-
loading
Ads with pictures

4ha met


Top sales list 4ha met

Potchefstroom (North West)
1.4Ha Hoewe met Vaalrivierfront. Hierdie eiendom is die ideale naweek plek! Die eiendom is ±29km uit Potchefstroom geleë. Hierdie hoewe bied die volgende: • Grasdak woning met oopplan leefarea - Sitkamer, kombuis. • 2 Slaapkamers, tweede kamer is bo met loft. • 1.5 Badkamers. • Buite stort. • Bouma met braai geriewe. • Besproeiing in tuin. • ±9500m² is oop spasie op die hoewe. Btw reeds ingesluit op prys. Kom kyk gerus. ------------------------------------------------------------------------------------------------------------------- Property Reference #: 1903165 Agent Details: Koos Dupper Noordbrug Properties 4 Stuart Street Potchefstroom
R 1.250.000
See product
Potchefstroom (North West)
148Ha Weidingsplaas met Mooirivierfront. Waterregte van ±4Ha uit die Mooirivier met 'n volume van 24400m³/Jaar en 'n sterk boorgat van 55000l/uur Woning het aandag nodig. ±50Ha wat kan gebruik word vir Wildskamp - ¾ van Wildsheining reeds gespan. ±2Ha aangeplant onder Smutsvinger. BTW TER SPRAKE • Plaas kan ook as geheel gekoop word - 293ha vir R5400 000 WILD INGESLUIT. ------------------------------------------------------------------------------------------------------------------- Property Reference #: 1704007 Agent Details: Koos Dupper Noordbrug Properties 4 Stuart Street Potchefstroom
R 3.180.000
See product

Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2024 www.clasf.co.za.