-
loading
Ads with pictures

Dit oorlog j


Top sales list dit oorlog j

South Africa (All cities)
Softcover Afrikaans edition J.H. Thompson's "An Unpopular War." Tracked postage is R55.00.
R 40
See product
South Africa (All cities)
Buy Dit was oorlog - Van afkak tot bodbefok - JH Thompson for R75.00
R 75
See product
South Africa (All cities)
Buy Anglo Boer Oorlog Medal (ABO) - Burger J.J.J. Steyn for R4,900.00
R 4.900
See product
South Africa
Anglo-Boere Oorlog Medalje     Recipient: BURG P.J.J. JORDAAN   His full name is Petrus Jacobus Johannes Jordaan and was in the Heidelberg Kommando.   He was also entitled to the "Lint Voor Verwonding". (Wound Ribbon)   According to his "Vorm B" medal application he fought in Dundee, Modderspruit, Colenso, Spionkop, Estcourt and in smaller skirmishes in the Orange Free State.   At the age of eighteen he was wounded in a battle at Colenso on 19 February 1900.   He was in Heidelberg Hospital from 23 February 1900 to March 1900.   He was captured by the British at Molspruit on 25 May 1901 and spent some time as a POW in Ladysmith and, possibly, Bermuda.   Copies of research will be included.                    
See product
South Africa
 Anglo-Boere Oorlog Medalje. Issued to Burger J.H. Jacobsz Rustenberg  Commado in E F or better condition.Local post with tracking  no. R 60-00. Shipping at buyers risk, instruction and cost. Post net to post net R 110-00  
R 3.800
See product
South Africa
Paul Els se weergawe van die militre stryd in Suidwes-Afrika skets op n gesaghebbende wyse hoe hierdie stryd ontstaan en ontwikkel het. Dit toon hoe die SA Polisie van die vroegste tye af in die stryd om politieke mag en staatkundige veranderings vasgevang geraak het. Reeds in 1915 is die Zuid-Afrikaanse Politie (ZAP) aan die sy van genl Botha in Suidwes-Afrika. Soos die geskiedenis aanstap en die stryd om politieke mag en verandering toeneem, word die Suid-Afrikaanse Polisie telkens ingespan om enige vorm van bedreiging af te weer. Teen wil en dank word die klassieke rol van die SA Polisie en die beginsel van minimum geweld wat vir alle polisiedienste wreldwyd geld, verander om die eise van terreur die hoof te bied. Die aanval op Ongulumbashe illustreer op kleurvolle wyse hoe die rol van die SA Polisie in die stryd verander het. Sagteband, 272 bladsye.
See product
South Africa
  1942, 2de druk. Hardeband, 150 bladsye. Baie goeie toestand. Besonderhede van vorige eienaar voor-in. Minder as 1kg. Account of the Anglo-Boer from the perspective of a Boer Commando. Oomblikke van spanning is sy oorlogsherinneringe. Hy dien vanaf Januarie 1901 in die Boerekommando’s onder kommandant Fouché in die Oostelike Proovinsie  in die Kaapkolonie. Hierdie vlot geskrewe boek bied waardevolle inligting oor die krygsoperasies in die Kaap en vul die skraal inligting wat oor die stryd in hierdie gebied bestaan aan. Die boek werp ook lig op die daaglikse kommandolewe en soos die titel aandui, was daar gereelde oomblikke van spanning, maar ook ’n aantal humoristiese voorvalle. Dit is veral die belangrike rol van kommandant Fouché wat hier nader belig word. 
See product
South Africa (All cities)
  1942, 2de druk. Hardeband, 150 bladsye. Baie goeie toestand. Besonderhede van vorige eienaar voor-in. Minder as 1kg. Account of the Anglo-Boer War from the perspective of a Boer Commando. Du Plessis dien vanaf Januarie 1901 in die Boerekommando’s onder kommandant Fouché in die Oostelike Proovinsie  in die Kaapkolonie. Hierdie vlot geskrewe boek bied waardevolle inligting oor die krygsoperasies in die Kaap en vul die skraal inligting wat oor die stryd in hierdie gebied bestaan aan. Die boek werp ook lig op die daaglikse kommandolewe en soos die titel aandui, was daar gereelde oomblikke van spanning, maar ook ’n aantal humoristiese voorvalle. Dit is veral die belangrike rol van kommandant Fouché wat hier nader belig word. 
R 140
See product
South Africa
"EX Library Book" in good condition.   Eerste uitgawe in 1972 Vir meer navrae kontak die verkoper.  
See product
South Africa
  1972. Hardeband met stofomslag, 187 bladsye. Baie goeie toestand. Minder as 1kg.  
See product
South Africa (All cities)
Hardback. Afrikaans. Human & Rousseau. 1972 1st ed. ISBN: 798102373. 187 pp with bw illustrations. Covers a bit worn with some shelfwear, textblock good, no dw, unrelated inscr on eps. The colonial war that Portugal waged in Bissau comes under the spotlight of war-correspondent Al Venter, who covered the war on invitation of the Portuguese Government. Afrikaans text.
R 350
See product
South Africa
Charles Oertel bevind hom in 'n netelige posisie. Hy is 'n skatryk Vrystaatse boer en het sentimente jeens beide magte wat tydens die Anglo-Boereoorlog slaags raak. Bothma se noukeurige navorsing oor hierdie invloedryke man en sy nasate se lotgevalle tydens en na die oorlog bevestig geboekstaafde kennis maar bied ook nuwe inligting. Daarbenewens is dit 'n boeiende menslike verhaal wat die leser tot nadenke stem. Sou dit anders verloop het as dit nie vir die oorlog was nie? Keer die mens nie die punt van die punt van die swaard self op sy hart nie? Punt van die swaard was in 2005 op die kortlys vir die Louis Hiemstra-prys vir nie-fiksie. Paperback, 300 pages.  Published July 2003    
See product
South Africa (All cities)
2015 uitgawe sagteband met 300 bladsye. R65 posgeld in SA. Anglo-Boer War.  Charles Oertel bevind hom in ’n netelige posisie. Hy is ’n skatryk Vrystaatse boer en het sentimente jeens beide magte wat tydens die Anglo-Boereoorlog slaags raak. Bothma se noukeurige navorsing oor hierdie invloedryke man en sy nasate se lotgevalle tydens en ná die oorlog bevestig geboekstaafde kennis maar bied ook nuwe inligting. Daarbenewens is dit ’n boeiend menslike verhaal wat die leser tot nadenke stem. Sou dit anders verloop het as dit nie vir die oorlog was nie? Keer die mens nie die punt van die swaard self op sy hart nie? Bothma is skrywer van die gewilde Buffel Struikel en ook Rebellespoor.
R 160
See product
South Africa (All cities)
Vang 'n Boer: Die stryd tussen Boer en Ovambo, is die verhaal van twee volke waarvan die paaie meer as 80 jaar voor die Grensoorlog (1966 tot 1989) die eerste maal gekruis het. Die boek gee nuwe perspektiewe op 'n oorlog wat tot dusver binne die konteks van ideologie (Apartheid en Kommunisme) verstaan is. 'n Komplekse historiese proses wat die oorlog voorafgegaan het, word beskryf. Die klem val nie net op die militere konfrontasie tussen Boer en Ovambo nie, maar die diplomatieke, politieke en ekonomiese stryd wat ten nouste daarmee verband hou, word geanaliseer. Waar Boer en Ovambo dit in die bos met die wapen uitspook, is dit nie 'n eensydige stryd waar een kant al die helde oplewer en die ander kant die skurke is wat in massa afgemaai word nie. Die stryd woed ook nie net in die bosse op die Grens nie, maar regoor die hele Suider-Afrika en in die vergadersale van die Verenigde Nasies. Die stemme van die burgerlike bevolking - die kwesbares, onskuldiges en ongewapendes - word tussen die oorlogsrumoer gehoor. Uiteindelik word die boek een lang gevallestudie van hoe politici en hulle militre dienaars, met die ondersteuning en aanmoediging van die kapitaallkragtiges en magsugtiges, met gewone mense in 'n oorlog mors. Soos in sy beroemde boek "Die Buffel Struikel", vertel LJ Bothma die geskiedenis op 'n objektiewe wyse aan die leser oor. Sagteband, 618 bladsye. Published 2012  
R 355
See product
South Africa
In Augustus 1966 klap die eerste skote by Ongulumbashe, 'n terroriste-basis wes van Oshakati in die noorde van die destydse Suidwes-Afrika. Dit was die begin van die Bosoorlog wat 23 jaar lank sou aanhou - en uiteindelik in een van die langste oorlo in Afrika ontaard. Kort na die skermutseling by Ongulumbashe is die Suid-Afrikaanse Polisie in die gebied, suid van die Angola-grens en ook in die Caprivi ontplooi om enige insypeling van SWAPO-terroriste na Suidwes-Afrika te stuit - met beswaarlik meer as 'n geweer, 'n khaki oorpak, Ford-bakkie, graaf, tente en toerusting om basiskampe mee te bou. Terselfdertyd word lede van die SAP ook in 1967 na Rhodesi (nou Zimbabwe) gestuur en word (hoofsaaklik) al langs die Zambezirivier tot teenaan die Mosambiekgrens in Masjonaland ontplooi. Ofskoon 165 polisiemanne in Suidwes-Afrika en 81 in Rhodesi dood is tydens die oorlog, fokus di boek nie drop nie, maar wel op die ervaring van die individu en sy aanpasbaarheid en ondernemingsgees te midde van ontwrigtende omstandighede, teen die agtergrond van die oorlog. Hierdie boek vertel hulle verhaal... Hardeband, 380 bladsye & 650 fotos OMTRENT DIE SKRYWER: Louis Lubbe het grensdiens in Caprivi en Rhodesi gedoen as lid van die SA Polisie se TIN-eenheid tydens die Bosoorlog. Dit het die skrywer ses jaar en 16000 km geneem om fotos en stories te versamel.
See product

Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2024 www.clasf.co.za.