DIE AFRIKANER KOERANT IN A3-BOEKVORM GEBIND IN SOUTH AFRICA
Die Afrikaner Koerant in A3-boekvorm gebind. Netjiese groen en rooi kunsleer met goue letters. Jaargange wat beskikbaar is: 1990; 1993; 1994; 1996;1998; 1999; 2000; 2001; 2002; 2003; 2004 - Almal vir R1800,00 - as u net in enkeles belangstel kontak Biennies asb. Al die koerante was die eiendom van mnr Jaap Marais, sommige van die koerante het papiertjies in met van sy aantekeninge.
4.00/5
1 reviews
Price:
R 1.800,00
R 1.800,00
Contact
CONTACT