JACK RUSSEL REUN IN GEORGE
Jack Russel Reun vir iemand wat met hom wil teel. Ons diere-kind se naam is Mickey want hy het n mickey mouse patern op sy kant. Hy is net oor die jaar en n half. Ons het verhuis en die erf agter is te klein vir die besige mannetjie. Hy het n gesin nodig wat hom baie aandag en liefde sal gee
4.00/5
1 reviews
Price:
R 0,00
R 0,00
Contact
CONTACT