-
loading
Ads with pictures

Jy n stiefkind


Top sales list jy n stiefkind

South Africa (All cities)
Buy Is jy n stiefkind van die moderne Kerk? - Josef Coetzee for R25.00
R 25
See product
South Africa
Kies die Regte Hond 'n Gids tot 45 gewilde honderasse JOHANNES ODENDAAL Om 'n hond te kies is amper soos vrou (ofman) vat jy moet na meer as die voorkoms kyk. As jy;n hond kies omdat hy vriendelik lyk of kort hare of 'n adelike neus het, kan jy later teleurgesteld wees. Jy moet die gedrag van die ras en eienskappe soos blaf, byt, gehoorsaamheid en behoefte aan liefde oorweeg. Wat is die beste hond vir jou ? Date: 1988 Binding: softcover Number of pages: 180 Condition: Good ISBN   0 624 03120 9                                                             I have more books in This Category   I have many books on sale, please check my listings. I am happy to combine and save postage for you.                                                                 PLEASE SEE MY CONDITIONS
R 25
See product
South Africa (All cities)
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 24 hours Staan Sterk In 'n Wankelende Wreld Dra jy swaar aan die druk van jou daaglikse lewe, ry jy op 'n emosionele tuimeltrein, is jy fisiek uitgeput en sukkel jy met swak gesondheid? Is jy kort van draad, angstig, bang en voel jy pal skuldig omdat jy worstel om l meer en meer vir jou werk — en ander mense — te gee, dikwels ten koste van jou gesinslewe. Voel jy of jy min hoop het vir die toekoms? Staan sterk in 'n wankelende wreld is 'n praktiese boek vol onmiddelllike inspirasie wat jou sal help om bo al jou omstandighede uit te styg en alles te word wat jy geskep is om te wees. Die insigte wat jy op hierdie blaaie vind, sal jou aanmoedig om jou lewe, jou besigheid en jou toekoms te verander. Die teks is gebore uit lewenservaring en is nie bloot teorie nie. Waarvoor Wag Jy Dan? Sou jy bereid wees om jou ou leefwyse te verander en om jouself die geleentheid te gee om jou beste lewe te leef vir die res van jou lewe? Verbeel jou 'n lewe vol van oorborrelende vreugde...vars hoop wat daagliks aan jou opgedien word - soos warm brood; vryheid van alewige vrees; vervullende verhoudings; om selfvertroue uit te straal en om te lewe met die verwagting van gestruktureerde sukses. Hierdie waarheid is vervat in Waarvoor wag jy dan? Die resultate hoef nie langer vasgevang te wees in jou gedagtes of op jou wenslysie nie. Die uitkomste kan in jou lewe ervaar word - prakties, konsekwent en kragtig en doeltreffend. Nou waarvoor wag jy dan? Dit is NOU jou tyd om op te staan! Features Summary Staan Sterk In 'n Wankelende Wêreld Dra jy swaar aan die druk van jou daaglikse lewe, ry jy op ’n emosionele tuimeltrein, is jy fisiek uitgeput en sukkel jy met swak gesondheid? Author Angelique du Toit Publisher Struik Christian Media ISBN 1-4153-3934-1 ISBN 13 978-1-4153-3934-3
R 206
See product
South Africa (All cities)
Natasha Sutherland was die prinses wat methaar droomprins, 'n bekende Afrikaanse popsanger, getroud was en twee kroonprinsies en 'n suksesvolle beroep as aktrise en programvervaardiger in balans kon hou. Sy was dit alles en meer. Maar die sprokie van haar lewe het ten aanskou van die hele land verbrokkel. Almal weet van die dramas, die affairs en die egskeiding wat volg.In dié inspirerende boek skryf Natasha oor haar ervarings, gedagtes en sielereis. Dié verhale van verandering is hartsgeheime van 'n enkelvrou oor haar aanbeweeg van "Gebreek", na "Verbind" tot om "Bevry" te wees.In die drie dele kan jy lees oor …• Mans en liefde• Die huwelik en seks• Vroue en vriendskap• Affairs en ontrouheid• Kinders en egskeiding• Alleenheid en depressie• Engele en gebed• Stilte en dans… en hoe om 'n swembad blou te hou en skitterende kolwyntjies te bak.Natasha se Bittersoet belydenisse omdat jy nuuskierig is en meer oor die vrou agter al die drama en sensasie wil weet. Maar na net enkele bladsye weet jy hierdie is nie 'n outobiografie nie. Dit is woorde wat gebore is uit 'n wyse en kosbare hart en wat jou siel aanraak. Woorde wat hoe jy dink en voel oor die liefde, lewe en alles tussenin — soos vergifnis — vir altyd sal verander.
R 40
See product
South Africa
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 5 - 10 working days New York Times topverkoperskrywer, John C. Maxwell, is van mening dat die grootste lewenslesse uit verliese spruit. Enige terugslag, professioneel of persoonlik, kan in ’n stap in die regte rigting verander word indien jy oor die nodige gereedskap beskik om die verlies in ’n aanwins te omskep. In Soms wen jy, soms leer jy val Maxwell terug op byna 50 jaar se leierskapervaring. Hy put uit hierdie leierskap-ervaring om te wys waarom sommige mense suksesvol is ten spyte van probleme, mislukking en verlies. Hy bespreek elf elemente wat die DNS uitmaak van sulke mense, naamlik: Nederigheid – Die gees van leer; Realiteit – Die oorsprong van leer; Verantwoordelikheid – Die eerste stap van leer; Verbetering – Die fokuspunt van leer; Hoop – Die motivering van leer; Onderrig – Die roete van leer; Teespoed – Die katalisator van leer; Probleme – Die geleentheid van leer; Slegte ervarings – Die perspektief van leer; Verandering – Die prys van leer; Volwassenheid – Die waarde van leer. Dit verg dissipline om die regte ding te doen wanneer iets skeefloop en soos John Maxwell dikwels daarop wys: ‘Ondervinding is nie die beste leermeester nie, hersiene ervaring is. Features Summary New York Times topverkoperskrywer, John C. Maxwell, is van mening dat die grootste lewenslesse uit verliese spruit. Enige terugslag, professioneel of persoonlik... Author John C. Maxwell Publisher Struik Christian Books Release date 20140201 Pages 199 ISBN 1-4153-2621-5 ISBN 13 978-1-4153-2621-3
See product
South Africa (All cities)
Buy Geskep Vir n Beter Toekoms: Die Lewe Wat Jy Het. Die Lewe Wat God Vir Jou Begeer Jim Cymbala for R50.00
R 50
See product
South Africa (All cities)
Hierdie boek is nog in 'n baie goeie toestand.   >>>    Daar was die dag voor die gebeure, en die dag daarná.  En dan was daar die nag tydens.  Nooit weer sal Margaretha se lewe dieselfde wees nie.  Een gewone weeksaand is sy en haar man in hul plaaswoning tussen Middelburg en Groblersdal beroof en ontvoer.  Wonder bo wonder het hulle albei die nag oorleef. ¿ Een nag en ’n bietjie is gebaseer op ware gebeure.  Dit is ’n verhaal wat ons herinner aan wat dit is om mens te wees in Suid-Afrika.  Dit is ’n hartverskeurende boek, en aangrypend.  Maar tog laat dit jou jubel jy woon hier, in hierdie verraderlike, verrassende en onvoorspelbare land.     *N.B.*   If you buy more than one book from me you only pay R 6 postage on each additional book – See what else I have to offer, it might be worth your while.
R 70
See product
South Africa (All cities)
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 4 - 8 working days Daar was die dag voor die gebeure, en die dag daarn. En dan was daar die nag tydens. Nooit weer sal Margaretha se lewe dieselfde wees nie. Een weeksaand is sy en haar man in hul plaaswoning naby Groblersdal aangeval en beroof. En tog oorleef hulle dit. Een nag en 'n bietjie is 'n boek wat ons herinner aan wat dit is om mens te wees in die land: dit laat jou laat jubel jy woon hier, in hierdie verraderlike, verrassende en onvoorspelbare land. Features Summary Daar was die dag voor die gebeure, en die dag daarna. Een weeksaand is Margaretha en haar man in hul plaaswoning naby Groblersdal aangeval en beroof. En tog het hulle albei die nag oorleef... Author Hester Kruger Publisher Human & Rousseau Release date 20161004 Pages 190 ISBN 0-7981-7415-3 ISBN 13 978-0-7981-7415-2
R 189
See product
South Africa (All cities)
2008 sagteband met 127 bladsye in baie mooi toestand. R65 posgeld in SA. -'n Bundel historiese opstelle oor die Afrikaner in die voormalige Suidwes-Afrika. Binne ookAfrikaans in Namibie, Anglo-Boereoorlog se invloed op Namibia, Afrikanerkultuur in die twintigerjare, Afrikaner-Broederbond...
R 100
See product
South Africa (All cities)
About the product 8vo; papered boards; pp. 119. Occasional fox spot. Very good condition. Afrikaans text.'As'n mens die rympiesmakers - en die enkele egte"digters"- van die Eerste Afrikaanse Taalbeweging buite rekening laat, sou jy gerus kan sê dat die Afrikaanse poësie met die werk van'n viertal digters begin: Marais, Celliers, Totius en Leipoldt. [Celliers, Totius en Leipoldt] is spoedig"volksdigters"genoem.' Driesprong.'n Bloemlesing uit die gedigte van Celliers, Totius en Leipoldt (W.E.G. (compiler) Louw)
See product
South Africa (All cities)
Belydenis van n bedieer- M.C. Botha-Human&Rousseau-1997-eerste uitgawe. Sagteband. Goeie toestand:mooi, skoon en stewig. M.C.Botha sny diep met hierdie nuwe bundel vernuftige verhale. Hy wys hoe bedrieglik die oenskynlik alledaagse kan wees, en hoe werklik en fantasie dikwels onlosmaaklik een is...net wanneer jy dit die minste verwag.  
R 55
See product
South Africa (All cities)
Leer jy ook al lees? Daar is oral prentjies in plaas van woorde. Gebruik die regte plakker met die woordjies om oor die prentjies te plak. In elke boek kan jy 'n nuwe avontuur saam met Miesiemuis beleef. Format:paperback Pages:0
R 39
See product
South Africa
n Toestel wat boodskappe tot in die ruimte kan stuur? Bennie en Jenny dink dis 'n Briljante idee! Hulle kan nie wag om professor Fungus se nuutste uitvinding te toets nie. Maar dan kry hulle 'n nare verrassing uit die buitenste ruim. Jong wetenskapliefhebbers (en almal wat mal is oor snaakse stories!) verslind Jaco Jacobs se professor Fungus-reeks ¿ en Johann Strauss se ongelooflike illustrasies sorg vir dubbel soveel pret! Elke storie is propvol fantastiese karakters en wilde, skreeusnaakse avonture! En by Einstein se snor, agterin elke boek is daar boonop ¿n eksperiment wat jy tuis kan doen.
See product
South Africa (All cities)
Hierdie titel sal jou help om te verstaan waarom jy leef en wat God se wonderlike plan vir jou is - sowel hier en nou as in die ewigheid. Die skrywer sal jou gids wees tydens 'n persoonlike geestelike reis van 40 dae wat jou 'n nuwe antwoord op die lewe se belangrikste vraag sal gee: Wat op aarde doen ek nou eintlik hier? As jy weet waarom God jou geskep het, sal jy minder stress beleef, jou energie kan fokus, jou besluite vereenvoudig, betekenis aan jou lewe gee, en belangrikste, jouself vir die ewigheid voorberei. Die doelgerigte lewe is 'n boudruk vir 'n Christelike lewe in die 21ste eeu - 'n leefwyse wat op God se ewige waardes gegrond is, en nie op kulturele waardes nie. Met meer as 1 200 Skrifaanhalings en - verwysings daag dit die gewone omskrywings van aanbidding, gemeenskap, dissipelskap. Bedienings en evangelisme uit.
R 28
See product
South Africa (All cities)
 Oemkontoe van die nasie is ’n satiriese terugblik vanuit die jaar 2005 op die Ou en Nuwe Suid-Afrika. In hierdie proses bevind Britse beleidmakers uit die 1800’s hulle onverwags voor die Waarheids- en Versoeningskommissie. Boere uit die Noordelike Provinsie keer die Groot Trek om. Terug Kaap toe, in bakkies met frieskoeie en hoenders agterop, die plaaslike koerantredakteur as trekleier in die Volla voor, die nuwe trekkers vervul met siniese droefheid oor die turfland en wit gras wat agtergelaat word. Histories benadeeldes doen aansoek om as histories bevoordeeldes geherklassifiseer te word. Mense wat in die ou bedeling opponente was, raak ongemerk bondgenote. En die Paarlse Taalmonument se lot as ’n nuttelose spies word finaal verseël. Maar daar is nog Faan Starck, ’n plattelandse onderwyser wie se skryfloopbaan begin met ’n satiriese rubriek in ’n plaaslike koerantjie en ’n storieboek wat per geluk vir hoërskoolleerlinge voorgeskryf word. Sonder dat Faan dit so beplan, word die drukpotlood waarmee hy sy polities verkeerde stories pleeg, skerper, word dit ’n nuwe oemkontoe wat tegelykertyd genadeloos hekel en tragiek blootlê. Dit is nie welkom nie, en Faan se tydsberekening is helaas swak – “ … maar hemel, jou politiek, Starck, waar kruip jy uit? Dis... ’n land met ’n veritabele reënboog van regte waarvoor jy sensitief moet wees.” Oemkontoe van die nasie is ’n polities verkeerde veroordeling van die Nuwe Suid-Afrika en dis ’n boek wat eintlik nie gelees behoort te word nie … 
R 85
See product

Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2024 www.clasf.co.za.