JASON EN DIE BOEKWURM IN SOUTH AFRICA
Jason se ma het vir hom Æn boek gekoop. Die boek le op die eetkamertafel. Maar Jason gaan dit beslis nie lees nie. O nee, hy het baie beter dinge om te doen. Maar dan seil Æn astrante bont wurm egter onverwags uit die boek... en Jason word deel van Æn prettige storie-avontuur! Æn Lekker avontuurbelaaide leesboek vir beginners, met volkleur-illustrasies en Æn positiewe boodskap oor boeke wat selfs die traagste leser sal aanspoor om homself tussen die bladsye van Æn boek te begewe! Format:paperback
4.00/5
1 reviews
Price:
R 0,00
R 0,00
Contact
CONTACT