-
loading
Ads with pictures

Fa van jaarsveld


Top sales list fa van jaarsveld

South Africa (All cities)
Hierdie 'musiekfliek' draai hoofsaaklik om die lewe van Liefling Marais, 'n meisie met 'n passie vir die lewe en 'n neus vir avontuur! Liefling bly op 'n plaas saam met pa Simon, ma Linda, broer Kobus, oupa Karel en huishoudster en vertroueling Katy. Pa Simon is 'n professor by die universiteit en in sy klas ontmoet ons die drie trawante en boesemvriende — Jan, Pieter en Gert. Die seuns is ook Hartbeespoorters en Jan bly by sy ouma Elsa Ferreira. Die storie skop af in 'n Desember vakansie. Rykmansdogter Melanie von Staden, het haar oog ferm gerig op die aantreklike Jan Ferreira wat weer sy oog op Liefling het. Die noodlot bring verliefdes, vriende en sogenaamde vyande onverwags bymekaar. Hierdie is 'n liefdesverhaal vol trane, lag, musiek, dans en nostalgie. Director: Brian Webber Screenplay: Brian Webber Cast: Lika Berning, Bobby van Jaarsveld, Elize Cawood, Rouel Beukes Time: 114min Age Restriction: PG
R 58
See product
South Africa (All cities)
CD - Karlien Van Jaarsveld / Jakkals Trou Met Wolf Se Vrou In good condition.      Have a look at my other listings. Thank you for looking....   I can combine postage if there is multiple orders. Thank you  Willemien
R 20
See product
South Africa (All cities)
Buy KARLIEN VAN JAARSVELD - My Hartjie - South African CD - JVSCD009 *NEW* for R150.00
R 150
See product
South Africa
Spieeltjie Kyk Waar Is Ons Nou Net Vir Jou Vlieg Vanaand Vertel My Keen Jy My Wie Is Jy Storie Van My Lewe Lovesong Letter Jy Kon Nie Bly Nie (Pretoria) Annatjie Alleen Net Vir Jou - Acoustic Thank You
R 59
See product
South Africa
Has several hairline scratches but still plays fine. Sold as is. Ships only within South Africa 
R 15
See product
South Africa (All cities)
Jakkals Trou Met Wolf Se Vrou Beter As Liefde Sweet Dreams As Die Gordyn Val Feëverhaal Sonder Jou Ses Snare Daar's 'n Storm Rooi Ligte Halleluja
R 110
See product
South Africa (All cities)
My hartjie Geskeurde jeans Woorde Jy is Go your own way Holding out for a hero Breek Daniel en Eliah Lewe vir liefde Tot die perde eendag horings kry Voel weer Bitter blue Dancing in the dark Kyk hoe glinster die maan/Stille waters JVSCD 009
R 110
See product
South Africa
Len van Jaarsveld (Neil Sandilands) used to be on the top of his game. As one of the country s leading music producers he had it all: the stars, the hits, the connections and the. But it all came crashing down: his wife left him, his bands abandoned him, the creditors moved in and he found himself on the street with nothing. As he¿s about to hit rock bottom Len is introduced to a rising new star Robbie de Wee (Marno van der Merwe). A shy young man with an amazing natural talent, this youngster has success written all over him. Len sees this kid as a ticket back into the music industry and he¿s determined to make him a star. He takes Robbie on, organising tours, publicity, music videos and helps Robbie climb the ladder to stardom while rediscovering his own formidable business talents. But when a young girl is found dead in the singer s hotel room, Len goes into overdrive to protect his star from the media and the authorities. But he will soon have to negotiate his own morality in a fight against time and what¿s right and wrong.
See product
South Africa (All cities)
Karen Zoid & Zolani Mahola – TROUBLEMAKER Karen Zoid & Kurt Darren – ENGEL/HEMEL OP TAFELBERG Karen Zoid & Arno Carstens – BLUE EYES Karen Zoid & Corlea Botha – MASCARA Karen Zoid & Laurika Rauch – HOT GATES Karen Zoid & David Kramer – JY'S MY SWEATHEART Karen Zoid & Karlien van Jaarsveld – DEURMEKAAR Karen Zoid & Dan Patlansky – CROSS ROADS Karen Zoid solo – AS MUSIEK BEGIN SPEEL Karen Zoid & Dorothy Masuka – PATA PATA Karen Zoid & Francois van Coke – TOT DIE SON UITKOM Karen Zoid & Chris Chameleon – LUCKI — Boo Karen Zoid solo – MEISIE WAT HAAR POTLOOD KOU Karen & Esther von Waltsleben – SWEETPAKBROEK
R 49
See product
South Africa (All cities)
"Totaal finaal" — Bobby van Jaarsveld "Eendag as ons groot is" — Dewald Wasserfall "Snak na my asem" — Karlien van Jaarsveld "Ek moes jou gesoen het" — Bobby van Jaarsveld en Leah "Knieë lam" — Eden "'n Vrou wil dit hoor" — Bobby van Jaarsveld "Ek wil nie kwaad gaan slaap nie" — Karlien van Jaarsveld "Hoor hoe raas die stilte" — Karlien van Jaarsveld "Timbuktu" — Riana Nel "Superhero" — Eden "Vergeet wat jy weet van liefde" — Dewald Wasserfall "In twee geskeur" — Franja du Plessis "Soentjie" — Herman van Veen "Huil soos 'n man" — Bok van Blerk CDJUKE 77
R 49
See product
South Africa
1. Various - Afrikaans is Groot 2. Bobby van Jaarsveld/Eden - Butterflies 3. Bok van Blerk - Land van Melk en Heuning 4. Riana Nel - Tweede kans 5. Jay & Lianie - Naweeklyfie 6. Eden - Liefde was eers liefde 7. Karlien van Jaarsveld - Ek wil nie kwaad gaan slaap nie 8. Bobby van Jaarsveld - Storieman 9. Jay - Twee 10. Laurika Rauch - As ek eendag groot is 11. Theuns Jordaan - Moenie 12. Dewald Wasserfall - Stroom-op en been-af 13. Juanita du Plessis - Laaste dag/Sterrelose 14. Arno Jordaan - Richterskaal 15. Corlea Botha - Grassade 16. Robbie Wessels - All Blacks vs All Blacks 17. Ampie du Preez - Plain Jane 18. Leah - Perfeksie 19. Gerhard Steyn & Anais - Wie¿t gesê liefde is blind 20. Nadine - Dis die manier Disk 2 1. Bobby van Jaarsveld - Totaal finaal 2. Dewald Wasserfall - Sewentien 3. Riana Nel - Bly by my 4. Jay - Halwe beker 5. Lianie May - Noodlanding 6. Willem Botha - Iemand as jou hart breek 7. Theuns Jordaan - Jasmyn Katryn 8. Joshua na die reën - Dat jy myne is 9. Pieter Koen - Wat die hart van vol 10. Elvis Blue - Spore 11. Juanita du Plessis - Om jou pinkie 12. Robbie Wessels - Gym of all Nations 13. Die Campbells - Vlinders 14. Joe Foster - Bly nog net so bietjie 15. Cordelia - Mal in jou kop 16. Stadsboer - Meer as genoeg 17. Hennie Jacobs - Dit is die land 18. Die Heuwels Fantasties - Die Volkslied 19. Bok van Blerk - De la Rey 20. Jak de Priester - Skrif teen die muur
R 94
See product
South Africa
Disc 1: One great mystery - Riana Nel ft Coleske Stay with me - Sam Smith Oh Cecilia (Breaking my hart) The vamps ft Demi Lovato Payphone Maroon 5 Love is your name Steve Tyler Oh Sherrie Steve Hofmeyr Honey I'm good Campbells Met jou klere aan Leah Bonnie & Clyde Jay & Lianie Love runs out One Republic Hey Brother Avicii One last time Ariana Grande Dis hoe ons rol Jay Hande Karlien van Jaarsveld The heart wants what it wants Selena Gomez Gebore om te lewe Dewald Wasserfall Let it go Demi Lovato Amnesia 5 Seconds of summer Butterflies Eden & Bobby van Jaarsveld Dans Riana Nel Disc 2: I bet my life ¿ Imagine Dragons Geronimo ¿ Sheppard 458 Italia ¿ EDEN Shine ¿ Elvis Blue We owned the night ¿ Lady Antebellum Girl crush ¿ Little Big Town Bonfire heart ¿ James Blunt I love you, I just simply do ¿ Blackbyrd Koue voete en warm liefde ¿ Bok van Blerk My hele lyf ¿ Riana Nel Tougher than the rest ¿ Theuns Jordaan Go your own way ¿ Karlien van Jaarsceld Eendag as ons groot ¿ Dewald Wasserfall Plain Jane ¿ Ampie Best day of my life ¿ American Authors Lonely with me ¿ Brandon Chase I wanna know what love is ¿ EDEN ft Coleske Hartklank ¿ Joe Foster 'n Vrou wil dit hoor ¿ Bobby van Jaarsveld Wat ons twee het ¿ Arno Jordaan
R 112
See product
South Africa
Kyk hoe lyk ons nou - Groep 458 Italia - Eden Pampoen - Steve Hofmeyr Lief vir jou - Juanita du Plessis Spieeltjie - Bobby van Jaarsveld Geskeurde jeans - Karlien van Jaarsveld Amsterdam - Dewald Wasserfall My hele lyf - Riana Nel Die Hemel - Elvis Blue Kinders van die wind - Elvis, Theuns, Laurika Medley - Laurika Rauch Beloofde land - DHF Laaste lied - Corlea Sing Afrikaner sing - Bok van Blerk Leeuloop - Robbie Wessels Is ek nie die een - Jay Dans - Riana Nel Butterflies - Eden & Bobby Toe vind ek jou - Karen & Francois 68 Chevy - Bok van Blerk Toe ons jonk was - Elvis Blue Medley - Theuns Jordaan Hambamba - Juanita du Plessis Grand finale - Groep
R 94
See product
South Africa (All cities)
Tygerberg104fm het die droom om die grootste Gospel Skouspel in die geskiedenis van Suid-Afrika op die been te bring, reeds vir die tiende agtereenvolgende jaar sien verwesenlik.Die room van ons land se Gospel kunstenaars het onder leiding van Matthys Maree en sy uiters bekwame musikante, in Pretoria en in Kaapstad die verhoog gedeel. Toeskouers en kunstenaars was dit eens: Gospel Skouspel 2015 was 'n onvergeetlike aand van Lofprysing en Aanbidding en verseker die BESTE produksie OOIT.Bobby van Jaarsveld, Robbie Wessels, Corlea, Adam, Retief Burger, Joe Niemand, Henry Pike, KrissTel, Louis Brittz, Loyiso Bala, Neville D, en Rouchelle Liedemann saam met die SA Jeugkoor, het die gehoor aan hulle voete gehad met 'n hoendervleis vertoning. As ons die terugvoer van die publiek as maatstaf gebruik, sal hierdie die TOP VERKOPER van die Gospel Skouspel produk tot op hede wees.
R 49
See product
South Africa (All cities)
Tygerberg104fm het die droom om die grootste Gospel Skouspel in die geskiedenis van Suid-Afrika op die been te bring, reeds vir die tiende agtereenvolgende jaar sien verwesenlik. Die room van ons land se Gospel kunstenaars het onder leiding van Matthys Maree en sy uiters bekwame musikante, in Pretoria en in Kaapstad die verhoog gedeel. Toeskouers en kunstenaars was dit eens: Gospel Skouspel 2015 was 'n onvergeetlike aand van Lofprysing en Aanbidding en verseker die BESTE produksie OOIT. Bobby van Jaarsveld, Robbie Wessels, Corlea, Adam, Retief Burger, Joe Niemand, Henry Pike, KrissTel, Louis Brittz, Loyiso Bala, Neville D, en Rouchelle Liedemann saam met die SA Jeugkoor, het die gehoor aan hulle voete gehad met 'n hoendervleis vertoning. As ons die terugvoer van die publiek as maatstaf gebruik, sal hierdie die TOP VERKOPER van die Gospel Skouspel produk tot op hede wees.
R 49
See product

Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2024 www.clasf.co.za.