DIE WAARDES VAN DIE AFIKANER EERSTE UITGAWE 1969 IN SOUTH AFRICA
Hardeband. Die binding is stewig. Eerste uitgawe 1969 met 127 bladsye. Daar is 'n koetantuitknipsel tussen bl 20 en 21. Dit het die bladsye laat verkleur. Potlood- en inkaantekeninge op verskeie bladsye gemaak. 'n Leeskopie. Posgeld in RSA = R50.00. Ons kombineer posgeld.
4.00/5
1 reviews
Price:
R 0,00
R 0,00
Contact
CONTACT