-
loading
Ads with pictures

Gesk van 2de


Top sales list gesk van 2de

South Africa
Hardeband in goeie toestand. Binding is stewig en skoon binne, behalwe vir watermerke aan bo- en onderkant van blaaie binne in boek, maar beïnvloed nie teks. Uitgegee 1965 met 278 bladsye tydens die 300-jarige bestaan van die Gemeente van Kaapstad. S/w illustrasies en foto's. Posgeld in RSA = R58.00 (verhoogde postariewe 1/4/2017)
See product
South Africa (All cities)
Hardeband in goeie toestand, feesuitgawe by herdenking van die 150ste verjaarsdag van die Bybelgenootskapsbeweging in Suider-Afrika. Uitgegee 1970 met 275 bladsye en s/w foto's. Posgeld in RSA = R55.00 (nuwe Pk tariewe vanaf 1/4/2018). Ons kombineer posgeld.
R 20
See product
South Africa
Hardeband met stofomslag. Boek is stewig gebind en skoon binne. Uitgegee 1965 met 278 bladsye en geïllustreer met s/w foto's. Geskenkinskripsie op voorste skutbladsy. Die stofomslag is verweer met skade aan die voor-en bokant. Papierverlies. Posgeld in RSA = R58.00.  
See product
South Africa (All cities)
Buy Oorlogsdagboek van Henri Myburg: Kanonnier in die 6de Battery, 2de SA Lugafweer Brigade, 1940-1945 for R195.00
R 195
See product
South Africa
Hardeband met s/omslag. Naam in die voorkant van boek. Res van die boek in ’n baie goeie toestand. Lekker liefdes verhaal met baie kinkels.       Please note: No shipping outside the borders of the Republic of South Africa
See product
South Africa
1999. 2de druk. Sagteband. 58 bladsye. Baie goeie toestand. Boekhandelaar stempel voor-in. Minder as 1kg.    
See product
South Africa
 2de Uitgawe 1ste Druk 1983.  Geen stofomslag.  Rakskaafmerke aan buitekant van boek.  Toekenningplakker voor in boek.  Res van boek skoon en netjies. Posgeld R50 SAPO of R99 Postnet na Postnet.
See product

Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2024 www.clasf.co.za.