-
loading
Ads with pictures

Friends vriende se


Top sales list friends vriende se

South Africa
Catalogue the SANG exhibition of the artworks collected and exhibited by the Friends of SANG. Condition: Excellent. 56 pages.     
See product
South Africa
(This title is available on demand: expected date of dispatch will be 4-7 working days once ordered) Terwyl Lucas en sy vriende probeer om Ayanda se dood te verwerk, word hulle gekonfronteer met vreemde gebeure: 'n misterieuse bol lig, so groot soos 'n rugbybal, hang in die donker buite Brandon-hulle se huis; 'n massiewe swart trok ry Nova se strate binne en verdwyn in die Hok. Die skool word ook skielik ontruim wanneer 'n vuur uitbreek en dele van die skool ontplof. Al die leerders en onderwysers soek skuiling in 'n ondergrondse bunker. Om sake te vererger vertel Lucas se ma vir hom 'n geheim... Dit keer sy hele wereld om en hy kan nie help om anders na homself en sy vriende te kyk nie. Wanneer Duart uitvind van die geheim, kom daar 'n breuk in sy en Lucas se vriendskap. Wanneer hulle toegesluit word in 'n klein, lee stoorkamer binne die Hok, breek daar selfs 'n rowwe stoeigeveg uit tussen die twee. Format:paperback Pages:120
R 104
See product
South Africa (All cities)
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 5 - 10 working days 'n Vat-en-voel-Bybelstorieboek stel kleuters bekend aan die storie van die skepping. Ervaar die wonderlike wreld van die skepping saam met Panda en sy vriende. Nuuskierige klein vingertjies sal dit geniet om die teksture van die verskillende diere in die skepping te ontdek. Die kleurvolle illustrasies tesame met die wollerige stukkies stel peuters bekend aan verskillende diere terwyl die stories hulle meer vertel van God se skepping. Panda en sy wollerige maats is ideaal om peuters se tassintuig te help ontwikkel. Ook beskikbaar in Engels onder titel Panda and His Furry Friends Features Summary 'n Vat-en-voel-Bybelstorieboek stel kleuters bekend aan die storie van die skepping. Publisher Christian Art Publishers Release date 20171205 Pages 8 ISBN 1-4316-2048-3 ISBN 13 978-1-4316-2048-7
R 99
See product
South Africa (All cities)
(This title is available on demand: expected date of dispatch will be 4-7 working days once ordered) Die afrigtingskamp is reeds verby, maar Anri se maag slaan steeds bollemakiesie as sy daaraan terugdink. En nie net omdat hulle Æn wonderlike tyd saam met die perde deurgebring het nie... Na die briefie wat Jacques by die kamp in haar hand gestop het, is dinge tussen hulle skielik heeltemal anders. Anri se vriendin Megan besluit om Æn piekniek te reel waar hulle lekker saam met Jacques en sy vriende kan kuier. Maar dan kry hulle onverwags baie slegte nuus oor Storm, die hingsvulletjie wat reeds diep spore in Jacques se hart getrap het... Boek 18 in hierdie baie gewilde perdereeks, wat handel oor Anri en haar maats se avonture by die Dagbreek-ryskool. Format:paperback
R 88
See product
South Africa (All cities)
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 10 - 15 working days Tiertjie en Beertjie is beste vriende. Hulle beleef allerhande wonderlike avonture saam. En hulle is vir niks bang nie, want saam is hulle sterker as enigiets op aarde. “As mens ’n vriend het, hoef mens vir niks op aarde bang te wees nie!” Beer en Tier woon gelukkig en tevrede in ’n snoesige, klein huisie aan die rivier. Maar wanneer daar eendag ’n krat uit die rivier spoel, met Panama op geskryf, gaan die twee op reis na die land van hul drome. Saam pak hulle allerhande avonture aan: hulle gaan op ’n skattejag, vind die posdiens uit, hou groot partytjies en arme Tier beland selfs in die dierehospitaal. Hierdie bundel bevat ses van die welbekende Duitse skrywer se tydlose Ben en Tiertjie-stories. Features Summary Tiertjie en Beertjie is beste vriende. Hulle beleef allerhande wonderlike avonture saam. En hulle is vir niks bang nie, want saam is hulle sterker as enigiets op aarde... Author Fourie Botha Publisher Protea Boekhuis Release date 20171201 Pages 288 ISBN 1-4853-0758-9 ISBN 13 978-1-4853-0758-7
R 263
See product
South Africa (All cities)
Die afrigtingskamp is reeds verby, maar Anri se maag slaan steeds bollemakiesie as sy daaraan terugdink. En nie nét omdat hulle 'n wonderlike tyd saam met die perde deurgebring het nie... Ná die briefie wat Jacques by die kamp in haar hand gestop het, is dinge tussen hulle skielik heeltemal anders. Anri se vriendin Megan besluit om 'n piekniek te reël waar hulle lekker saam met Jacques en sy vriende kan kuier. Maar dan kry hulle onverwags baie slegte nuus oor Storm, die hingsvulletjie wat reeds diep spore in Jacques se hart getrap het
R 111
See product
South Africa
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 10 - 15 working days Hierdie woordlose prenteboek bied 'n nuwe en vermaaklike blik op die bekende jakkals-en hoenderverhaal. Jakkals steel 'n hoender en die hoender se bekommerde vriende – 'n beer, haas en haan – agtervolg hom oor berge en dale. Wanneer hulle uiteindelik by die jakkals se woning aankom, begroet 'n onverwagse gesig hulle! Features Summary Hierdie woordlose prenteboek bied 'n nuwe en vermaaklike blik op die bekende jakkals-en hoenderverhaal. Author Beatrice Rodriguez (Author), Beatrice Rodriguez (Illustrator) Publisher Protea Boekhuis Release date 20100901 Pages 32 ISBN 1-86919-407-1 ISBN 13 978-1-86919-407-9
R 96
See product
South Africa
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 15 - 20 working days Die Jasper-jeugreeks is die eerste keer uitgegee in 1959 en daar was verskeie herdrukke. Hierdie is die sewende titel in die Jasper-reeks. Vir enige kind sal dit ure se genot verskaf, want dit is 'n boek om te lees en te herlees. Saam met die Viermanskap is die leser bly oor die sukses wat behaal word en saam met die vriende word daar getreur oor die brandende sitvlakke! In alles was Jasper nog altyd die onbestrede leier, maar nou lyk dit asof sy maats hom eenkant toe stoot, en dit net omdat hy nie soos ‘n meisiekind op ‘n verhoog wil gaan ronddans nie. Asof daar nie veel belangriker dinge is wat ‘n seun kan doen nie! En boonop lyk dit ook nog asof hulle dink hy kan nie toneel speel nie! Jasper is egter nie iemand wat homself bejammer as dinge ‘n bietjie donker lyk nie. Hy het lankal geleer dat dit die heel beste is om uit te spring en iets te doen om die saak reg te stel — en soos altyd spring die klein borselkop met soveel entoesiasme aan die werk, dat hy homself, en die leser, ‘n bietjie uitasem laat. Kom deel in die avonture van Jasper. Features Summary Die Jasper-jeugreeks is die eerste keer uitgegee in 1959 en daar was verskeie herdrukke. Hierdie is die sewende titel in die Jasper-reeks. Vir enige kind sal dit ure se genot verskaf... Author C.F. Beyers-Boshoff Publisher Protea Boekhuis Release date 20161201 Pages 108 ISBN 1-4853-0381-8 ISBN 13 978-1-4853-0381-7
See product
South Africa (All cities)
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 10 - 15 working days In Andries Bezuidenhout se tweede bundel word twee werklikhede wat op die oog af nie raakpunte het nie, naas mekaar geplaas. Aan die een kant is daar die groter ruimte van die Suid-Afrikaanse stad en platteland, en aan die ander kant die intieme ruimte van die huis, veral die kombuis, gevul met verskillende toestelle. In albei hierdie ruimtes is verandering aan die werk. Die slopende werking van die geskiedenis bring verval, afsondering en verlatenheid in stad en dorp mee; in die kombuis is die verandering geheimsinniger, soms meer sinister, en wonder die spreker oor die sameswerings van huishoudelike toestelle teen hulle gebruikers (“Kombuiskomplot”). In die gedig “Muizenberg, renovator's dream” word die verandering wat die geskiedenis meebring, gesien as die “ewige ritme van bou en verval”, daarenteen is die prosesse in die huis, afkoeling, reiniging, en voorbereiding van maaltye iets baie meer basies, maar noodsaaklik, soos die digter in “You'll always find me in the kitchen at parties” aanvoer: “Die geskiedenis, liewe vriende,/word selde in fabrieke vervaardig,/soos enige digter wat haar sous werd is weet:/In kombuise word dit opgekook.” Features Summary In Andries Bezuidenhout se tweede bundel word twee werklikhede wat op die oog af nie raakpunte het nie, naas mekaar geplaas. Author Andries Bezuidenhout (Author), Andries Bezuidenhout (Illustrator) Publisher Protea Boekhuis Release date 20140301 Pages 77 ISBN 1-4853-0072-X ISBN 13 978-1-4853-0072-4
R 143
See product
South Africa
Subtitle: Gedigte Author: Andries Bezuidenhout With Author's Inscription Publisher: Protea Boekhuis (2014) ISBN-10: 148530072X ISBN-13: 9781485300724 Condition: Very good, minor dents to the corners and edges of the spine else a very good clean copy. Binding: Softcover Pages: 77 Dimensions: 21.2 x 13.7 x 0.7 cm +++ Author: (With Author's Inscription) +++ In Andries Bezuidenhout se tweede bundel word twee werklikhede wat op die oog af nie raakpunte het nie, naas mekaar geplaas. Aan die een kant is daar die groter ruimte van die Suid-Afrikaanse stad en platteland, en aan die ander kant die intieme ruimte van die huis, veral die kombuis, gevul met verskillende toestelle. In albei hierdie ruimtes is verandering aan die werk. Die slopende werking van die geskiedenis bring verval, afsondering en verlatenheid in stad en dorp mee; in die kombuis is die verandering geheimsinniger, soms meer sinister, en wonder die spreker oor die sameswerings van huishoudelike toestelle teen hulle gebruikers ("Kombuiskomplot"). In die gedig "Muizenberg, renovator's dream" word die verandering wat die geskiedenis meebring, gesien as die "ewige ritme van bou en verval", daarenteen is die prosesse in die huis, afkoeling, reiniging, en voorbereiding van maaltye iets baie meer basies, maar noodsaaklik, soos die digter in "You'll always find me in the kitchen at parties" aanvoer: "Die geskiedenis, liewe vriende, word selde in fabrieke vervaardig,/soos enige digter wat haar sous werd is weet: In kombuise Click on the image to read the inscription.
See product
South Africa
Bennie en Jenny is baie opgewonde toe een van professor Fungus se vriende hulle nooi om die diepsee in 'n splinternuwe duikboot te verken — op soek na 'n geheim-sinnige dierasie. Maar in die donker dieptes onder die see loop dinge onverwags skeef …
See product
South Africa (All cities)
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 10 - 15 working days Pieter die parkopsigter het die dag af. Dis die perfekte dag vir niksdoen. Maar Pieter se rustige piekniek word onderbreek toe 'n konyntjie onverwags in 'n waterput val. Features Summary Verdere avonture saam met Pieter die parkopsigter en sy vrolike vriende! Author Nick Butterworth (Author), Shane Kleyn (Translator) Publisher Protea Boekhuis Release date 20120827 Pages 32 ISBN 1-86919-859-X ISBN 13 978-1-86919-859-6
R 143
See product

Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2024 www.clasf.co.za.