PANDA EN SY WOLLERIGE MAATS (AFRIKAANS, BOARD BOOK) IN SOUTH AFRICA

This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 5 - 10 working days 'n Vat-en-voel-Bybelstorieboek stel kleuters bekend aan die storie van die skepping. Ervaar die wonderlike wreld van die skepping saam met Panda en sy vriende. Nuuskierige klein vingertjies sal dit geniet om die teksture van die verskillende diere in die skepping te ontdek. Die kleurvolle illustrasies tesame met die wollerige stukkies stel peuters bekend aan verskillende diere terwyl die stories hulle meer vertel van God se skepping. Panda en sy wollerige maats is ideaal om peuters se tassintuig te help ontwikkel. Ook beskikbaar in Engels onder titel Panda and His Furry Friends Features Summary 'n Vat-en-voel-Bybelstorieboek stel kleuters bekend aan die storie van die skepping. Publisher Christian Art Publishers Release date 20171205 Pages 8 ISBN 1-4316-2048-3 ISBN 13 978-1-4316-2048-7

4.00/5

1 reviews

Add to your favorite ads
Panda En Sy Wollerige Maats (Afrikaans, Board book)
Panda En Sy Wollerige Maats (Afrikaans, Board book) 0
loading
Price: R 99,00
R 99,00
2858847
Accept terms and conditions and privacy policy

Avoid frauds by contacting local ads only, and if possible try to collect the item by person. Do not be persuade by those who dispatch from another country or that request you to be paid by check or MoneyGram / ​​Western Union / Efecty, without any guarantee. We recommend you to read our safety tips.

Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2024 www.clasf.co.za.