-
loading
Ads with pictures

Oorlog en


Top sales list oorlog en

South Africa (All cities)
Buy My Hond, Die Oorlog en Ek, Die Veldtog in Somaliland en Abessinie for R90.00
R 90
See product
South Africa (All cities)
Buy DIE WAT WEN: n Generaal se storie uit n era van oorlog en vrede -- Jannie Geldenhuys for R330.00
R 330
See product
South Africa (All cities)
Buy DIE WAT WEN: n Generaal se storie uit n era van oorlog en vrede -- Jannie Geldenhuys for R250.00
R 250
See product
South Africa (All cities)
Buy Die wat Wen, n Generaal se storie uit n era van oorlog en vrede - Jannie Geldenhuys for R200.00
R 200
See product
South Africa (All cities)
Buy GETEKEN: Die wat wen - Generaal se storie uit oorlog en vrede - Jannie Geldenhuys for R330.00
R 330
See product
South Africa
Nommer 19 van slegs 40 getekende hardeband kopiee en in hierdie spesiale houtkis. R80 posgeld in SA. Dawid Lotter is Bosoorlog veteraan wat met hierdie bundel die emosies van die tydvak in gedigte en woordsketse weergee. Dit bevat sy eie ondervindings asook verwerkings van ander veterane se ervarings. Die gedigte spreek met brutale eerlikheid die gemoed van die soldaat tydens die oorlog aan, asook die aanpassings daarna. Die vrese, onsekerheid en wroegings van beide die soldaat en sy geliefdes, word in versvorm saamgevat. Gedeelte van die bundel word gewy aan epiese digreeks oor 61 Gemeganiseerde Bataljongroep se eerste vier Angola operasies tussen 1978 tot 1981; Reindeer, Sceptic, Protea & Daisy Die lewendige belangstelling om herinneringe oor die Anglo-Boere- oorlog op te teken, het n hele geslag geneem - tot in die dertigerjare. Die mense was t seer, die trauma t groot, om direk na die oorlog so-iets te doen. En tog het Jan Celliers, Totius en Louis Leipoldt nie gehuiwer om die rou emosies van die Afrikaner gou n die oorlog in posie te verwoord nie. n Parallel kan met die Bosoorlog getrek word ten opsigte van trauma en die verwerking daarvan. Lotter se bundel kom dus bietjie later n die Bosoorlog as Celliers-hulle se poesie oor die Anglo-Boereoorlog, maar dis tydig, baie tydig.  (Prof. Fransjohan Pretorius)
See product
South Africa (All cities)
Vang 'n Boer: Die stryd tussen Boer en Ovambo, is die verhaal van twee volke waarvan die paaie meer as 80 jaar voor die Grensoorlog (1966 tot 1989) die eerste maal gekruis het. Die boek gee nuwe perspektiewe op 'n oorlog wat tot dusver binne die konteks van ideologie (Apartheid en Kommunisme) verstaan is. 'n Komplekse historiese proses wat die oorlog voorafgegaan het, word beskryf. Die klem val nie net op die militere konfrontasie tussen Boer en Ovambo nie, maar die diplomatieke, politieke en ekonomiese stryd wat ten nouste daarmee verband hou, word geanaliseer. Waar Boer en Ovambo dit in die bos met die wapen uitspook, is dit nie 'n eensydige stryd waar een kant al die helde oplewer en die ander kant die skurke is wat in massa afgemaai word nie. Die stryd woed ook nie net in die bosse op die Grens nie, maar regoor die hele Suider-Afrika en in die vergadersale van die Verenigde Nasies. Die stemme van die burgerlike bevolking - die kwesbares, onskuldiges en ongewapendes - word tussen die oorlogsrumoer gehoor. Uiteindelik word die boek een lang gevallestudie van hoe politici en hulle militre dienaars, met die ondersteuning en aanmoediging van die kapitaallkragtiges en magsugtiges, met gewone mense in 'n oorlog mors. Soos in sy beroemde boek "Die Buffel Struikel", vertel LJ Bothma die geskiedenis op 'n objektiewe wyse aan die leser oor. Sagteband, 618 bladsye. Published 2012  
R 355
See product
South Africa
Hierdie digbundel is Dawid Lotter se derde en handel soos die voriges oor die dienspligjare en oorlog in die algemeen. Die temas wissel van lighartig tot dodelike erns uit Operasie Savannah, Operasie Yahoo en die slag van die Lomba. Die tweede helfte van die bundel spreek PTSD aan asook politiek aan. Die laaste deel bestaan uit verwerkings na Afrikaans van die beste ou oorlogsdig van beide Engelse en Duitse digters. Sagteband, 222 bladsye. 1ste Publikasie: Julie 2017
See product
South Africa (All cities)
2017 splinternuwe sagteband boek met 221 bladsye. R50 posgeld in SA. Ek doen ook bekostigbare koerier.....vra my daaroor.   Hierdie digbundel is Dawid Lotter se derde en handel soos die voriges oor die dienspligjare en oorlog in die algemeen. Die temas wissel van lighartig tot dodelike erns uit Operasie Savannah, Operasie Yahoo en die slag van die Lomba. Die tweede helfte van die bundel spreek PTSD aan asook politiek aan. Die laaste deel bestaan uit verwerkings na Afrikaans van die beste ou oorlogsgedigte van beide Engelse en Duitse digters. SWA, Suidwes-Afrika, Namibia, Swapo, SAW, grensoorlog.....  
R 215
See product
South Africa (All cities)
Buy BOER EN BRIT`Afrikaanse en Nederlandse tekste uit en om die Anglo boere oorlog for R225.00
R 225
See product
South Africa
Stel France 25 centimes Stel 2: 10 Rupee Gandhi met munte (1 en 2 Rupee) Stel 3: Austalia: c,- Wereld oorlog 2 Munt, en Pennies Stel 4: Koningin Elizabeth II half crowns - with stamps Stel 5: 50c East Africa Half Shilling
R 350
See product
South Africa
  General Johannes (`Jannie`) Geldenhuys, Die wat wen (signed, dated & inscribed),15.8 cms x 23.0 cms Die wat wen, `n Generaal se storie uit `n era van oorlog en vrede, signed, dated & inscribed, J.L. van Schaik, hardcover, illustrated, verwysings en erkennings, gekeurde indeks van persoonsname, 262 pages, highlighting on 10 lines of text on page 253, condition: good to very good. The author was a South African military commander who became Chief of the Army, then head of the SADF. As head of the SADF, he took part in the negotiations that brought the Border War to a conclusion after 23 years of conflict.  
See product
South Africa
In Augustus 1966 klap die eerste skote by Ongulumbashe, 'n terroriste-basis wes van Oshakati in die noorde van die destydse Suidwes-Afrika. Dit was die begin van die Bosoorlog wat 23 jaar lank sou aanhou - en uiteindelik in een van die langste oorlo in Afrika ontaard. Kort na die skermutseling by Ongulumbashe is die Suid-Afrikaanse Polisie in die gebied, suid van die Angola-grens en ook in die Caprivi ontplooi om enige insypeling van SWAPO-terroriste na Suidwes-Afrika te stuit - met beswaarlik meer as 'n geweer, 'n khaki oorpak, Ford-bakkie, graaf, tente en toerusting om basiskampe mee te bou. Terselfdertyd word lede van die SAP ook in 1967 na Rhodesi (nou Zimbabwe) gestuur en word (hoofsaaklik) al langs die Zambezirivier tot teenaan die Mosambiekgrens in Masjonaland ontplooi. Ofskoon 165 polisiemanne in Suidwes-Afrika en 81 in Rhodesi dood is tydens die oorlog, fokus di boek nie drop nie, maar wel op die ervaring van die individu en sy aanpasbaarheid en ondernemingsgees te midde van ontwrigtende omstandighede, teen die agtergrond van die oorlog. Hierdie boek vertel hulle verhaal... Hardeband, 380 bladsye & 650 fotos OMTRENT DIE SKRYWER: Louis Lubbe het grensdiens in Caprivi en Rhodesi gedoen as lid van die SA Polisie se TIN-eenheid tydens die Bosoorlog. Dit het die skrywer ses jaar en 16000 km geneem om fotos en stories te versamel.
See product
South Africa (All cities)
2015 uitgawe sagteband met 300 bladsye. R65 posgeld in SA. Anglo-Boer War.  Charles Oertel bevind hom in ’n netelige posisie. Hy is ’n skatryk Vrystaatse boer en het sentimente jeens beide magte wat tydens die Anglo-Boereoorlog slaags raak. Bothma se noukeurige navorsing oor hierdie invloedryke man en sy nasate se lotgevalle tydens en ná die oorlog bevestig geboekstaafde kennis maar bied ook nuwe inligting. Daarbenewens is dit ’n boeiend menslike verhaal wat die leser tot nadenke stem. Sou dit anders verloop het as dit nie vir die oorlog was nie? Keer die mens nie die punt van die swaard self op sy hart nie? Bothma is skrywer van die gewilde Buffel Struikel en ook Rebellespoor.
R 160
See product
South Africa
Charles Oertel bevind hom in 'n netelige posisie. Hy is 'n skatryk Vrystaatse boer en het sentimente jeens beide magte wat tydens die Anglo-Boereoorlog slaags raak. Bothma se noukeurige navorsing oor hierdie invloedryke man en sy nasate se lotgevalle tydens en na die oorlog bevestig geboekstaafde kennis maar bied ook nuwe inligting. Daarbenewens is dit 'n boeiende menslike verhaal wat die leser tot nadenke stem. Sou dit anders verloop het as dit nie vir die oorlog was nie? Keer die mens nie die punt van die punt van die swaard self op sy hart nie? Punt van die swaard was in 2005 op die kortlys vir die Louis Hiemstra-prys vir nie-fiksie. Paperback, 300 pages.  Published July 2003    
See product
South Africa (All cities)
R100 posgeld in SA. Adam Hochschild - Verzet en Eendracht - De Grote Oorlog 1914-1918. Gedruk 2014 met 463 bladsye in baie mooi toestand. Peter Englund - De schoonheid en het verdriet van de oorlog: Ooggetuigen van de eerste wereldoorlog. 2012 sagteband met 588 bladsye baie mooi.
R 150
See product
South Africa (All cities)
Buy STEMME UIT DIE VROUEKAMPE GEDURENDE DIE TWEEDE VRYHEIDS OORLOG TUSSEN BOER EN BRIT 1899-1902 for R250.00
R 250
See product
Johannesburg (Gauteng)
Subtitle: Buitelandse Vroue in die Anglo-Boeroorlog Author: Chris Schoeman Publisher: Zebra Press () ISBN-10: ISBN-13: Condition: Very Good Binding: Hardcover with dust jacket Pages: 245 Dimensions: 23.7 x 15.9 x 2.6 cm +++ by Chris Schoeman +++ Na die uitbreek van die Anglo-Boereoorlog het honderde vroue hul moederlande verlaat en na Suid-Afrika gekom, sommige op soek na avontuur, ander met 'n egte begeerte om die slagoffers van die oorlog te help. Hulle het van reg oor die wereld gekom - van Brittanje en sy kolonies, en van pro-Boerlande in Europa. Maar wat ook al hul oorsprong, het hulle almal hierheen gekom om in onaangename en vreemde toestande te leef en te werk. Engele in die Vreemde vertel die verhale van twaalf van hierdie dapper vroue, afkomstig van Engeland, die Nederlande, Belgie, Swede, Kanada, Australie en Nieu-Seeland.   A passion for books and a passion for collecting fine editions was the recipe that created the successful group of bookshops in Johannesburg called Bookdealers. The group started thirty years ago with one store in the quirky suburb of Yeoville and has grown through the years to a total of five shops, plus our online sales. Bookdealers is well-known for its collectable and used books. We also have a large variety of remaindered books sourced from around the world.  If you collect from one of our five branches there is no delivery charge. We also offer postal delivery (when available) and courier delivery, subject to a quote.
R 95
See product
South Africa
HARDEBAND BOEK MET STOFJAS.  HIERDIE IS DIE WARE VERHALE VAN HELDHAFTIGE SUID-AFRIKAANSE SOLDATE WAT TYDENS DIE EERSTE-EN TWEEDE WERELDOORLOE, DIE OORLOG IN KOREA EN DIE HUIDIGE STRYD OP ONS GRENSE, HULLE VREES OORWIN EN DADE VAN HELDHAFTIGHEID VERRIG HET WAT DWARSDEUR DIE WERELD WEERKLANK GEVIND HET. BOEK IS IN 'N MOOI TOESTAND!
R 70
See product
South Africa
 4 x BOOKS, ALL FOR ONE PRICE, SAVE ON SHIPPING COST! 1) A LONG NIGHT'S DAMAGE, WORKING FOR THE APARTHEID STATE by EUGENE DE KOCK. S/C, covers are worn, interior still good.**A READING COPY** 2) DIE WAT GEWEN HET, FEITE EN FABELS VAN DIE BOSOORLOG by GENL. JANNIE GELDENHUYS, S/C, VERY GOOD CONDITION, WITH PHOTOGRAPHS. 3) TROEPIE, VAN BLOUGAT TOT BOSOUPA, by CAMERON BLAKE, S/C, VERY GOOD CONDITION. 4) DIT WAS OORLOG, VAN AFKAK TOT BOSBEFOK, by JH THOMPSON, S/C, VERY GOOD CONDITION. POSTAGE R60.00
R 400
See product

Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2024 www.clasf.co.za.