-
loading
Ads with pictures

Kultuur en


Top sales list kultuur en

South Africa
  Author(s): B.J. van der Walt  Title:        Kultuur, Lewensvisie en Ontwikkeling - 'n Ontmaskering van die gode van onderontwikkelde Afrika en die oorontwikkelde Weste  ISBN:  1 86822 365 5  Publisher/place:  Potchefstroomse Universiteit vir Christelike Hoër Onderwys  This Edition: first Year of Publication: 1999  Binding: paperback Number of pages: 284  Weight: 391g  Condition:   Very good  - has a dedication written inside Please see pictures, as these form part of the description.    
R 38
See product
South Africa
  Die Afrikaner en sy Kultuur, Deel 1, Mens en Land - Pieter W. Grobbelaar (red.)   Tafelberg-Uitgewers, 1974. Condition: Good.        
See product
South Africa (All cities)
Buy LANTERN TYDSKRIF VIR KENNIS EN KULTUUR / JOURNAL OF KNOWLEDGE AND CULTURE JAN 1986 for R60.00
R 60
See product
South Africa (All cities)
Buy LANTERN TYDSKRIF VIR KENNIS EN KULTUUR / JOURNAL OF KNOWLEDGE AND CULTURE APRIL 1978 for R60.00
R 60
See product
South Africa (All cities)
Buy LANTERN TYDSKRIF VIR KENNIS EN KULTUUR / JOURNAL OF KNOWLEDGE AND CULTURE JUNE 1973 SPECIAL EDITION for R25.00
R 25
See product
South Africa
Professionele Studies: Intermediere en Senior Fase, Kuns en Kultuur: Klasmusiek - UNISA by UNISA UNISA 2003 Softcover 107 pages ISBN Mild wear. Wear to corners and edges.  Some chafing on covers.  Notes inside.
See product
South Africa (All cities)
Baie goeie toestand.196 p. Eerste uitgawe 1974.  [Posgeld = R55.00]
R 100
See product
South Africa (All cities)
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 4 - 8 working days 'Miskien issit omdat poverty my define en nie die racial politics vannie land ie.' Wit issie 'n colour nie is 'n versameling verhale oor grootword en die lewe in die buitewyke van die Kaapse Vlakte. Dit dek identiteit, rassepolitiek, sosio- ekonomiese kwessies en bruin kultuur, en bevraagteken die Suid-Afrika waarin ons ons bevind. Dit is gevul met galgehumor, rou eerlikheid en hartverskeurende vertellings van pogings om die lewe op die Vlakte te navigeer. Hierdie versameling is diep persoonlik en 'n ontstellend waar weergawe van die lewe aan die ander kant van die spoor, geskryf in Kaapse Afrikaans. Features Summary 'n Versameling stories oor die lewe in 'n bruin woonbuurt op die Kaapse Vlakte. Dit dek identiteit, rassepolitiek en kultuur, en bevraagteken die Suid-Afrika van vandag... Author Nathan Trantraal Publisher Kwela Books Release date 20180212 Pages 157 ISBN 0-7957-0798-3 ISBN 13 978-0-7957-0798-8
R 198
See product
South Africa
'n Bordjie eetgoed - propvol watertand-gereggies - is eie aan ons Suid-Afrikaanse kultuur. En hierdie versameling resepte vir klein happies is so veelsydig dat daar iets sal wees om enige tyd van die dag of nag voor te sit. Daar is resepte en idees vir almal, en vir elke denkbare geleentheid - skemeronthale, kantoorpartytjies, peuselkos voor die TV, om die vuur en selfs vir piekniekmandjies. Format:paperback Pages:172
R 99
See product
South Africa (All cities)
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 4 - 9 working days Die Vuma Leesinstruksieprogram is uniek omdat die skrywers wat dit geskryf en ontwikkel het, Afrikaanssprekend is en begrip het vir die taal se gemeenskap en kultuur. Vuma se karakters en hul omgewing is eg Suid-Afrikaans, iets wat u jong leerders onmiddellik sal aantrek. Die stories word kleurvol en boeiend vertel. So word dit pret en genotvol om te leer lees, en aktiwiteit waarop hulle van meet af aan versot raak. Die Vuma Leesinstruksieprogram is tans beskikbaar in Afrikaans Huistaal, isiZulu Huistaal, Sepedi Huistaal en Engels Eerste Addisionele Taal. Features Summary Die Vuma Leesinstruksieprogram is uniek omdat die skrywers wat dit geskryf en ontwikkel het, Afrikaanssprekend is en begrip het vir die taal se gemeenskap en kultuur... Author L. De Jager Bronkhorst Publisher Maskew Miller Longman Pty.Ltd,South Africa Release date 20170623 Pages 24 ISBN 0-636-19787-5 ISBN 13 978-0-636-19787-9
R 114
See product
South Africa (All cities)
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 4 - 9 working days Die Vuma Leesinstruksieprogram is uniek omdat die skrywers wat dit geskryf en ontwikkel het, Afrikaanssprekend is en begrip het vir die taal se gemeenskap en kultuur. Vuma se karakters en hul omgewing is eg Suid-Afrikaans, iets wat u jong leerders onmiddellik sal aantrek. Die stories word kleurvol en boeiend vertel. So word dit pret en genotvol om te leer lees, en aktiwiteit waarop hulle van meet af aan versot raak. Die Vuma Leesinstruksieprogram is tans beskikbaar in Afrikaans Huistaal, isiZulu Huistaal, Sepedi Huistaal en Engels Eerste Addisionele Taal. Features Summary Die Vuma Leesinstruksieprogram is uniek omdat die skrywers wat dit geskryf en ontwikkel het, Afrikaanssprekend is en begrip het vir die taal se gemeenskap en kultuur... Author E. van der Colff Publisher Maskew Miller Longman Pty.Ltd,South Africa Release date 20160315 Pages 16 ISBN 0-636-16333-4 ISBN 13 978-0-636-16333-1
R 27
See product
South Africa (All cities)
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 4 - 9 working days Die Vuma Leesinstruksieprogram is uniek omdat die skrywers wat dit geskryf en ontwikkel het, Afrikaanssprekend is en begrip het vir die taal se gemeenskap en kultuur. Vuma se karakters en hul omgewing is eg Suid-Afrikaans, iets wat u jong leerders onmiddellik sal aantrek. Die stories word kleurvol en boeiend vertel. So word dit pret en genotvol om te leer lees, en aktiwiteit waarop hulle van meet af aan versot raak. Die Vuma Leesinstruksieprogram is tans beskikbaar in Afrikaans Huistaal, isiZulu Huistaal, Sepedi Huistaal en Engels Eerste Addisionele Taal. Features Summary Die Vuma Leesinstruksieprogram is uniek omdat die skrywers wat dit geskryf en ontwikkel het, Afrikaanssprekend is en begrip het vir die taal se gemeenskap en kultuur... Author C. Diedericks-Hugo Publisher Maskew Miller Longman Pty.Ltd,South Africa Release date 20160315 Pages 16 ISBN 0-636-16332-6 ISBN 13 978-0-636-16332-4
R 27
See product
South Africa (All cities)
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 4 - 9 working days Die Vuma Leesinstruksieprogram is uniek omdat die skrywers wat dit geskryf en ontwikkel het, Afrikaanssprekend is en begrip het vir die taal se gemeenskap en kultuur. Vuma se karakters en hul omgewing is eg Suid-Afrikaans, iets wat u jong leerders onmiddellik sal aantrek. Die stories word kleurvol en boeiend vertel. So word dit pret en genotvol om te leer lees, en aktiwiteit waarop hulle van meet af aan versot raak. Die Vuma Leesinstruksieprogram is tans beskikbaar in Afrikaans Huistaal, isiZulu Huistaal, Sepedi Huistaal en Engels Eerste Addisionele Taal. Features Summary Die Vuma Leesinstruksieprogram is uniek omdat die skrywers wat dit geskryf en ontwikkel het, Afrikaanssprekend is en begrip het vir die taal se gemeenskap en kultuur... Author M. Collen Publisher Maskew Miller Longman Pty.Ltd,South Africa Release date 20160315 Pages 16 ISBN 0-636-16325-3 ISBN 13 978-0-636-16325-6
R 27
See product
South Africa (All cities)
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 4 - 9 working days Die Vuma Leesinstruksieprogram is uniek omdat die skrywers wat dit geskryf en ontwikkel het, Afrikaanssprekend is en begrip het vir die taal se gemeenskap en kultuur. Vuma se karakters en hul omgewing is eg Suid-Afrikaans, iets wat u jong leerders onmiddellik sal aantrek. Die stories word kleurvol en boeiend vertel. So word dit pret en genotvol om te leer lees, en aktiwiteit waarop hulle van meet af aan versot raak. Die Vuma Leesinstruksieprogram is tans beskikbaar in Afrikaans Huistaal, isiZulu Huistaal, Sepedi Huistaal en Engels Eerste Addisionele Taal. Features Summary Die Vuma Leesinstruksieprogram is uniek omdat die skrywers wat dit geskryf en ontwikkel het, Afrikaanssprekend is en begrip het vir die taal se gemeenskap en kultuur... Author E. Roux-Erasmus Publisher Maskew Miller Longman Pty.Ltd,South Africa Release date 20160317 Pages 48 ISBN 0-636-15714-8 ISBN 13 978-0-636-15714-9
R 52
See product
South Africa (All cities)
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 4 - 9 working days Die Vuma Leesinstruksieprogram is uniek omdat die skrywers wat dit geskryf en ontwikkel het, Afrikaanssprekend is en begrip het vir die taal se gemeenskap en kultuur. Vuma se karakters en hul omgewing is eg Suid-Afrikaans, iets wat u jong leerders onmiddellik sal aantrek. Die stories word kleurvol en boeiend vertel. So word dit pret en genotvol om te leer lees, en aktiwiteit waarop hulle van meet af aan versot raak. Die Vuma Leesinstruksieprogram is tans beskikbaar in Afrikaans Huistaal, isiZulu Huistaal, Sepedi Huistaal en Engels Eerste Addisionele Taal. Features Summary Die Vuma Leesinstruksieprogram is uniek omdat die skrywers wat dit geskryf en ontwikkel het, Afrikaanssprekend is en begrip het vir die taal se gemeenskap en kultuur... Author E. Roux-Erasmus Publisher Maskew Miller Longman Pty.Ltd,South Africa Release date 20160301 Pages 16 ISBN 0-636-16306-7 ISBN 13 978-0-636-16306-5
R 27
See product
South Africa (All cities)
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 4 - 9 working days Die Vuma Leesinstruksieprogram is uniek omdat die skrywers wat dit geskryf en ontwikkel het, Afrikaanssprekend is en begrip het vir die taal se gemeenskap en kultuur. Vuma se karakters en hul omgewing is eg Suid-Afrikaans, iets wat u jong leerders onmiddellik sal aantrek. Die stories word kleurvol en boeiend vertel. So word dit pret en genotvol om te leer lees, en aktiwiteit waarop hulle van meet af aan versot raak. Die Vuma Leesinstruksieprogram is tans beskikbaar in Afrikaans Huistaal, isiZulu Huistaal, Sepedi Huistaal en Engels Eerste Addisionele Taal. Features Summary Die Vuma Leesinstruksieprogram is uniek omdat die skrywers wat dit geskryf en ontwikkel het, Afrikaanssprekend is en begrip het vir die taal se gemeenskap en kultuur... Author L. De Jager Bronkhorst Publisher Maskew Miller Longman Pty.Ltd,South Africa Release date 20160314 Pages 16 ISBN 0-636-16370-9 ISBN 13 978-0-636-16370-6
R 95
See product
South Africa (All cities)
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 4 - 9 working days Die Vuma Leesinstruksieprogram is uniek omdat die skrywers wat dit geskryf en ontwikkel het, Afrikaanssprekend is en begrip het vir die taal se gemeenskap en kultuur. Vuma se karakters en hul omgewing is eg Suid-Afrikaans, iets wat u jong leerders onmiddellik sal aantrek. Die stories word kleurvol en boeiend vertel. So word dit pret en genotvol om te leer lees, en aktiwiteit waarop hulle van meet af aan versot raak. Die Vuma Leesinstruksieprogram is tans beskikbaar in Afrikaans Huistaal, isiZulu Huistaal, Sepedi Huistaal en Engels Eerste Addisionele Taal. Features Summary Die Vuma Leesinstruksieprogram is uniek omdat die skrywers wat dit geskryf en ontwikkel het, Afrikaanssprekend is en begrip het vir die taal se gemeenskap en kultuur... Author Pearson Marang Publisher Maskew Miller Longman Pty.Ltd,South Africa Release date 20160518 Pages 48 ISBN 0-636-19010-2 ISBN 13 978-0-636-19010-8
R 52
See product
South Africa (All cities)
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 4 - 9 working days Die Vuma Leesinstruksieprogram is uniek omdat die skrywers wat dit geskryf en ontwikkel het, Afrikaanssprekend is en begrip het vir die taal se gemeenskap en kultuur. Vuma se karakters en hul omgewing is eg Suid-Afrikaans, iets wat u jong leerders onmiddellik sal aantrek. Die stories word kleurvol en boeiend vertel. So word dit pret en genotvol om te leer lees, en aktiwiteit waarop hulle van meet af aan versot raak. Die Vuma Leesinstruksieprogram is tans beskikbaar in Afrikaans Huistaal, isiZulu Huistaal, Sepedi Huistaal en Engels Eerste Addisionele Taal. Features Summary Die Vuma Leesinstruksieprogram is uniek omdat die skrywers wat dit geskryf en ontwikkel het, Afrikaanssprekend is en begrip het vir die taal se gemeenskap en kultuur... Author J. Jacobs Publisher Maskew Miller Longman Pty.Ltd,South Africa Release date 20150317 Pages 16 ISBN 0-636-16364-4 ISBN 13 978-0-636-16364-5
R 101
See product
South Africa (All cities)
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 4 - 9 working days Die Vuma Leesinstruksieprogram is uniek omdat die skrywers wat dit geskryf en ontwikkel het, Afrikaanssprekend is en begrip het vir die taal se gemeenskap en kultuur. Vuma se karakters en hul omgewing is eg Suid-Afrikaans, iets wat u jong leerders onmiddellik sal aantrek. Die stories word kleurvol en boeiend vertel. So word dit pret en genotvol om te leer lees, en aktiwiteit waarop hulle van meet af aan versot raak. Die Vuma Leesinstruksieprogram is tans beskikbaar in Afrikaans Huistaal, isiZulu Huistaal, Sepedi Huistaal en Engels Eerste Addisionele Taal. Features Summary Die Vuma Leesinstruksieprogram is uniek omdat die skrywers wat dit geskryf en ontwikkel het, Afrikaanssprekend is en begrip het vir die taal se gemeenskap en kultuur... Author T. Goosen Publisher Maskew Miller Longman Pty.Ltd,South Africa Release date 20160301 Pages 16 ISBN 0-636-16308-3 ISBN 13 978-0-636-16308-9
R 29
See product
South Africa (All cities)
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 4 - 9 working days Die Vuma Leesinstruksieprogram is uniek omdat die skrywers wat dit geskryf en ontwikkel het, Afrikaanssprekend is en begrip het vir die taal se gemeenskap en kultuur. Vuma se karakters en hul omgewing is eg Suid-Afrikaans, iets wat u jong leerders onmiddellik sal aantrek. Die stories word kleurvol en boeiend vertel. So word dit pret en genotvol om te leer lees, en aktiwiteit waarop hulle van meet af aan versot raak. Die Vuma Leesinstruksieprogram is tans beskikbaar in Afrikaans Huistaal, isiZulu Huistaal, Sepedi Huistaal en Engels Eerste Addisionele Taal. Features Summary Die Vuma Leesinstruksieprogram is uniek omdat die skrywers wat dit geskryf en ontwikkel het, Afrikaanssprekend is en begrip het vir die taal se gemeenskap en kultuur... Author M. Verwey Publisher Maskew Miller Longman Pty.Ltd,South Africa Release date 20160301 Pages 16 ISBN 0-636-16391-1 ISBN 13 978-0-636-16391-1
R 101
See product
South Africa (All cities)
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 4 - 9 working days Die Vuma Leesinstruksieprogram is uniek omdat die skrywers wat dit geskryf en ontwikkel het, Afrikaanssprekend is en begrip het vir die taal se gemeenskap en kultuur. Vuma se karakters en hul omgewing is eg Suid-Afrikaans, iets wat u jong leerders onmiddellik sal aantrek. Die stories word kleurvol en boeiend vertel. So word dit pret en genotvol om te leer lees, en aktiwiteit waarop hulle van meet af aan versot raak. Die Vuma Leesinstruksieprogram is tans beskikbaar in Afrikaans Huistaal, isiZulu Huistaal, Sepedi Huistaal en Engels Eerste Addisionele Taal. Features Summary Die Vuma Leesinstruksieprogram is uniek omdat die skrywers wat dit geskryf en ontwikkel het, Afrikaanssprekend is en begrip het vir die taal se gemeenskap en kultuur... Author A. Diedericks Publisher Maskew Miller Longman Pty.Ltd,South Africa Release date 20160315 Pages 16 ISBN 0-636-16331-8 ISBN 13 978-0-636-16331-7
R 29
See product
South Africa (All cities)
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 4 - 9 working days Die Vuma Leesinstruksieprogram is uniek omdat die skrywers wat dit geskryf en ontwikkel het, Afrikaanssprekend is en begrip het vir die taal se gemeenskap en kultuur. Vuma se karakters en hul omgewing is eg Suid-Afrikaans, iets wat u jong leerders onmiddellik sal aantrek. Die stories word kleurvol en boeiend vertel. So word dit pret en genotvol om te leer lees, en aktiwiteit waarop hulle van meet af aan versot raak. Die Vuma Leesinstruksieprogram is tans beskikbaar in Afrikaans Huistaal, isiZulu Huistaal, Sepedi Huistaal en Engels Eerste Addisionele Taal. Features Summary Die Vuma Leesinstruksieprogram is uniek omdat die skrywers wat dit geskryf en ontwikkel het, Afrikaanssprekend is en begrip het vir die taal se gemeenskap en kultuur... Author J. Jacobs Publisher Maskew Miller Longman Pty.Ltd,South Africa Release date 20160301 Pages 16 ISBN 0-636-16303-2 ISBN 13 978-0-636-16303-4
R 29
See product
South Africa (All cities)
Splinternuwe hardeband met stofjas en 158 bladsye. R50 posgeld in SA. Ook binne Rietfontein, Rehoboth, Bethanie, Koranna, Griqua, Duitswes, Swapo, Nama....   Bart de Graaff is ’n Nederlandse historikus en joernalis wat ’n besonderse belangstelling in die Suid-Afrikaanse politiek en kultuur het. In 2015 en 2016 het hy verskeie besoeke aan Suid-Afrika en Namibië Namibia gebring. Sy oogmerk was om die nasate van die Khoi-Khoin, synde die eerste “ware mense” van die subkontinent, op te spoor, en aan die woord te stel. Hierdie boek is die resultaat van sy onderhoude. De Graaff kontekstualiseer nie net die geskiedenis van die Khoi-Khoin en haar vele vertakkings nie, maar stel ook bepaalde eietydse leiersfigure in die onderskeie gemeenskappe aan die woord. Daarvolgens word die historiese kyk na legendariese kapteins soos die Korannas se Goliat Yzerbek, die Griekwas se Adam Kok, die Basters se Dirk Vilander, Abraham Swartbooi van die Namas en Frederik Vleermuis van die Oorlams afgewissel met De Graaff se persoonlike reisindrukke en die talle gesprekke wat hy met die waarskynlike nasate van bogenoemde leiers gehad het. In sy onopgesmukte skryfstyl, vol deernis en humor, vertel De Graaff van hierdie ontmoetings en gesprekke en algaande kom die leser onder die indruk van die sistemiese geweld wat teen die Khoi-Khoin oor soveel eeue heen gepleeg is. Dit is ’n belangrike boek wat die geskiedenis en huidige stand van die bruin mense onder hulle landsgenote se aandag bring.  
R 250
See product
South Africa (All cities)
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 10 - 15 working days Hierdie titel is 'n verkorte weergawe van 'n tesis vir 'n D.Phil-graad wat in 2004 by die Universiteit van Pretoria verwerf is. Dit handel oor die geskiedenis van die koskultuur van die Europeers wat hulle in die sewentiende en agtiende eeu aan die Kaap gevestig het en deel van hulle nasate, die Afrikaners, gebly het. Tydens die genoemde tydperk is reeds begin om daarna as Boerekos te verwys. Die basiese uitgangspunt van die studie was om na te vors waar die oorsprong le van die koskultuur wat in die sewentiende eeu na die Kaap gekom het, wat die koskultuur behels het en wie daardie koskultuur aan die Kaap beinvloed het. Die stof vir die studie is derhalwe in drie grondtemas verdeel. Die historiese agtergrond handel oor invloede op die sewentiende-eeuse Hollandse kookkultuur wat aanleiding gegee het tot die noodsaak van 'n verversingstasie aan die Kaap, die vestiging van die Hollandse kultuur aan die Kaap, en die gemeenskap wat in die vestigingsperiode ontstaan het. Die tweede tema oor wat die koskultuur behels het wat die Europeers in die sewentiende eeu na die Kaap gebring het, word toegelig. Die derde tema wat gaan oor die invloed van Oosterlinge op die kookkultuur aan die Kaap, word ook bespreek. In die slot word gewys op bevindings wat die studie opgelewer het en 'n vlugtige blik word gegee op die verdere verloop van die koskultuur gedurende die Britse bewind, die Groot Trek, die Anglo-Boereoorlog, die tydperk van verstedeliking, die hoogtepunt van Afrikaner-nasionalisme, en die huidige tydsgewrig. Features Summary Hierdie titel is 'n verkorte weergawe van 'n tesis vir 'n D.Phil-graad wat in 2004 by die Universiteit van Pretoria verwerf is. Author H.W. Claassens Publisher Protea Boekhuis Release date 20061023 Pages 513 ISBN 1-86919-106-4 ISBN 13 978-1-86919-106-1
R 329
See product
South Africa (All cities)
Ons Kleintjie (Byblad tot Die Boerevrou) November 1930. Sagteband papier boekie 22pp. Val half uitmekaar uit en gevlek bo-aan meeste bladsye. Voorblad los maar alle inhoud blaaie is almal teenwoordig en leesbaar. Interessante inhoud gemik op kinders en sluit in Pretoria se verjaardag, ens. Bv "Potchefstroom is die eerste dorp wat in Transvaal  aangele is en het sy naam gekry van generaal Andries Hendrik Potgieter. Al wat 'n mens dit kan laat dink is die eerste woord, Pot, maar die "chef" staan vir hoof en stroom vir die Mooirivier." Voortrekker, Boere, Kultuur geskiedenis inhoud. See Shipping & Payment. Note: SA Post does lose parcels ! Shipped at buyer's choice of shipping and risk for orders less than R500. For orders more than R500 in total Courier (or PostNet) or personal collection therefore are the only options! No overseas shipping. Please ask about combining items before payment is completed.
R 60
See product
South Africa
Nagloper Jan G. Altena Dawid tuur met skrefiesoë oor die sand wat ongenaakbaar tot by die horison strek. Na ’n ruk vra hy, ‘Is jy bang om dood te gaan?’ Jonatan probeer ongeërgd lyk, gaan aan met sy vingers in die sand boor. Dan kyk hy op en antwoord, ‘Ja. Jy?’ Agtergelaat in die Kalahari kom twee vriende tot die besef dat hulle moontlik nie lewendig daar sal uitkom nie. Dis ’n te ongelyke stryd, sonder kos of water en met slegs ’n vergange, onverstaanbare kultuur om op terug te val. Tog baklei hulle om staande te bly teen die meedoënlose natuur en ook die wreedheid van die mense wat hulself daar tuisgemaak het. Dit word ’n tyd vir waardes bepaal en verantwoordelikheid neem. ’n Tyd vir oorleef ten alle koste. ’n Tyd vir grootword. • • • Eerste uitgawe, tweede druk, 2015. Sagteband, 18.5cm × 12.5cm, 176 bladsye. ISBN: 978-1-920709-03-7. Geskik vir ouderdomme 14+ jaar. (NLVSP)
See product
South Africa
Lewensvorme DR F E  J Malherbe 1945 Opstelle oor Kultuur, Kuns en literatuur met sestien kunsillustrasies Publisher:  1945 NPB                                                                                                     Binding: Hard cover Number of pages: 257 Condition:   Good, stamp on page 1and last page. tape marks on inside cover ,mark on cover.. book intact and good                                                I have many books on sale, please check my listings. I am happy to combine and save postage for you.  ,
R 100
See product
South Africa
  2 - Lantern 1960 journal/tydskrif cost 5/- journal of knowledge and culture tydskip vir kennes en kultuur size is 218mm wide x 274mm see condition on photos what you see is what you get ordinary postage and packing is R50 in RSA only  
See product

Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2024 www.clasf.co.za.