GETEKEN* DIE BUFFEL STRUIKEL - 'N STORIE VAN 32 BATALJON EN IN SOUTH AFRICA
DIE BUFFEL STRUIKEL 'n Storie van 32 Bataljon en sy mense. L. J. Bothma *** Getekende kopie ***. Tweede (Hersiende) uitgawe, 2007. Sagteblad, 406 bl, met verskeie foto's en kaarte. Kondisie: Min rak-verweer aan buiteblad, maar 'n vou was aan die onderste kant wat 'n kreukel veroorsaak het. Vorige boekwinkel stempel voor in boek. Die boek en inhoud is nog in baie goeie kondisie Posgeld: R100.00 Postnet of R60.00 PAXI
4.00/5
1 reviews
Price:
R 250,00
R 250,00
Contact
CONTACT