-
loading
Ads with pictures

Gees van grens


Top sales list gees van grens

Cape Town (Western Cape)
Grens van Woelinge, 'n Blik op Suid-Afrikaanse Geskiedenis - Christopher Danziger Macdonald, . Condition: Good.      
R 70
See product
South Africa
Die volledige hoofdeel van die Rapport (bl 1-16) - Sportblad en tydskrif rapport uitgesluit. In goeie toestand. Die laaste stuiptrekkings van die Bosoorlog/Grensoorlog.Buiten die voorblad, word 'n verdere 4 volblaaie hieraan gewy. Ander interessante berigte sluit in: Tsafendas besig om dood te gaan, die debakel van Eugene Terreblanche en Jani Allan en Pietie du Plesssis se saak. 
See product
South Africa
Woordvisier - redakteur Maritjie Smith Uitgegee: Kommandement Oranje Vrystaat Eerste uitgawe/Eerste druk 1992 Sagteband 101 bladsye. Geskryf op eerste en laaste bladsye. Wys rakverweer op die voorste en agterse buiteblaaie, bl 69 is gevou en het n klein skeurkie, 3 bladsye het potlood merke. Bindwerk is steeds stewig   Sien asb die foto's as deel van die beskrywing           Please see our other medallion, pins and coins, books ext. We combine postage at nominal extra fees (please enquire if you are interested in more than one item). International bidders  are welcome. (please enquire about postage) Postage and packaging: R55.00 SA post office. Courier at R95. (Preferred) Pickup can also be arranged.    
R 165
See product
South Africa (All cities)
Bedrewe joernalis David Williams vang 'n era vas en beskryf die grenservarings wat wit mans van tussen 35 en 60 ten diepste beinvloed het. Troepies en hul gesinne sal hulself in die titel herken. Onderhoude met voetsoldate en weermagleiers soos Jannie Geldenhuys, Constand Viljoen en George Meiring word aangevul met 'n historiese konteks en oorsig. Die gevolg is 'n titel wat 'n vars ek-was-self-daar inslag kombineer met diepgang en analise. Paperback, 160 pages
R 250
See product
South Africa (All cities)
 2009 sagteband met 300 bladsye baie mooi. R65 posgeld in SA. Diensplig, soldaat, weermag, grens...
R 85
See product
South Africa (All cities)
Buy SKAARS ONGEBRUIKTE RUSDAGSOLDY AANHANGSEL A BY VORM DD 2558 VAN AF DIE GRENS for R250.00
R 250
See product
South Africa (All cities)
Vang 'n Boer: Die stryd tussen Boer en Ovambo, is die verhaal van twee volke waarvan die paaie meer as 80 jaar voor die Grensoorlog (1966 tot 1989) die eerste maal gekruis het. Die boek gee nuwe perspektiewe op 'n oorlog wat tot dusver binne die konteks van ideologie (Apartheid en Kommunisme) verstaan is. 'n Komplekse historiese proses wat die oorlog voorafgegaan het, word beskryf. Die klem val nie net op die militere konfrontasie tussen Boer en Ovambo nie, maar die diplomatieke, politieke en ekonomiese stryd wat ten nouste daarmee verband hou, word geanaliseer. Waar Boer en Ovambo dit in die bos met die wapen uitspook, is dit nie 'n eensydige stryd waar een kant al die helde oplewer en die ander kant die skurke is wat in massa afgemaai word nie. Die stryd woed ook nie net in die bosse op die Grens nie, maar regoor die hele Suider-Afrika en in die vergadersale van die Verenigde Nasies. Die stemme van die burgerlike bevolking - die kwesbares, onskuldiges en ongewapendes - word tussen die oorlogsrumoer gehoor. Uiteindelik word die boek een lang gevallestudie van hoe politici en hulle militre dienaars, met die ondersteuning en aanmoediging van die kapitaallkragtiges en magsugtiges, met gewone mense in 'n oorlog mors. Soos in sy beroemde boek "Die Buffel Struikel", vertel LJ Bothma die geskiedenis op 'n objektiewe wyse aan die leser oor. Sagteband, 618 bladsye. Published 2012  
R 355
See product

Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2024 www.clasf.co.za.