-
loading
Ads with pictures

Jare se ondervinding


Top sales list jare se ondervinding

South Africa
Ek is opsoek na twee dames wat minstens 2/3 jaar se ondervinding het in die Administratiewe bedryf.  Ons is in Hatfield,Pretoria. Die sluitings datum vir aansoeke is 10 November .
See product
South Africa (All cities)
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 24 hours "Die lang man sonder skaduwee," so het die oumense gepraat as hulle die grondpaaie beskryf het wat oor die rug van vlaktes loop soos linte wat plase en veeposte en dorpe aan mekaar bind. Dit was 'n raaisel wat hulle vir mekaar gevra het om 'n stram geselskap aan die gang te kry. Met di raaisel begin Antoinette Pienaar, Afrikaanse sangeres, aktrise en radiopersoonlikheid, haar nuwe boek n die verskyning van Kruidjie roer my, haar boek oor Karookruie wat sy plek as 'n klassieke werk in Afrikaans ingeneem het. Sy werk reeds vir jare in die Karoo saam met oom Johannes Willemse, legendariese Griekwa-medisyneman. Oom Johannes leer haar hoe om Karookruie te gebruik om mense se lywe en siele te genees en van heinde en ver kom besoekers om hier by hulle gesond te kom raak. In Die lang man sonder skaduwee sit Antoinette haar roeping as geneser voort. Vol begrip en deernis word Karookruie ingespan om allerlei kwale te genees. Maar nou ondersoek sy ook die genesende krag wat in die ou stories, raaisels en rympies van die Griekwa-mense skuil, want dikwels het 'n fisieke probleem 'n emosionele oorsprong en is dit stories wat die hart kan genees. Die langman sonder skaduwee is volksbesit: waardevolle inheemse kennis liefdevol opgeteken vir lees en herlees. Features Summary “Die lang man sonder skaduwee,” so het die oumense gepraat as hulle die grondpaaie beskryf het wat oor die rug van vlaktes loop soos linte wat plase en veeposte en dorpe aan mekaar bind... Contributors Antoinette Pienaar Release date 20180131 Pages 237 ISBN 1-4152-0943-X ISBN 13 978-1-4152-0943-1
R 192
See product
South Africa
Ek is betroubare dag moeder met jare der jare se ondervinding - Reël `n afspraak en kom sien vir uself. Sien uit om u te ontmoet
See product
Krugersdorp (Gauteng)
Ek 33wf van Krugersdorp soek bje graag werk ek het 3jr ondervinding van reception werk filling en weet van pc werk het besigheid geregistreer. Kan cashier werk ook dun het bje jare se ondervinding en is n vinnige leerder asb gee my di geleenheid asb geen kaans vatters
R 4
See product
Klerksdorp (North West)
dromdienste en vervoer, verwydering of sny van bome,eenmalige skoonmaak van erwe, verwydering van rommel, opvul werk. jare se ondervinding. ons beloof net ons beste diens te alle tye, eienaar altyd teenwoordig. doen ook trekke in kosh omgewing! skakel ons onmiddelik vir puik diens en betroubare werk!
See product
Tzaneen (Limpopo)
Ek soek na enige poste waarvoor ek geskik mag wees.My jare se ondervinding sluit oa in:(1)S.A.Polisie.(2)Bestuurder - Groot sowel as Kleinhandel.(3)Verteenwoordiger.(4)Lodgebestuurder.(5)Stoor en Logistieke Bestuurder.(6)Nutsman. Enige poste en area sal oorweeg word.Indien dit net tydelik is,sal dit ook oorweeg word.Dringend.
See product
Klerksdorp (North West)
Van oop tot swaar sigbare dragtige verse is beskikbaar, mooier as dit kry mens nie, dit vat jare se liefde en geduld om so n trop te lewer, prys wissel vanaf R tot R voor BTW
R 1
See product
Pretoria (Gauteng)
Tel: 127 - show phone - 4 Cell: 810 - show phone - 3 Cell: 765 - show phone - 7 We do it Right the First Time! -Floor Tiling -Wall Tiling -Mosaic Tiling -Swimming Pool Tiling -Laminated Flooring -Bathroom Renovations -Old Tile Removal -Carpet Removal -Screeding/Coloured Cement floors/Cemcrete -Removal & Installation of Kitchen Cupboards - Baths - Showers - Toilets & Accessories. Years of Experience. References Available. Big or Small - We do it all. For a FREE - No Obligation Quote - Call Malvern 810 - show phone - 3 We work with all types of tiles -Ceramic Tile -Porcelain -Natural Stone Tile -Granite -Marble -Limestone -Travertine -Slate -FAUX WOOD/wood look tiles -PEBBLES & STONES/mosaics -QUARTZITE|Terracota Tel: 810 - show phone - 3 Ons doen dit reg die eerste keer! Vloer Teëlwerk, Wall Teëlwerk, Mosaic Teëlwerk, Swembad Teëlwerk, Gelamineerde Flooring,,, Kitchen Renovations, Badkamer Renovations, Old Tile Verwydering, Carpet verwydering, afvlak, Klein bouveranderinge, verwydering en installasie van kombuiskaste - Baden - Storte - Toilette & bykomstighede. Jare ondervinding. Verwysings beskikbaar. Groot of klein - Ons doen dit alles. Vir 'n gratis - geen verpligting kwotasie - Call Malvern 810 - show phone - 3 Pretoria east TilingPretoria north, Bathroom Tiling Pretoria east, Wooden floor Tiling Pretoria north, Kitchen Tiling Montana, home Tiling and renovations Pretoria west,Pretoria east Tiling and renovations, Floor Tiling Pretoria, Tiling houses Pretoria, wallTiling Pretoria, roof coatings Pretoria, centurion Tiling,Laminated floorTiling Pretoria, centurion home Tiling and renovations, wall coating
See product
Johannesburg (Gauteng)
Tel: 127 - show phone - Cell: 810 - show phone - We do it Right the First Time! -Floor Tiling -Wall Tiling -Mosaic Tiling -Swimming Pool Tiling -Laminated Flooring -Bathroom Renovations -Old Tile Removal -Carpet Removal -Screeding/Coloured Cement floors/Cemcrete -Removal & Installation of Kitchen Cupboards - Baths - Showers - Toilets & Accessories. Years of Experience. References Available. Big or Small - We do it all. For a FREE - No Obligation Quote - Call Malvern 810 - show phone - We work with all types of tiles -Ceramic Tile -Porcelain -Natural Stone Tile -Granite -Marble -Limestone -Travertine -Slate -FAUX WOOD/wood look tiles -PEBBLES & STONES/mosaics -QUARTZITE|Terracota Tel: 810 - show phone - Ons doen dit reg die eerste keer! Vloer Teëlwerk, Wall Teëlwerk, Mosaic Teëlwerk, Swembad Teëlwerk, Gelamineerde Flooring,,, Kitchen Renovations, Badkamer Renovations, Old Tile Verwydering, Carpet verwydering, afvlak, Klein bouveranderinge, verwydering en installasie van kombuiskaste - Baden - Storte - Toilette & bykomstighede. Jare ondervinding. Verwysings beskikbaar. Groot of klein - Ons doen dit alles. Vir 'n gratis - geen verpligting kwotasie - Call Malvern 810 - show phone - Pretoria east TilingPretoria north, Bathroom Tiling Pretoria east, Wooden floor Tiling Pretoria north, Kitchen Tiling Montana, home Tiling and renovations Pretoria west,Pretoria east Tiling and renovations, Floor Tiling Pretoria, Tiling houses Pretoria, wallTiling Pretoria, roof coatings Pretoria, centurion Tiling,Laminated floorTiling Pretoria, centurion home Tiling and renovations, wall coating
See product
Klerksdorp (North West)
‘n Gevestigde boerdery in die Wolmaransstad/Klerksdorp area is opsoek na ‘n ervare plaasbestuurder. Vereistes: · Verkieslik tussen die ouderdom van 25-35; · ‘n Uitgebreide kennis oor veebestuur en die plant van gewasse (sonneblom, mielies, ens.); · Goeie meganiese vaardighede. Slegs kandidate wat aan die minimum kriteria voldoen sal vir hierdie pos oorweeg word. ‘n Mededingende vergoedingspakket word aangebied afhangende van die kandidaat se kwalifikasies en ondervinding. Om aansoek te doen rig u volledige CV aan schalk.nezar@gmail.com Indien u nie binne twee weke genooi word vir ‘n onderhoud nie, kan u aanvaar dat u aansoek onsuksesvol was. Die reg om nie hierdie posisie te vul nie word voorbehou.
See product
Robertson (Western Cape)
'n Gemengde boerdery in Robertson omgewing is opsoek na die dienste van 'n Produksiebestuurder wat die wyndruiwe afdeling van die boerdery kan bestuur, asook hulp kan verleen met die oes van ander afdelings se vrugte (steenvrugte en sitrus). Vereistes: Die posbekleër sal rapporteer aan die Produksiehoof en verantwoordelik wees vir die produksie van wyndruiwe. Sleutelpligte: -Die bestuur van die menslike hulpbronne komponent -Plaag- en onkruidbeheer -Besproeiing -Snoei tot oes -Ontwikkeling van nuwe aanplantings -Rekordhouding en algemene administrasie -Deeglike kennis en ervaring van wyndruif verbouing (minimum 10 Jaar) -Ondervinding van parsmasjiene -Ondervinding en kennis van besproeiing, plaagbeheer, onkruidbeheer asook voeding -Goeie meganiese vaardighede en prakties aangelê wees -Bestuur van 'n span werknemers en werwing van spanne -Rekordhouding kan handhaaf bv Deurgee van lone -Basiese rekenaarkennis -Goeie menseverhoudings handhaaf, eie inisiatief kan neem en gemotiveerd wees -Kode 10 (EC1) lisensie met geldige PDP -Woonagtig in die Weskaap Die ideale kandidaat is 'n energieke en praktiese persoon, met baie goeie menseverhoudinge, wat oor die toepaslike ondervinding van wingerdverbouing beskik. Moet getroud wees en eggenoot moet 'n pos beklee en uitdagings van beroep verstaan, bereid wees om verlengde ure te werk en naweekdiens te verrig.Moet asb nie aansoek doen indien kwalifikasies of motivering ontbreek nie. Indien u belangstel in die geleentheid, e-pos asb 'n volledige CV aan zeemanboerdery@gmail.com Aansoeke sluite: 31 Maart 2021 Die Suksesvolle kandidaat begin 3 Mei 2021 Meld salaris en voordele verlang. Indien u aan die keuringsvereistes voldoen, sal ons u binne twee weke na die plasing van hierdie advertensie kontak.
See product
Robertson (Western Cape)
'n Gemengde boerdery in Robertson omgewing is opsoek na die dienste van 'n Produksiebestuurder wat die wyndruiwe afdeling van die boerdery kan bestuur, asook hulp kan verleen met die oes van ander afdelings se vrugte (steenvrugte en sitrus). Vereistes: Die posbekleër sal rapporteer aan die Produksiehoof en verantwoordelik wees vir die produksie van wyndruiwe. Sleutelpligte: -Die bestuur van die menslike hulpbronne komponent -Plaag- en onkruidbeheer -Besproeiing -Snoei tot oes -Ontwikkeling van nuwe aanplantings -Rekordhouding en algemene administrasie -Deeglike kennis en ervaring van wyndruif verbouing (minimum 5 Jaar) -Ondervinding van parsmasjiene -Ondervinding en kennis van besproeiing, plaagbeheer, onkruidbeheer asook voeding -Goeie meganiese vaardighede en prakties aangelê wees -Bestuur van 'n span werknemers en werwing van spanne -Rekordhouding kan handhaaf bv Deurgee van lone -Basiese rekenaarkennis -Goeie menseverhoudings handhaaf, eie inisiatief kan neem en gemotiveerd wees -Kode 10 (EC1) lisensie met geldige PDP -Woonagtig in die Weskaap Die ideale kandidaat is 'n energieke en praktiese persoon, met baie goeie menseverhoudinge, wat oor die toepaslike ondervinding van wingerdverbouing beskik. Moet getroud wees en eggenoot moet 'n pos kan beklee en uitdagings van beroep verstaan, bereid wees om verlengde ure te werk en naweekdiens te verrig.Moet asb nie aansoek doen indien kwalifikasies of motivering ontbreek nie. Indien u belangstel in die geleentheid, e-pos asb 'n volledige CV aan zeemanboerdery@gmail.com Aansoeke sluite: Die Suksesvolle kandidaat begin Meld salaris en voordele verlang. Indien u aan die keuringsvereistes voldoen, sal ons u binne twee weke na die plasing van hierdie advertensie kontak.
See product

Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2024 www.clasf.co.za.