JACK RUSSEL HONDJIES IN SOUTH AFRICA
Ek het nog 3 opregte kort haar en kortbeen jack russel beskikvaar. R1300 met inspuitings en ontwurming en R1000 sonder. Hulle kan 1junie na nuwe huise gaan. Hulle oulik en liefdevol. Kontak Dedrie by 0829271303 ons woon in Grabouw
4.00/5
1 reviews
Price:
R 1.300,00
R 1.300,00
Contact
CONTACT