RAPPORT 9 APR 1989. DIE GRENS BRAND! SKAARS! IN SOUTH AFRICA
Die volledige hoofdeel van die Rapport (bl 1-16) - Sportblad en tydskrif rapport uitgesluit. In goeie toestand. Die laaste stuiptrekkings van die Bosoorlog/Grensoorlog.Buiten die voorblad, word 'n verdere 4 volblaaie hieraan gewy. Ander interessante berigte sluit in: Tsafendas besig om dood te gaan, die debakel van Eugene Terreblanche en Jani Allan en Pietie du Plesssis se saak.
4.00/5
1 reviews
Price:
R 0,00
R 0,00
Contact
CONTACT