-
loading
Ads with pictures

Jack dowle en


Top sales list jack dowle en

South Africa
Ive got a jack russel and wors hond krysing puppy that needs loving home urgently very playfull and good with children. Whatsapp me on 0842785248
R 200
See product
South Africa
Jack Russel Reun gratis vir iemand wat met hule teel. Ons diere-kind se naam is Mickey want hy het n mickey mouse patern op sy kant. Hy is net oor die jaar en n half. Ons het verhuis en die erf agter is te klein vir die besige mannetjie. Hy het n gesin nodig wat hom baie aandag en liefde sal gee
R 1
See product
George (Western Cape)
Jack Russel Reun vir iemand wat met hom wil teel. Ons diere-kind se naam is Mickey want hy het n mickey mouse patern op sy kant. Hy is net oor die jaar en n half. Ons het verhuis en die erf agter is te klein vir die besige mannetjie. Hy het n gesin nodig wat hom baie aandag en liefde sal gee
See product
South Africa
Jack russel hondtjies beskikbaar 7 weke oud opreg ingeent en ontwurm baie goeie bloedlyn Rudolf Polokwane 0769436626
R 1.000
See product
South Africa
Ek het 7 pragtige jack russel puppies 2dogtertjies en 5 seuntjies hulle is die kort been jack russel hulle eet en drink self die ma en pa is altwee opregte jack russels hulle is baie spelerig en verskriklik cheecky dis R500 elk. kontak my gerus op whatsapp vir meer inligting en fotos 061 906 3430 dankie
R 500
See product
South Africa
Ek het 9 pragtige klein jack russel hondjies wat baie lewendig en spelerig is hulle is opregte jack russells hulle eet en drink self hulle is nie ingespuit of ontwurm nie whatsapp my gerus op 084 435 6418 vir meer fotos en inligting
R 300
See product
South Africa
Ek het nog 3 opregte kort haar en kortbeen jack russel beskikvaar. R1300 met inspuitings en ontwurming en R1000 sonder. Hulle kan 1junie na nuwe huise gaan. Hulle oulik en liefdevol. Kontak Dedrie by 0829271303 ons woon in Grabouw
R 1.300
See product
South Africa
Ek het nog 3 opregte kort haar en kortbeen jack russel beskikvaar. R1300 met inspuitings en ontwurming en R1000 sonder. Hulle kan 1junie na nuwe huise gaan. Hulle oulik en liefdevol. Ons bly in grabouw. Skakel my gerus Dedrie 0829271303
R 1.300
See product
South Africa
Ek het nog 3 opregte kort haar en kortbeen jack russel beskikvaar. R1300 met inspuitings en ontwurming en R1000 sonder. Hulle kan 1junie na nuwe huise gaan. Hulle oulik en liefdevol. Ons woon in Grabouw. Skakel Dedrie 0829271303
R 1.300
See product
George (Western Cape)
Ek het n pragtige reun Jack Russel wat ek graag vir iemand wil gee vir teel doeleindes. Hy is 2 en n halwe jaar oud. Vol lewe en soek baie spasie. Ons het vehuis na n kleiner erf en dit versteer hom. As iemand belang stel kontak my gerus.
See product
Pretoria (Gauteng)
Hulle is al 2 keer ingeent hulle het die 3 in 1 en die 5 in 1 so als is op datum die hondjies is op reg en baie oulik. They gave been injected twice already they have had their 3 in 1 and their 5 in 1.. the dogs are really adorable and very good with children and need good homes!! Call me on 714 - show phone - 1
See product
Groblersdal (Mpumalanga)
Ons is 6 sussies en 1 boetie Jack russeltjies. Ons is op 2 Julie gebore en sal gereed wees op 15 Augustus vir n nuwe huis. Ons bly nou op n Plaas in die Loskopdam distrik. Julle kan ons mense mamma Riesl kontak as iemand graag een van ons wil he. Groete 7 klein Jackies
See product
Witbank (Mpumalanga)
2 Opregte Jack Russel Reuntjies. 7 wekies oud. Gebore 17 Maart 2022. 1ste Inenting en ontwurming ingesluit. Sagte haartjies. Mamma is miniatuur. Baie spelerig en parmantig.
R 1.400
See product
South Africa
Uitsonderlike opregte pragtige Jack Russell kleintjies beskikbaar onmiddelik op dringende lewering hul wil baie graag iemand kry wat hul, hul lewe in lief en leed wil deel. 081
See product
South Africa
Ek het 4 jack russel puppys vir slegs R wyfies 2 mannejies.hulle is al 3 weke oud en sal reg wees op 6 weke om t gaan.indien belangstel inbox my op bbm 2BE50BD7 of whatsapp my op .
R 800
See product

Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2024 www.clasf.co.za.