-
loading
Ads with pictures

Buffel struikel n van


Top sales list buffel struikel n van

South Africa
  Die Buffel Struikel: 'n Storie Van 32 Bataljon En Sy Mense - Dr LJ Bothma - 2007 - 383pp, indexed, fotos, kaarte - Sagteband in mooi toestand, een naam. "Die boek gaan oor meer as net 'n geskietery. Dit gaan oor wie ons was, hoe ons bymekaar gekom het, wat ons van mekaar geleer het, wat in die bos gebeur het, ons vrese en verwagtinge, ons trane en blydskap,  ons kameraadskap en lojaliteit teenoor mekaar - selfs jare nadat die bataljon ontbind is en ons uitmekaar gespat het. Daarom noem ek dit 'n storie - nié van 32 Bataljon en sy soldate nie - maar van sy ménse" - L.J. Bothma "Louis Bothma kan skryf: Ek moet erken, ondanks my politieke vooroordeel, hier is 'n meesterstuk. Ek moet dit verklaar tot bes moontlik die belangrikste bydrae tot die Suid-Afrikaanse grensliteratuur waarvan ek weet" - KOOS KOMBUIS (RAPPORT) Bothma vertel onthutsend eerlik wat hy ervaar het, met 'n sekere respek vir dié teen wie hy geveg het, sonder om apologeties te wees" - DANA SNYMAN (WEG)  
R 335
See product
South Africa (All cities)
Buy Die Buffel Struikel: n Storie Van 32 Bataljon En Sy Mense - Dr LJ Bothma (SIGNED) for R400.00
R 400
See product
South Africa (All cities)
Buy Die Buffel Struikel, n Storie van 32 Bataljon en sy mense by L J Bothma **SIGNED** for R300.00
R 300
See product
South Africa (All cities)
  DIE BUFFEL STRUIKEL 'n Storie van 32 Bataljon en sy mense. L. J. Bothma  *** Getekende kopie ***. Tweede (Hersiende) uitgawe, 2007. Sagteblad, 406 bl, met verskeie foto's en kaarte. Kondisie: Min rak-verweer aan buiteblad, maar 'n vou was aan die onderste kant wat 'n kreukel veroorsaak het. Vorige boekwinkel stempel voor in boek. Die boek en inhoud is nog in baie goeie kondisie Posgeld: R100.00 Postnet of R60.00 PAXI
R 250
See product
South Africa (All cities)
Buy DIE BUFFEL STUIKEL `n Storie van 32 BATALJON en sy Mense for R300.00
R 300
See product
South Africa (All cities)
Vang 'n Boer: Die stryd tussen Boer en Ovambo, is die verhaal van twee volke waarvan die paaie meer as 80 jaar voor die Grensoorlog (1966 tot 1989) die eerste maal gekruis het. Die boek gee nuwe perspektiewe op 'n oorlog wat tot dusver binne die konteks van ideologie (Apartheid en Kommunisme) verstaan is. 'n Komplekse historiese proses wat die oorlog voorafgegaan het, word beskryf. Die klem val nie net op die militere konfrontasie tussen Boer en Ovambo nie, maar die diplomatieke, politieke en ekonomiese stryd wat ten nouste daarmee verband hou, word geanaliseer. Waar Boer en Ovambo dit in die bos met die wapen uitspook, is dit nie 'n eensydige stryd waar een kant al die helde oplewer en die ander kant die skurke is wat in massa afgemaai word nie. Die stryd woed ook nie net in die bosse op die Grens nie, maar regoor die hele Suider-Afrika en in die vergadersale van die Verenigde Nasies. Die stemme van die burgerlike bevolking - die kwesbares, onskuldiges en ongewapendes - word tussen die oorlogsrumoer gehoor. Uiteindelik word die boek een lang gevallestudie van hoe politici en hulle militre dienaars, met die ondersteuning en aanmoediging van die kapitaallkragtiges en magsugtiges, met gewone mense in 'n oorlog mors. Soos in sy beroemde boek "Die Buffel Struikel", vertel LJ Bothma die geskiedenis op 'n objektiewe wyse aan die leser oor. Sagteband, 618 bladsye. Published 2012  
R 355
See product
South Africa (All cities)
2015 uitgawe sagteband met 300 bladsye. R65 posgeld in SA. Anglo-Boer War.  Charles Oertel bevind hom in ’n netelige posisie. Hy is ’n skatryk Vrystaatse boer en het sentimente jeens beide magte wat tydens die Anglo-Boereoorlog slaags raak. Bothma se noukeurige navorsing oor hierdie invloedryke man en sy nasate se lotgevalle tydens en ná die oorlog bevestig geboekstaafde kennis maar bied ook nuwe inligting. Daarbenewens is dit ’n boeiend menslike verhaal wat die leser tot nadenke stem. Sou dit anders verloop het as dit nie vir die oorlog was nie? Keer die mens nie die punt van die swaard self op sy hart nie? Bothma is skrywer van die gewilde Buffel Struikel en ook Rebellespoor.
R 160
See product

Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2024 www.clasf.co.za.