FANUS. (FANUS RAUTENBACH) GROOT A4. EERSTE UIGAWE, EERSTE IN SOUTH AFRICA
* FANUS * FANUS RAUTENBACH SAMESTELLERS; CASPER SQUIER & CHRIS DE JAGER Horne en De Villiers, Eerste Uitgawe, Eerste Druk 1986, Groot A4 formaat met stofjas, 128 bladsye. Die stofjas het 'n klein skeurtie bo aan die rugkant, verder ligte rak-verweer. Die boek en inhoud nog baie mooi en skoon. Daar is 'n klein vou bo aan die bladsy van die INHOUDSOPGAWE, maar dit blyk 'n druk fout te wees, sien foto's. POSGELD R65.00
4.00/5
1 reviews
Price:
R 0,00
R 0,00
Contact
CONTACT