-
loading
Ads with pictures

Afrikaner en sy kultuur


Top sales list afrikaner en sy kultuur

South Africa
  Die Afrikaner en sy Kultuur, Deel 1, Mens en Land - Pieter W. Grobbelaar (red.)   Tafelberg-Uitgewers, 1974. Condition: Good.        
See product
South Africa (All cities)
Baie goeie toestand.196 p. Eerste uitgawe 1974.  [Posgeld = R55.00]
R 100
See product
South Africa
  Die Afrikaner En Sy Taal 1806 - 1875 J. Du P. Scholtz. Wear Present To Cover   Postage is R60.00  
See product
South Africa (All cities)
Die Afrikaner en sy Taal 1806-1875 - J.Du P. Scholtz     Softcover I send by Ord inary mail and supply a tracking number.   Because of postage costs it is sometimes better to to order more than one book, as I charge by weight and combine postage it is more cost effective. I combine postage. I also combine postage with Jessies.    
R 50
See product
South Africa (All cities)
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 24 hours In 1948 het die NG-dominee DF Malan die Afrikaner tot 'n politieke oorwinning gelei en apartheid ingestel. Strakke swart-en-wit foto's van NP-leiers soos Malan en sy opvolgers simboliseer vandag 'n stelsel van rasse-diskriminasie wat swart Suid-Afrikaners verneder en onderdruk het. Tog, toe Malan op sy sterwensbed gevra is wat die belangrikste diens was wat hy in sy politieke loopbaan gelewer het, het hy geantwoord: "dat ek my volk kon dien, dat ek my mense kon verenig". Die biografie probeer om lig te werp op di teenstrydigheid - hoe kon 'n man wat opreg daarna gestrewe het om sy volk te verenig en te beskerm ook bygedra het tot 'n politieke bestel waarvan ons vandag steeds die gevolge dra? Die boek stel die leser bekend aan Malan die mens: die skaam, leesgierige jong seun, die afgetrokke intellektueel wat een keer by die huis uit is nog met sy pantoffels aan, die onseker vryer en die denker wat ure geneem het om toesprake vir kerkdienste en later politieke toesprake voor te berei. Dit is 'n biografie van 'n man, maar terselfdertyd ook van 'n volk. Malan se persoonlike en politieke lewe vind plaas teen die opkoms van Afrikaner-nasionalisme in die nadraai van die Anglo-Boereoorlog. Di groeiende beweging moedig hom aan om die kerk te verlaat om redakteur van Die Burger en provinsiale leier van die Nasional Party te word. Die boek ontbloot ook al die binnegevegte en politiekery wat die nasionale Afrikaner-politiek in sy eerste jare gekenmerk het. Features Summary Hierdie biografie stel die leser bekend aan Malan die mens: die skaam, leesgierige jong seun, die afgetrokke intellektueel wat een keer by die huis uit is nog met sy pantoffels aan... Author Lindie Koorts Publisher Tafelberg Publishers Ltd Release date 20140227 Pages 492 ISBN 0-624-05585-X ISBN 13 978-0-624-05585-3
R 361
See product
South Africa (All cities)
Carel Boshoff is 'n aanhanger van NP van Wyk Louw se werke en het dit onlangs weer "herontdek", maar hierdie keer het hy sy gedagtes daaroor sistematies oordenk en verwerk. 2014 sagteband met 230 bladsye in baie mooi toestand. R60 posgeld in SA.
R 85
See product
South Africa (All cities)
Die Afrikaner Koerant in A3-boekvorm gebind. Netjiese groen en rooi kunsleer met goue letters. Jaargange wat beskikbaar is: 1990; 1993; 1994; 1996;1998; 1999; 2000; 2001; 2002; 2003; 2004 - Almal vir R1800,00 - as u net in enkeles belangstel kontak Biennies asb. Al die koerante was die eiendom van mnr Jaap Marais, sommige van die koerante het papiertjies in met van sy aantekeninge.
R 1.800
See product
South Africa (All cities)
Splinternuwe hardeband met stofjas en 158 bladsye. R50 posgeld in SA. Ook binne Rietfontein, Rehoboth, Bethanie, Koranna, Griqua, Duitswes, Swapo, Nama....   Bart de Graaff is ’n Nederlandse historikus en joernalis wat ’n besonderse belangstelling in die Suid-Afrikaanse politiek en kultuur het. In 2015 en 2016 het hy verskeie besoeke aan Suid-Afrika en Namibië Namibia gebring. Sy oogmerk was om die nasate van die Khoi-Khoin, synde die eerste “ware mense” van die subkontinent, op te spoor, en aan die woord te stel. Hierdie boek is die resultaat van sy onderhoude. De Graaff kontekstualiseer nie net die geskiedenis van die Khoi-Khoin en haar vele vertakkings nie, maar stel ook bepaalde eietydse leiersfigure in die onderskeie gemeenskappe aan die woord. Daarvolgens word die historiese kyk na legendariese kapteins soos die Korannas se Goliat Yzerbek, die Griekwas se Adam Kok, die Basters se Dirk Vilander, Abraham Swartbooi van die Namas en Frederik Vleermuis van die Oorlams afgewissel met De Graaff se persoonlike reisindrukke en die talle gesprekke wat hy met die waarskynlike nasate van bogenoemde leiers gehad het. In sy onopgesmukte skryfstyl, vol deernis en humor, vertel De Graaff van hierdie ontmoetings en gesprekke en algaande kom die leser onder die indruk van die sistemiese geweld wat teen die Khoi-Khoin oor soveel eeue heen gepleeg is. Dit is ’n belangrike boek wat die geskiedenis en huidige stand van die bruin mense onder hulle landsgenote se aandag bring.  
R 250
See product
South Africa (All cities)
Ons Kleintjie (Byblad tot Die Boerevrou) November 1930. Sagteband papier boekie 22pp. Val half uitmekaar uit en gevlek bo-aan meeste bladsye. Voorblad los maar alle inhoud blaaie is almal teenwoordig en leesbaar. Interessante inhoud gemik op kinders en sluit in Pretoria se verjaardag, ens. Bv "Potchefstroom is die eerste dorp wat in Transvaal  aangele is en het sy naam gekry van generaal Andries Hendrik Potgieter. Al wat 'n mens dit kan laat dink is die eerste woord, Pot, maar die "chef" staan vir hoof en stroom vir die Mooirivier." Voortrekker, Boere, Kultuur geskiedenis inhoud. See Shipping & Payment. Note: SA Post does lose parcels ! Shipped at buyer's choice of shipping and risk for orders less than R500. For orders more than R500 in total Courier (or PostNet) or personal collection therefore are the only options! No overseas shipping. Please ask about combining items before payment is completed.
R 60
See product
South Africa
Nagloper Jan G. Altena Dawid tuur met skrefiesoë oor die sand wat ongenaakbaar tot by die horison strek. Na ’n ruk vra hy, ‘Is jy bang om dood te gaan?’ Jonatan probeer ongeërgd lyk, gaan aan met sy vingers in die sand boor. Dan kyk hy op en antwoord, ‘Ja. Jy?’ Agtergelaat in die Kalahari kom twee vriende tot die besef dat hulle moontlik nie lewendig daar sal uitkom nie. Dis ’n te ongelyke stryd, sonder kos of water en met slegs ’n vergange, onverstaanbare kultuur om op terug te val. Tog baklei hulle om staande te bly teen die meedoënlose natuur en ook die wreedheid van die mense wat hulself daar tuisgemaak het. Dit word ’n tyd vir waardes bepaal en verantwoordelikheid neem. ’n Tyd vir oorleef ten alle koste. ’n Tyd vir grootword. • • • Eerste uitgawe, tweede druk, 2015. Sagteband, 18.5cm × 12.5cm, 176 bladsye. ISBN: 978-1-920709-03-7. Geskik vir ouderdomme 14+ jaar. (NLVSP)
See product
South Africa (All cities)
  n Toevlug in die Weste - Leon Rousseau - Rubicon - 1993 - Sagteband in mooi, skoon en stewige toestand. Leon begewe hom in 1992 met sy ’n Toevlug in die Weste op die gebied van die politiek. Hierin raak hy ’n teer snaar by baie Suid-Afrikaners aan, veral met die 1994-verkiesing destyds op hande: naamlik dié van ’n “billike verdeling van die land”. Leon is nie skaam om ’n Afrikaner genoem te word nie en hy was reeds vanaf die jare sestig teen die destydse apartheidsbeleid, en in ’n Toevlug in die Weste vra hy vrae oor of ’n eenheidstaat soos dit afgehandel is, wenslik is. Hy doen aan die hand dat almal met ’n Wes-Kaapse oorsprong, wat alle Afrikaanssprekendes insluit, hul heil eerder soek in een of twee outonome state in die weste van die land. (Theuns van der Westhuizen, Die Burger, 29 Maart 1994)
R 175
See product

Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2024 www.clasf.co.za.