GOSPEL SKOUSPEL 2015 (CD) IN SOUTH AFRICA

Tygerberg104fm het die droom om die grootste Gospel Skouspel in die geskiedenis van Suid-Afrika op die been te bring, reeds vir die tiende agtereenvolgende jaar sien verwesenlik. Die room van ons land se Gospel kunstenaars het onder leiding van Matthys Maree en sy uiters bekwame musikante, in Pretoria en in Kaapstad die verhoog gedeel. Toeskouers en kunstenaars was dit eens: Gospel Skouspel 2015 was 'n onvergeetlike aand van Lofprysing en Aanbidding en verseker die BESTE produksie OOIT. Bobby van Jaarsveld, Robbie Wessels, Corlea, Adam, Retief Burger, Joe Niemand, Henry Pike, KrissTel, Louis Brittz, Loyiso Bala, Neville D, en Rouchelle Liedemann saam met die SA Jeugkoor, het die gehoor aan hulle voete gehad met 'n hoendervleis vertoning. As ons die terugvoer van die publiek as maatstaf gebruik, sal hierdie die TOP VERKOPER van die Gospel Skouspel produk tot op hede wees.

4.00/5

1 reviews

Add to your favorite ads
Gospel Skouspel 2015 (CD)
Gospel Skouspel 2015 (CD) 0
loading
Price: R 49,00
R 49,00
2887127
Accept terms and conditions and privacy policy

Avoid frauds by contacting local ads only, and if possible try to collect the item by person. Do not be persuade by those who dispatch from another country or that request you to be paid by check or MoneyGram / ​​Western Union / Efecty, without any guarantee. We recommend you to read our safety tips.

Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2024 www.clasf.co.za.