ONGULUMBASHE: DIE BEGIN VAN DIE BOSOORLOG - PAUL J. ELS IN SOUTH AFRICA

Paul Els se weergawe van die militre stryd in Suidwes-Afrika skets op n gesaghebbende wyse hoe hierdie stryd ontstaan en ontwikkel het. Dit toon hoe die SA Polisie van die vroegste tye af in die stryd om politieke mag en staatkundige veranderings vasgevang geraak het. Reeds in 1915 is die Zuid-Afrikaanse Politie (ZAP) aan die sy van genl Botha in Suidwes-Afrika. Soos die geskiedenis aanstap en die stryd om politieke mag en verandering toeneem, word die Suid-Afrikaanse Polisie telkens ingespan om enige vorm van bedreiging af te weer. Teen wil en dank word die klassieke rol van die SA Polisie en die beginsel van minimum geweld wat vir alle polisiedienste wreldwyd geld, verander om die eise van terreur die hoof te bied. Die aanval op Ongulumbashe illustreer op kleurvolle wyse hoe die rol van die SA Polisie in die stryd verander het. Sagteband, 272 bladsye.

4.00/5

1 reviews

Add to your favorite ads
Ongulumbashe: Die begin van die Bosoorlog - Paul J. Els
loading
Price: R 0,00
R 0,00
2491156
Accept terms and conditions and privacy policy

Avoid frauds by contacting local ads only, and if possible try to collect the item by person. Do not be persuade by those who dispatch from another country or that request you to be paid by check or MoneyGram / ​​Western Union / Efecty, without any guarantee. We recommend you to read our safety tips.

Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2024 www.clasf.co.za.