-
loading
Ads with pictures

Jordan se wens


Top sales list jordan se wens

South Africa (All cities)
1: 1 Ek Wens - Mathys Roets en Piet Van Wyk De Vries 1: 2 Gert Vlok nel Se Treine - Piet Van Wyk De Vries 1: 3 Hier Is Ons Nou - Andre Swiegers 1: 4 Rembrandt - Piet Van Wyk De Vries 1: 5 Vir Jou - Piet Van Wyk De Vries 1: 6 Meisie In Die Maan - Piet Van Wyk De Vries 1: 7 Sarie - Piet Van Wyk De Vries 1: 8 In My Lewe - Nardus Du Plooy 1: 9 Kersfees Kind - Piet Van Wyk De Vries 1: 10 Sonvanger - Valiant Swart 1: 11 Afskeid (duet saam met Lucas) Lucas se laaste opname - Lucas Maree 1: 12 Dorsland - (Woorde: Richard Van Der Westhuizen,Musiek: Andre Swiegers) 1: 13 Pelgrims Gebed - Amanda Strydom 1: 14 Soms - Daniel Niehaus
R 94
See product
South Africa (All cities)
Disk 1 1: 1 MY HART SE KAMERS 1: 2 KOUE VUUR (DUET MET THYS DIE BOSVELDKLONG) 1: 3 HERBERGIER 1: 4 DROOMSWENDELAAR (KIND VAN DIE SOMER....) 1: 5 KARLA 1: 6 SKADU'S TEEN DIE MUUR (DUET MET THYS DIE BOSVELDKLONG) 1: 7 PRETORIA 1: 8 ONTHOU JY NOG (DIE DAE VAN WENS ONS WAS AL GROOT..) 1: 9 ONTHOU JY NOG 1: 10 MOLBERGE 1: 11 OP DIE PAD NA NOOITGEDACHT 1: 12 MIDDERNAGTREIN (AS EK VANAAND OP DIE MIDDERNAGTREIN...) 1: 13 SPROKIE VIR 'N STADSKIND 1: 14 SKIMME 1: 15 NES EK WIL (DUET MET THYS DIE BOSVELDKLONG) 1: 16 KINDERS VAN DIE WIND 1: 17 WAAROM ROEP NA JOU VANAAND (GERT VLOK NEL) (KOOS EK RAAI EK IS BESIG....) 1: 18 AS ALMAL VER IS 1: 19 MORELIEDJIE 1: 20 SWERWERS (JY WAT JOU OP DIE WYSHEID ROEM....) 1: 21 AS JY MY KON VOLG 1: 22 GROET SONDER WOORDE(LAAT ONS NIE PRAAT NIE) 1: 23 GEBED 1: 24 DIE SOMER IS VERBY (DAAR WAS 'N VROEER TYD) 1: 25 KINDERS VAN DIE WIND (2DE WEERGAWE)
R 89
See product
South Africa (All cities)
Title: Gebooie 9 & 10 Skerwe Van Waarheid Starring: Afrikaans Byble Animasie Synopsis: Skerwe Van Waarheid is die vyfde aflewering in die kinderreeks Die Tien Gebooie Vir Kinders. Hierdie reeks met sy uitstekende animasie is propvol pret en vermaak.Elke episode spog met oorspronklike musiek en 'n treffende storie. Die karakters is lewendig en boeiend, en jong kykers leer Bybelse waardes namate hulle die waarheid ontdek rondom die Here se liefde vir elke mens.In Skerwe Van Waarheid leer die elfjarige Set en sy vriend Efraim die betekenis van twee van God se Gebooie. Jy mag nie vals getuienis teen 'n ander gee nie en Jy mag nie iets begeer wat aan 'n ander behoort nie. Die duurste klere, die oulikste speelgoed, die beste troeteldier. Set word jaloers op sy beste vriend, Efraim, en wens dat hy die seun wat alles het kan wees. Hy breek per ongeluk Efraim se unieke verjaardaggeskenk en laat toe dat sy vriend daarvoor geblameer word. Maar Ben-Ami, die speelgoedmaker, lei hom om die regte ding te doen. Wees deel van hierdie avontuur waarin die Here se teenwoordigheid die tabernakel vul en die Israeliete hulle tog na die Beloofde Land voortsit.Dis 'n aksiebelaaide slotepisode, en een waarna kinders oor en oor sal wil kyk.
R 39
See product
Alberton (Gauteng)
Verby Grense - Karen Kingsbury. Alles op die spel. Sal liefde genoeg wees wanneer die stryd dreig om verby the woed?... vir Faith Evans. n jong, opkomende nuusleser. N vrou van eer en integriteit wat vind dat sy opstaan teen die een man wat sy nooit gedink het haar vyand sou wees nie...... vir Jordan Riley. n magtiger prokoreur wat toegewy is daaraan om te veg vir menseregte - en teen God. n Man wat steeds worstel met die verlies van die drie vroue wat eens op n tyd alles vir hom beteken het...... vir Bethany, Pennsilvanie. n Klein dorpie wat niemand gedink het die middelpunt van nasionale saak sou word nie. Maar dit het. Alles te danke aan n geliefde 100 jaar oue standbeeld van Jesus Christus wat in Bethany se park staan. N standbeeld wat aprty mense se duidelik nie die skeiding van kerk en staat eerbiedig nie. n Standbeeld wat vernietig moet word. n Standbeeld wat skielik die middelpunt geword het van n bitter stryd - een vol politieke intrige, sosiale onreg en persoonlike konflik. Voor die styd oor is, sal Jordan, Faith en al die inwoners van Bethany opnuut moet dink oor alles waaroor hulle staan. • Tweedehandse boek. • Sagteband boek. • Afrikaans. • 428 Bladsye. • Boek is netjies en skoon daar is net n merkie op twee van die bladsye. • 725 - show phone -. • REF: 060. This book will be removed when sold.
See product
South Africa
1. Vir die wereld skree 2. Shalala 3. Over and out 4. Sprokiesverhaal 5. Only when youre around 6. Met elke wens 7. Vergeet van my 8. Ek sien jou 9. Impossible 10. Storieboek se 11. Jy is myne 12. Dans om my 13. I swear
See product
South Africa (All cities)
1. Land In Die Suide 2. Huisie By Die See 3. Ek Wil Weghardloop Saam Met Jou 4. Jy Sprei My Vlerke 5. Wens Jy's Hier By My 6. Saam Met Jou 7. Jol Jol My Liekerbol 8. Dieper In Jou Hart 9. Ek Wil Jou Ken 10. Blouberg Se Strand 11. Droomvrou 12. I'm Not Afraid To Move On 13. I'm Still Standing 14. Just A Boy 15. Separate Tables
R 39
See product
South Africa (All cities)
Valiant Swart Song Vir Katryn Musiek Cd Valiant Swart Song Vir Katryn Musiek Cd 1. Dans Met my Baby! 2. Ek Wens Jy Was Hier 3. Jakarandastrate 4. Hawelose Lewe 5. Lekker Verby 6. Jy Is Opium 7. Die Sewe Af 8. Verdwyn 9. Die Son Sak In Danville 10. Liefde In Die Suburbs 11. Dad Se Vastrap 12. Hey Hey Katonkel 13. Verdwyn (Katryn Mix) 14. Hawelose Lewe (Sax Mix) Cd is in baie goeie kindisie Geen terug betalings nie Please ask any questions first if unsure about anything and i will come back to you as soon as possible If you order without asking any questions first it is assumed you accept and understand everything clearly Payment required within 48 hours or sale will be cancelled, item relisted and a sale not complete will be filed Shipping as per shipping table
R 30
See product

Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2024 www.clasf.co.za.