-Afrikaners verneder en onderdruk het. Tog, toe Malan op sy sterwensbed gevra is wat die belangrikste diens was wat hy in sy politieke loopbaan gelewer het, het hy geantwoord: "dat ek my volk kon dien, dat ek my mense kon verenig". Die biografie probeer om lig te werp op di teenstrydigheid - hoe kon 'n man wat opreg daarna gestrewe het om sy volk te verenig en te beskerm ook bygedra het tot 'n politieke bestel waarvan ons vandag steeds die gevolge dra? Die boek stel die leser bekend aan Malan die mens: die skaam, leesgierige jong seun, die afgetrokke intellektueel wat een keer by die huis uit is nog met sy pantoffels aan, die onseker vryer en die denker wat ure geneem het om toesprake vir kerkdienste en later politieke toesprake voor te berei. Dit is 'n biografie van 'n man, maar terselfdertyd ook van 'n volk. Malan se persoonlike en politieke lewe vind plaas teen die opkoms van Afrikaner-nasionalisme in die nadraai van die Anglo-Boereoorlog. Di groeiende beweging moedig hom aan om die kerk te verlaat om redakteur van Die Burger en provinsiale leier van die Nasional Party te word. Die boek ontbloot ook al die binnegevegte en politiekery wat die nasionale Afrikaner-politiek in sy eerste jare gekenmerk het. Features Summary Hierdie biografie stel die leser bekend aan Malan die mens: die skaam, leesgierige jong seun, die afgetrokke intellektueel wat een keer by die huis uit is nog met sy pantoffels aan... Author Lindie Koorts Publisher Tafelberg Publishers Ltd Release date 20140227 Pages 492 ISBN 0-624-05585-X ISBN 13 978-0-624-05585-3
R 361
See product
South Africa
Kerkgeskiedenis. 1980 hardeband met stofjas en 407 bladsye in goeie toestand. R50 posgeld in SA. Naam in ink voorin.
See product
South Africa (All cities)
Hardcover derde hersiene en vermeerderde uitgawe  with embossed cloth boards, no jacket, as issued, published 1953. 393 pages with index. Very good condition. Tracked postage is R60.00.
R 250
See product
South Africa (All cities)
A4 groote hardeband in leer gebind en met 170 bladsye in mooi toestand. Naam in ink voorin. R60 posgeld in SA.
R 180
See product
South Africa (All cities)
ISBN - HTFX357 Title - Argief-Jaarboek vir Suid-Afrikaanse Geskiedenis 1965 Deel 2 / Archives Year Book for South African History: Kerk en Staat 1795-1843; Abraham Fischer in sy Tydperk 1850-1913 Author -Booyens, B.; Jacobs, David Stephanus Publisher - Government Printer Dimensions - 275x185 Pages - 444 Format - Hardcover Extra Info - Condition - Condition: Good/Very Good. Owner inscription, some foxing. Green cloth boards are shelf worn and sunned. Text in Afrikaans. Contents: Kerk en Staat 1795-1843; Abraham Fischer in sy Tydperk 1850-1913
R 200
See product
South Africa
NG Kerk Uitgwers. Hierdie boeke is in baie mooi toestand en lyk selfs ongelees. R65 posgeld in SA. Habakuk, Kolossense, Efesiers, Romeine, Fillippense, Filemon, Markus, Petrus, Judas, Korinthiers, Rut en Amos.
R 220
See product
South Africa
Lig in Soutpansberg & Uit Duisternis geroep - W.L. Maree Lig in Soutpansberg - Die Sendingwerk van die Nederduitse Gereformeerde Kerk in Noord-Transvaal, Wes-Transvaal en Betsjoeanaland - Hardebandboeke met stofomslae - Intern skoon en stewig gebind.  
See product
South Africa (All cities)
1983 sagteband met 223 bladsye in goeie toestand, maar met pen onderstrepinge hier en daar. R60 posgeld in SA. Beryming van Psalms, Gereformeerde Kerk, Gesangbundel, Sionsgesange, Psalmmelodiee....
R 70
See product

Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2024 www.clasf.co.za.